LEKKER FM
LEKKER FM
LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek, LEKKER Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is! LEKKER FM 98.3 gee om vir Afrikaanse musiek / kunstenaars en hoop dat ons met hierdie platform Afrikaanse musiek die hele wêreld vol kan bevorder. Ondersteun LEKKER FM 98.3 vandag nog! Vertel jou vriende en familie waar jy ookal is van LEKKER FM 98.3 - Laai die "TuneIn App" af...
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: lekkerfm.com
Autor
LEKKER FM
Categoría
Web del podcast
Último episodio
16 de oct. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Fanus Pienaar gesels met Gerhard Steyn oor sy nuwe enkelsnit Ek Vra Net Vir Jou 12-08-26 12.08.2026 5:05
Fanus Pienaar gesels met Gerhard Steyn oor sy nuwe enkelsnit Ek Vra Net Vir Jou 12-08-26
Fanus Pienaar gesels met Lianie May oor haar nuwe enkelsnit Chill Pil 12-08-26 12.08.2026 5:58
Fanus Pienaar gesels met Lianie May oor haar nuwe enkelsnit Chill Pil 12-08-26
Fanus Pienaar gesels met Liza Nel oor haar nuwe enkelsnit Bottel En Bere 12-08-26 12.08.2026 7:58
Fanus Pienaar gesels met Liza Nel oor haar nuwe enkelsnit Bottel En Bere 12-08-26
Solidariteit Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Rene Roux oor die Vroue Fonds 12-08-26 12.08.2026 7:08
Solidariteit Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Rene Roux oor die Vroue Fonds 12-08-26
Ds. Carina Burger - Een ding begeer ek van die Here - 12-08-26 12.08.2026 15:00
Ds. Carina Burger - Een ding begeer ek van die Here - 12-08-26
ATKV-Buffelspoort - Anton Olwage gesels met Reyno Wepener 11-08-26 11.08.2026 11:58
ATKV-Buffelspoort - Anton Olwage gesels met Reyno Wepener 11-08-26
Ds. Carina Burger - Die Here is my Lig en my Redding - 11-08-26 11.08.2026 14:55
Ds. Carina Burger - Die Here is my Lig en my Redding - 11-08-26
Ds. Carina Burger - Jesus sien die vrou wat ander miskyk - 10-08-26 10.08.2026 14:56
Ds. Carina Burger - Jesus sien die vrou wat ander miskyk - 10-08-26
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Gawes 09-08-26 09.08.2026 31:00
Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Gawes 09-08-26
Past. Peet van der Westhuizen - Sunem-Tye van heilige stilte 07-08-26 07.08.2026 15:02
Past. Peet van der Westhuizen - Sunem-Tye van heilige stilte 07-08-26
Audi Centre Hatfield - Anton Olwage gesels met Clayton Myburgh en Romi Bredenkamp 06-08-26 06.08.2026 8:38
Audi Centre Hatfield - Anton Olwage gesels met Clayton Myburgh en Romi Bredenkamp 06-08-26
Past. Peet van der Westhuizen - Sunem-Meublemente 06-08-26 06.08.2026 15:02
Past. Peet van der Westhuizen - Sunem-Meublemente 06-08-26
Fanus Pienaar gesels met Callum Stoltz oor sy nuwe enkelsnit Not My Girl 06-07-26 05.08.2026 6:22
Fanus Pienaar gesels met Callum Stoltz oor sy nuwe enkelsnit Not My Girl 06-07-26
Kragdag - Fanus Pienaar gesels met Sone Saunders 05-07-26 05.08.2026 5:16
Kragdag - Fanus Pienaar gesels met Sone Saunders 05-07-26
Kragdag - Fanus Pienaar gesels met Charmaine Van Vuren 05-07-26 05.08.2026 6:42
Kragdag - Fanus Pienaar gesels met Charmaine Van Vuren 05-07-26
Solidariteit Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Delmei Delport 05-08-26 05.08.2026 10:04
Solidariteit Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Delmei Delport 05-08-26
Past. Peet van der Westhuizen - Wie woon daar 05-08-26 05.08.2026 15:01
Past. Peet van der Westhuizen - Wie woon daar 05-08-26
Zwartkop Dierekliniek - Anton Olwage gesels met Danielle Raath 04-08-26 04.08.2026 8:13
Zwartkop Dierekliniek - Anton Olwage gesels met Danielle Raath 04-08-26
Past. Peet van der Westhuizen - Die kamer IN JOU 04-08-26 04.08.2026 15:01
Past. Peet van der Westhuizen - Die kamer IN JOU 04-08-26
Past. Peet van der Westhuizen - Sunem 1-Plek van Rus 03-08-26 03.08.2026 15:01
Past. Peet van der Westhuizen - Sunem 1-Plek van Rus 03-08-26
Hoërskool Centurion - Anton Olwage gesels met mnr Andre Labuschagne (Hoof) en mnr Cobus Botha 31-07-26 31.07.2026 11:38
Hoërskool Centurion - Anton Olwage gesels met mnr Andre Labuschagne (Hoof) en mnr Cobus Botha 31-07-26
Ds. Carina Burger - Ons is elkeen soms 'n Jona - 31-07-26 31.07.2026 14:53
Ds. Carina Burger - Ons is elkeen soms 'n Jona - 31-07-26
Fanus Pienaar gesels met Wentzel oor sy nuwe enkelsnit Verseker Beter 30-07-26 30.07.2026 6:08
Fanus Pienaar gesels met Wentzel oor sy nuwe enkelsnit Verseker Beter 30-07-26
You Matter Walk - Fanus Pienaar gesels met Christia Uys 30-07-26 30.07.2026 6:39
You Matter Walk - Fanus Pienaar gesels met Christia Uys 30-07-26
Hot Mikado - Anton Olwage gesels met drie van die akteurs van Hot Mikado 30-07-26 30.07.2026 14:59
Vandag gesels ons oor Hot Mikado, die nuwe musiekblyspel wat van 5 tot 9 Augustus by die Fairtree Atterbury Teater speel. Drie van die hoofakteurs, Daniellé Botes, Crystal Dolley en J.J. Roberts, is saam met my in die ateljee. Ons gesels oor hul rolle, hul ervaring van die produksie, waarom die storie steeds relevant is vir moderne gehore en hoekom Hot Mikado een van die lekkerste teaterervarings...
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos