fr

Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.harvestercederberg.co.za

Auteur

Jan Oosthuizen

Catégorie

Religion

Dernier épisode

13 sept. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,7+ iOS bientôt

Épisodes

Die Weg van Die Leeu en Die Lam (Deel 1) 30.04.2019

Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man. We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. ( Isa 55:4 ) We were not instructed...

The way of the dragon vs the way of the Lamb (Brugbouers) 17.04.2019

Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man. We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. ( Isa 55:4 ) We were not instructed...

Die Openbaring Van die Geslagte Lam van God 15.04.2019

Kom ons wees versigtig as om nie heers oor mekaar as gelowiges te heers nie. Ons is bestem om te heers deur Christus oor ons sonde, ons onbeheerde emosies, ons gedagtes wat opgewek word teen die kennis van God, ons vernietigende gewoontes, en oorkom Satan en die heersers van die duisternis. Ons sal nie heers oor die mens. Ons word geroep om bevelvoerder vir die mense te wees, nie oor die mense nie...

Die Seën Van Die Here (Deel 2) 24.02.2019

Wat is die seën van die Here?  1. Vrugbaarheid & Vermenigvuldiging  Gen 1:28; Gen 17:8 2. Grondgebied  Ge 17:8; Ge 12:7; 26:3; Dt 1:8; 4:40; 11:8-12 3. Gesondheid en ‘n lang lewe  Ex 23:25-26; Ex 15:26; Dt 7:15 4. Vrede, oorwinning oor jou vyande  Dt 28:7; Ps 29:11 5. Generasie van seën  Isa 61:9; 65:17-25; Eze 34:25-31 Ons het al hierdie seën IN Christus Jesus ontvang. Eph 1:3;  Om reg te lee...

Verwesenlik Die Seën Van Die Here 17.02.2019

Gelowiges is ‘n seën vir die mensdom, en spreek ‘n seën oor mense.  Die Jode groet mekaar met die woord Shalom. Gideon het nadat hy sy roeping ontvang het, en die engel aan hom verskyn het, ‘n altaar gebou Jehowa Shalom. God van Vrede.  H3073. שָׁלוֹם יְהוָֹה yehōwāh šālôm: A proper noun designating Jehovah Shalom, a name designating an altar, “the Lord (is) peace” (Judg. 6:24). It was built by Gi...

Die Ongehoorsaamheid Sloer Berekening of Disobedient Drag Coefficient 11.02.2019

When giving a temporary worker a command, one can not be certain that this person will be able to do as instructed. You do not know the man’s abilities and whether he understand the task. This worker also knows not the standards and way in which you want the work to be completed.  A permanent worker is trained in both the will and the way of the owner, and has also developed the required skill-set...

Die Goddelike Restourasie van Familie 04.02.2019

Die Goddelike Restourasie van Familie  Rut is ‘n familie storie:  Sowat 90 persent van die verse in die boek Rut begin met die letter ‘vav’. Die ‘vav’, die sesde letter in die Hebreeuse alfabet. Hierdie letter kry spesiale betekenis omdat dit dien as die uiteindelike verbinder letter.  ‘Vav’ dien as ‘n brug letter, soos die "en" ‘n verbindingswoord is: gevolglik, met, en dus, en ander so...

Oorwin die gees van verwydering en isolasie 31.01.2019

Die Gees van vervreemding : Spirit of alienation!  “Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen” Kol 1:21 “Ook julle was voorheen ver van God af en vyandiggesind teenoor Hom, soos blyk uit julle sondige lewenswyse. Maar nou het Hy ook julle met Homself versoen deurdat sy Seun as mens gesterwe het om julle heilig, sonder smet en onberispelik voor Hom...

10 Kentekens van iemand wat se denke vernuwe is in Christus 15.01.2019

Tien kentekens van iemand wie se denke vernuwe is in Christus Soos ons denke en harte vernuwe word deur die Woord en die Gees, begin ons nie net anders dink nie, maar ons eerste instinktiewe reaksies verander ook (Rom 12:2). Iemand wie se gedagtes vernuwe is in Christus het geheel en al ’n ander eerstereaksierefleks.  Het dit al met jou gebeur dat jy aan iemand wat jy goed ken ’n Whatsapp stuur, m...

Awaken To Righteousness 08.01.2019

One becomes increasingly more aware of society and culture alienated from God, worshipping self and its own creations.  People are intoxicated with self, pleasure, feeling good, and doing what is right in their own eyes. Rom. 1:21–24   THERE IS A PROPHETIC CALL IN THE SPIRIT TO AWAKEN! Awake to righteousness, and do not sin (NKJV)  1 Cor 15:34 Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want s...

Oorwin Konstante Moegheid 27.11.2018

Om moeg te word is deel van die lewe en deel van menswees. Mens raak moeg. Ons moet egter oppas wanneer ons moeg is. Essau verkoop sy geboortereg omdat hy so moeg is: Gen 25:29; Heb 12:16   Moegheid is een van die snellers van verslawing. Boredom, Magteloosheid, Passive retaliation, nuuskierigheid. Wanneer jy moeg is, is jy kwesbaar en meer blootgestel. Daarom kan jy nie daar vertoef nie.   Emosio...

'n Herder Na God Se Hart - Dr. André Pelser 22.11.2018

Dimensions of the role of a Pastor  A Pastor has so many roles to play. He must bless little children, marry young couples, bury the dead, comfort & encourage, exhort, teach, train, set example, be strong for others to lean on, handle finances expertly, humbly accept what people are willing to give, pray for the congregation, counsel them, listen to their problems and find solutions, hear from...

Die Gádara verhaal: ‘n soeke na vrede! 29.10.2018

Hierdie boodskap bied ‘n in diepte kykie agter die teologiese skerms na die plekkie Gádara, en die behoefte van gewone mense na vrede.

3 Vital Actions When Facing A Crisis 16.10.2018

Scripture reading: Exo 14:12 The former quick-tempered Moses patiently answered the people's hasty accusation with three directives to meet this emergency:  (1) "Do not be afraid" The word to the patriarchs, Gen 15:1; 26:24; and to Israel as they possessed the land, Josh 1:9; 8:1) (2) "Stand firm" and see the salvation, i.e., the "deliverance of the LORD" for &qu...

Goddelike Bestemming vs. Identiteit 10.10.2018

Vandag is daar op soveel mense ‘n geweldige appèl vir identiteit, en in hierdie soeke is daar soveel verwarrende stemme. Wat is my identiteit? Wat ontwikkel my identiteit? Wat as ek geen idee het wie my familie is nie is ek dan verlore, met ‘n verlore identiteit?   Ap Jan Oosthuizen neem ons terug na ‘n Bybelse Goddelike bestemming eerder as goedkoop wisselende illusie van identiteit.

8 Proven Methods That Will Cause Life Change 24.09.2018

The Bible is a book about broken people, causing broken relationships, and hence breaking the environment being redeemed to their creational purpose. Once our connection with God is restored, we learn to begin to love ourselves in an appropriate way, spilling over in love towards others, bring healing and restoration to the world we live in. So essentially the Bible and it’s message is about CHANG...

Goedkoop Christenskap Sonder Groei 17.09.2018

Wanneer 'n top atleet in een dissipline uitstyg en hy/sy besluit om 'n ander sportsoort te probeer, verander so 'n atleet se lewe radikaal, van die nuwe dieet to 'n splinternuwe oefen program en leefstyl as te ware. Die vraag is hoekom dink ons om Jesus te volg so eenvoudig is soos die druk van 'n knoppie wat ons gereeld doen wanneer ons mense op Instagram en Twitter volg.

Motief vir die moord op Abel 05.09.2018

'n Belangerike verhaal oor die belangerikheid om nader in verhoudings te leef!

Preek Reeks oor "Die Paradoks van Liefde en Vrede" 31.07.2018

There is a peace that comes from ignorance, and there is a peace that comes from a knowing. Peace has been called a pearl and rightly, for it is precious and smiles with soft, mild radiance bedecking the heart that wears it. It is, indeed, a pearl of great price—he that has it has more than riches. If his peace is, in very deed, the true pearl, he who wears it in his breast is one of the favored s...

Die absolute noodsaklikheid om te lewe vanuit Sy Woord en Sy krag. 11.06.2018

Matthew 22:29 (Die Bybel 1933/1953) 29 Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie.

Afgodery – ‘n Realistiese struikelblok tot ware aanbidding en belewenis van God 08.05.2018

Afgodery, Sonde, Redding en Post-Modernisme Wherefore, my dearly beloved, flee from idolatry. 1 Corinthians 10:14 #Definition of IDOLATRY: image-worship or divine honour paid to any created object. #Paul describes the origin of idolatry in Romans 1:21-25 : men forsook God, and sank into ignorance and moral corruption ( 1:28 ). When we shrink God, imagining that it is His job to serve our tribal as...

Die enigste manier hoe ons as nuwe testamentiese gelowiges kan leef is deur die Heilige Gees. 30.04.2018

Lord you want to partner with us, our prayers, Your answers. Our works Your grace. Our possessions your blessing. Our obedience your call. Our weakness, Your strength. This is a great mystery. I pray help us to make this sacred partnership more seamless and flowing, reciprocal, intimate, and natural. In the same way, Jesus could do nothing without the Father; we can do nothing without the Holy Spi...

Dapperheid Vir Die Uitvoering Van 'n Ou Opdrag 15.04.2018

Moses, die dienaar van die Here, is dood. Daarna het die Here met Josua, seun van Nun, begin gepraat. Hy was vroeër die assistent van Moses. Die Here het vir hom gesê: 2“Noudat my dienaar Moses dood is, moet jy gereedmaak om my volk deur die Jordaanrivier te lei na die land toe wat Ek vir die Israeliete gee. 3Soos Ek vir Moses belowe het, sal Ek elke plek waar julle kom vir julle gee. 4Alles sal j...

Oproep Tot Gebed 12.03.2018

“PRAYER is nothing else but the application of the heart to God, and the interior exercise of love. Paul commands us to “pray without ceasing” (1 Thess. 5:17).” Excerpt From A Short Method Of Prayer Jeanne Marie Bouvier de la Motte Guyon Ons het soms so baie om te vertel, so ingestel op ons behoeftes, dat ons nie luister nie. God wil hê ons moet luister, en dan met Hom praat oor wat Hy oor wil pra...

Moet asseblief nie probeer om self, self reg te maak nie! 04.03.2018

Mark Twain het gesê dat die kerk bestaan uit goeie mense wat staan voor goeie mense en hulle leer om goeie mense te wees. Dank God dit is nie die waarheid nie, maar wel ‘n perspektief op godsdienspleging. Die ware kerk bestaan nie, om mense net beter te maak nie. Die kerk verkondig Jesus Christus, die algehele transformasie van die mens! Die kerk se primêre besigheid is: Transformasie en veranderi...

Écoute le podcast JanOosthuizen sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics