Simondium Familiekerk
Preek Opnames
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.simondiumfamiliekerk.co.za
Auteur
Simondium Familiekerk
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
23 août 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Erediens - 04 Junie 2023 04.06.2023 12:40
Prediker: DJ Muller Teks: Fil. 3 Tema: “Losing my religion“ Luister ook dié lied: https://www.youtube.com/watch?v=TIlnCfbaznE Luister ook hierdie lied!
2023 Pinkster - Deel 4 van 4 28.05.2023 48:19
Ons kyk in die reeks na ’n vreemde droom, wat iemand gehad het, wat ons help om warmhartigheid prakties te verstaan en daag ons uit om verskilmakers te wees waar ons beweeg. PINKSTER 2023: Tema 1 - “Die Tramplolien” - Die waarde daarvan om nie “Wireless Ministry” te doen nie. Tema 2 - “Wickus van die musiekwinkel” - Die waarde daarvan om jou las vir iemand te gee om te help dra. Tema 3 - “Bill Cos...
2023 Pinkster - Deel 3 van 4 24.05.2023 29:34
Ons kyk in die reeks na ’n vreemde droom, wat iemand gehad het, wat ons help om warmhartigheid prakties te verstaan en daag ons uit om verskilmakers te wees waar ons beweeg. PINKSTER 2023: Tema 1 - “Die Tramplolien” - Die waarde daarvan om nie “Wireless Ministry” te doen nie. Tema 2 - “Wickus van die musiekwinkel” - Die waarde daarvan om jou las vir iemand te gee om te help dra. Tema 3 - “Bill Cos...
2023 Pinkster - Deel 2 van 4 22.05.2023 22:16
Ons kyk in die reeks na ’n vreemde droom, wat iemand gehad het, wat ons help om warmhartigheid prakties te verstaan en daag ons uit om verskilmakers te wees waar ons beweeg. PINKSTER 2023: Tema 1 - “Die Tramplolien” - Die waarde daarvan om nie “Wireless Ministry” te doen nie. Tema 2 - “Wickus van die musiekwinkel” - Die waarde daarvan om jou las vir iemand te gee om te help dra. Tema 3 - “Bill Cos...
2023 Pinkster - Deel 1 van 4 21.05.2023 36:30
Ons kyk in die reeks na ’n vreemde droom, wat iemand gehad het, wat ons help om warmhartigheid prakties te verstaan en daag ons uit om verskilmakers te wees waar ons beweeg. PINKSTER 2023: Tema 1 - “Die Tramplolien” - Die waarde daarvan om nie “Wireless Ministry” te doen nie. Tema 2 - “Wickus van die musiekwinkel” - Die waarde daarvan om jou las vir iemand te gee om te help dra. Tema 3 - “Bill Cos...
Kinderdiens - 14 Mei 2023 14.05.2023 29:43
Tema: Bid met jou lyf. Prediker: DJ Muller Tekste: Fil. 4, 1 Tes. 5
Erediens - 07 Mei 2023 (Deaf Friendly Erediens) 07.05.2023 24:28
Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 43 Tema: Wie s’n is ek? Augustinus het gesê: Ons moet ophou vra “wie is ek”, “wat is my doel”… en eerder vra; “Wie s'n is ek?”.
Erediens - 30 April 2023 30.04.2023 25:02
Tema: Is die Goeie Herder vir jou genoeg? Teks: Psalm 23 en Johannes 10. STAAN jou geloof, vertroue en verhouding met Jesus - al word jou godsdiens, teologie, en waardes uitgedaag?
Erediens - 02 April 2023 02.04.2023 35:22
Prediker: DJ Muller Teks: Markus (Verskeie) Tema: ’n Pad van konflik! Ons is saam met Jesus op Sy kruispad en Hy saam met ons op ons lewenspad. Dit sou heerlik wees indien hierdie pad “smooth sailing” kon wees, maar dit is bykans net mooi die teenoorgestelde. Jesus se lewens- en kruispad was gekenmerk deur ondenkbare konflik. Is dit ook deel van die pad wat ek en jy moet stap? ’n Lewenspad vol kon...
Erediens - 26 Maart 2023 26.03.2023 35:17
Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 4 Tema: Praat God nog of luister ons net nie?
Kinderdiens - 12 Maart 2023 14.03.2023 24:17
Prediker: Nadia Muller Teks: Markus 8 Tema: Lewe op die kruispad: Wie sê JY is Jesus? Jesus het baie lyding deurgemaak sodat ek en jy in Sy genade kan leef. In ander woorde: sodat ek en jy altyd kan weet: a) Hy is lief vir ons, selfs al maak ons foute; b) Hy is altyd by ons, in goeie en slegte tye; c) Hy wil graag ons beste Vriend wees.
Erediens - 26 Februarie 2023 26.02.2023 28:43
Prediker: Nadia Muller Teks: Mar. 1-2 Tema: Lewe op die kruispad. Hierdie Lydenstyd gaan ons kyk na Jesus se lewe soos dit in die Markus evangelie vertel word. Dus gaan ons vir die volgende paar weke vertroud raak met die skrywer, lesers en persoon van Jesus in Markus.
Erediens - 15 Januarie 2023 15.01.2023 24:10
Prediker: Nadia Muller Teks: Johannes 2 Tema: Water na Wyn Toe Jesus water in wyn verander, was dit die eerste teken, waartydens Hy as God herken is, want Hy gee oorvloedig genade, Hy is voluit mens, Hy red en Hy doen die onmoontlike. Wat beteken dit in 2023 vir my en jou?
Erediens - 06 Nov. 2022 (Deaf-Friendly) 06.11.2022 23:40
Aangesien hierdie diens Deaf-Friendly was, is die tempo van prediking effens stadiger om tolk te akkommodeer.
Erediens (Belydenisaflegging) - 23 Oktober 2022 23.10.2022 28:45
Prediker: Nadia Muller Tema: Kies 'n lewe saam met die Here
Erediens - 25 September 2022 25.09.2022 33:06
Prediker: DJ Muller Tema: Vrae en twyfel - Hoe voel God daaroor?
Erediens - 18 September 2022 18.09.2022 25:12
Prediker: Nadia Muller Teks: Luk. 8:4-15 Tema: Bybelsondag
Erediens - 21 Augustus 2022 21.08.2022 40:07
Prediker: Nadia Muller Teks: Spr. 2 Ons het oor keuses gesels. So baie hiervan maak ons daagliks sonder om werklik daaroor na te dink, of selfs vir God vir leiding te vra. Sommige hiervan is klein, en sommige groot. Hoe sou dit wees as ons God ken in elke keuse? Selfs dié waaraan ek nie noodwendig doelbewus wil dink nie. “Ken Hom in al jou weë!” Onthou jy daardie liedjie?
Erediens - 14 Augustus 2022 14.08.2022 23:12
Prediker: Nadia Muller Teks: Op. 19 Ons het Sondag by die tafel aangesit (nagmaal), nie as 'n sommer-so mens nie, maar as die BRUID van Christus.
Erediens - 24 Julie 2022 29.07.2022 21:12
Prediker: Nadia Muller Teks: Mat. 11 “Wees STIL en weet, ek is die Heer.” Stiltetyd beteken om AFGESONDER en STIL te wees voor God. Of is daar meer aan dit........?
Erediens - 17 Julie 2022 17.07.2022 28:33
Prediker: Nadia Muller Tema: reDIVINE - Verbond Teks: Genesis 17 Tydens die diens is Benru Buys gedoop.
Erediens - 10 Julie 2022 10.07.2022 25:53
Prediker: Nadia Muller Tema: reDIVINE - Godsdiens Teks: Psalm 50
Erediens - 26 Junie 2022 26.06.2022 27:41
Prediker: Nadia Muller Tema: reDIVINE - Swakhede Teks: 2 Kor. 12 Leonard Cohen sing 'n lied met die woorde: "Every pot has a crack, and that is how the light gets in". Hoe maak jy met jou eie krake? Hoe dink die Here oor jou krake?
Erediens - 19 Junie 2022 19.06.2022 30:05
Prediker: Nadia Muller Teks: 1 Kon. 19 Tema: reDIVINE Mislukking Nadia verwys na 'n lied wat sy gaan speel... vir kopiereg redes kan ons nie die lied as deel van die opname speel nie. Wanneer sy daarna verwys, pause asb. eers die opname en luister na die lied: https://www.youtube.com/watch?v=-4Nx2hEhVRE
Erediens - 12 Junie 2022 (Kinderdiens) 12.06.2022 30:07
Prediker: Nadia Muller Tema: Kwaad word
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics