Jan Oosthuizen
JanOosthuizen
Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.harvestercederberg.co.za
Auteur
Jan Oosthuizen
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
13 sept. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
VLOEI: Hoe om God se genade te kry, en daarin te bly 24.05.2020 31:42
Alles in die lewe is ‘n vloei van energie. Die bloed in jou are, die suurstof toevoer in jou longe, die klankgolwe wat ons hoor, die voertuie wat na die middestad in en uit beweeg, die omgang van transaksies wat die ekonomie lewend hou. Hoe verenig ek myself met God se vloei van genade?
Toegang Kodes om in Sy Genade te Bly Leef 17.05.2020 50:14
Toe die amerikaanse slawe dit reggekry het om van die suide van Amerika na die noorde te vlug, het hulle vryheid tot ‘n nuwe status, en regte gekry. So het ons as gelowiges nie net vergifnis van sonde gratis en sonder verdienste te verkry nie, maar ook die status en reg tot ‘n nuwe lewe in Christus. In hierdie boodskap gaan ons jou die toegang kodes of roetes gee tot jou vryheid, om in SY genade...
Jou denke bepaal jou realiteit 11.05.2020 32:01
Daar word gesê: “Jou denke bepaal jou realiteit” As iemand by voorbeeld nie goed voel oor hulleself nie, nie dink hulle is goed genoeg nie bepaal dit hulle gesindheid en ingesteldheid teenoor hulle werk. Ware gelowiges en volgelinge van Jesus is geroep om in ‘n ander realiteit te leef en te funksioneer as die wêreld. Paulus se reis na Rome, is die mees volledige gedetailleerde skeep-en-reis-joer...
God red ons IN nie UIT 'n krisis nie 11.05.2020 35:35
Valse leringe soos ontsnapping, triomf, en voorspoed alleen teologie skep onbybelse verkeerde verwagtinge. 'n Verwagting wat nie realiseer nie, bring diep telleurstelling te beurt. Leer hoe om Goddelike verwagtinge in Geloof in die HEre te hê.
‘n Bybelse Begrip van Plae en wat ons te doen staan. 24.03.2020 38:18
Vir volledige preek notas kliek hier . Besoek gerus Harvester Reformerende Gemeente Olifantsrivier webtuiste by www.hrco.co.za
5 Maniere om Verwerping te oorkom. 16.03.2020 37:07
Vir volledige preek notas kliek hier Besoek gerus ook ons webtuiste vir meer inligting en bronne vir geestelike groei. Laai gerus ook os HRCO app af van die Google se playstore of die Apple App store af.
Measured for LIFE | Gemeet vir die LEWE 08.03.2020 50:38
Vir volledige engelse preek notas kliek hier For the complete sermon notes click here Besoek ook gerus ons webtuiste vir meer inligting en materiaal. Kindly visit our website for more resources and much more
Konfronteer die goed en sleg in jou lewe 02.03.2020 46:00
Vir volledige preek notas kliek hier Besoek gerus ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer inligting
Neem Verantwoordelikheid Vir Jou Eie Lewe 24.02.2020 45:37
Die bediening van hierdie woord is tweeledig daar is 'n geweldige klomp seer mense wat voel daar is niemand wat my bygestaan het nie, "ek wat in 'n krisis en daar was niemand nie". Aan die anderkant van die spektrum is daar mense wat te swaar dra aan verantwoordelikhede wat nie hulle verantwoordelikheid is nie. Die Here wil ons reinig van valse verantwoordelikhede.
Dominion Mandate 5: Healing 17.02.2020 54:23
Vir volledige preek notas kliek hier For complete sermon notes click here
Dominion Mandate 4: Spirituality 10.02.2020 41:35
Vir die volledige preek notas kliek hier For the complete sermon notes please click here
Dominion Mandate 3: Efficiency 03.02.2020 46:25
Vir volledige preek notas kliek hier . Click here for the sermon notes
Dominion Mandate 2: Community 26.01.2020 49:37
Volledige notas by https://www.hrco.co.za/sermon/dominion-mandate-2-community/ Complete sermon notes at https://www.hrco.co.za/sermon/dominion-mandate-2-community/
Dominion Mandate 1: Management 19.01.2020 48:40
Die Koninkryk van God is nooit in 'n krisis nie, alles sal geskud word maar die Koninkryk sal vas staan. Wat ons nie bestuur nie, sal ons verloor. Vind uit hoekom rentmeesterskap en bestuur in krisistye van uiterste belang is. Hoe kan ek leer om my tyd, dieet, geld, hulpbronne, mense beter te bestuur? Besoek ook ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer oor Harvester Reformerende Gemeentes Ol...
Het ons 'n goddelike mandaat om vir siekes te bid? 14.01.2020 38:31
Die volledige preeknotas is beskikbaar by https://www.oikospreview.com/i/7deedc0d-c0f9-4fbf-a91f-4f03303bc9ba
Herontdek Ons Genesing Mandaat 07.01.2020 36:12
See complete notes in English https://www.hrco.co.za/?p=4662 Sien die volledige notas in Afrikaans: https://www.hrco.co.za/4651-2/
"The Art to See the Positive in The Negative" (The redeeming Principle) 02.12.2019 38:49
“The art to see the positive in the negative” in other words the “redeeming principle”. Throughout the Bible, we read of people who received divine strategy in most difficult times of deliverance and victory.
Redefineer Werk volgens Bybelse Voorskrif 13.11.2019 52:53
Die meeste mense se persepsie van werk is negatief. Ander voel hulle wil vir die Here werk, maar kan dit nie in hulle huidige werksplek doen nie. Die gedeelte Luk 3:7-15 is verassend: Johannes preek bekering! 'n algehele hartstransformasie! Dan vra die rykes, die tollelaars en soldate vir hom wat hulle te doen staan: Sy antwoord wys na morele restorasie van 'n Jesus-gee-leefstyl, eerder...
5 Wesenlike Gevegskuns Strategieë om elke Geloofstryd te Oorkom 23.09.2019 46:24
Elke keer as iemand hulle laat doop, lig ons die banier van die kruis, en maak ons ons alliansie rugbaar. Elke keer as ons nagmaal gebruik, maak ons ons alliansie rugbaar! Elke keer as ons as gelowiges verenig, span ons ons kragte saam om boosheid te weerstaan. Elke keer wat ons in die teenoorgestelde gees optree, verslaan ons boosheid en maak dit tot niks. Elke keer wat ons ons deur die Gees...
Waarvoor wag jy nog? 05.09.2019 45:03
Al ooit gewonder hoekom Jesus dikwels mense ferm vermaan het om nie te gaan vertel wat met hulle gebeur het nie? Was dit dan nie die punt dat almal in Hom sal glo nie? Jesus het nooit enige genesing op dieselfde manier gedoen nie. Vir Hom was genesing meer as bloot die gesondmaak van simptome. Hy wou altyd die oorsaak gesond maak. Daarom word die melaatse man gevra om eers na die priester toe te g...
Kreatiwiteit 23.06.2019 37:09
Kreatiwiteit is die vermoë om iets nuut deur vindingryke bekwaamheid te skep, of 'n nuwe oplossing vir 'n probleem te ondek, 'n nuwe metode of apparaat te produseer, of 'n nuut artistieke (kunswerk) voorwerp of vorm. Die term verwys gewoonlik na 'n rykheid en oorspronklikheid van denke. Kreatiwiteit is die skeppings vermoë wat ons van God ontvang het. Dit is in alle mense...
'n Oproep Tot 'n Geestelike Lewe In Christus 03.06.2019 37:26
How do you define a spiritual person? Seven traits of a spiritual person 1.Spiritual people live an INWARD LIFE. A contemplative, meditational, listening, attuned life. The Dalai Lama once quipped, while the West was busy exploring outer space, the East was busy exploring inner space. A spiritual person is led by the Holy Spirit (Rom 8:14). The spiritual soul will acknowledge that he does not p...
Leef en Behou Jóú Onskuld in Christus 20.05.2019 29:41
Die mooiste voorsiening van ons onskuld in Christus, is dat ons in onskuld met mekaar leef. Ons reken nie die verlede toe, in ons interaksie met mekaar nie. Ons leef nie in agterdog en vrees met mekaar nie. Ons is oop, weerloos, opreg, en deursigtig. Inisieeël voel mens baie blootgestel, maar later beleef mens ‘n vryheid, en ‘n ongekunstelde vryheid.
Die Weg van die Leeu en Die Lam (Deel 2) 08.05.2019 44:15
Jesus die dienskneg-koning, die Leeu en die Lam. Wanneer ons net die een eienskap van Jesus toeëien, soos om die lam te wees. Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons. ...
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics