fr

OFM

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.ofm.co.za

Auteur

OFM

Catégorie

News

Site du podcast

www.ofm.co.za

Dernier épisode

18 nov. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android 10 M+ de téléchargements · note de 4,7+ iOS bientôt

Épisodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande 10.02.2026

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.

Indringerplante is 'n groot probleem op plase en kos boere miljoene rande per jaar 09.02.2026

Indringerplante kos boere miljoene rande per jaar. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plant en grondkunde aan die Pretoria Universiteit, oor die probleem.

Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 Feb edition 06.02.2026

Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmer'sweekly.co.za and follow them on social media.

Daar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie 05.02.2026

Daar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie. Isabel van Tonder gesels met Breyton Milford, Hoofbestuurder van Agri Expo oor die suiwelkompetisie.

Isabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varke 05.02.2026

Isabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varke.

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 05.02.2026

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat.

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 04.02.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf.

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeite en bewegings in die graanmarkte 04.02.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Nico Buys, Voorsitter van die RPO Vrystaat gesels oor die bek-en-klou uitdaging 04.02.2026

Isabel van Tonder gesels met Nico Buys, Voorsitter van die RPO in die Vrystaat, oor die bek-en-klou uitdaging in die Vrystaat en hoe die pad vorentoe lyk vir beesvleisprodusente.

Johann Kotze van AgriSA het 'n boodskap rakende dieregesondheid en die rol van AgriSA 04.02.2026

Johann Kotze, AgriSA se Hoof uitvoerende beampte het onlangs 'n boodskap rakende dieregesondheid gehad en ook die rol van AgriSA in die bek-en-klou krisis benadruk.

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant 03.02.2026

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.

Dr Johnny van der Merwe gesels met John Steenhuisen 02.02.2026

Dr Johnny van der Merwe van AMT gesels met minister John Steenhuisen oor bek-en-klou entstowwe, wanneer dit verwag word en die bekostigbaarheid daarvan in Suid-Afrika.

Sindira gives an overview of the latest edition 30.01.2026

Digital editor "Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Dawie Killian lewer 'n wolverslag 30.01.2026

Dawie Killian van OVK lewer die nuutste wolverslag

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat 29.01.2026

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

Haarwurm onder skape kom toenemend voor 29.01.2026

Haarwurm kom toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor haarwurmbesmetting.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 28.01.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf 28.01.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof 28.01.2026

Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof. Isabel van Tonder gesels met Arno van Arno du Plessis Wilddienste oor die veiling wat voorle.

Nanosilwer-produkte kan nie aangewend word om bek-en-klouseer te behandel 28.01.2026

Daar is heelwat inskrywings en videos op sosiale medi wat daarop dui dat nanosilwer-produkte aangewend kan word om bek-en-klouseer te behandel. Veeartse waarsku egter dat die middel nie geskik is vir behandeling van die siekte nie, nie 'n veemedisyne is nie, en slegs as voeraanvulling geregistreer is. Isabel van Tonder berig daaroorl.

Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek

Reinke se "Besproei vir Groei" skoleprojek is volstoom aan die gang om die volgende generasie landbouleiers te kweek. Die sluitingsdatum is reeds 31 Okt. Isabel van Tonder gesels met Louis Strydom,Bemarkingsdirekteur van Omnia, een van die sleutelvennote in die projek.

Écoute le podcast OFM Agri Hour sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics