RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.rsg.co.za
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Kortom 19.12.2017 21:31
Johann Nel lees George Weideman se kortverhaal LOOP SOEK VIR MY 'N MENS.
Kortom 12.12.2017 23:46
Marko van der Colff lees drie kortverhale van PG du Plessis: JELLIE VAT ADVANTAGE, TAMATIE en BREINS.
Kortom 05.12.2017 18:22
Johann Nel lees PH Roodt se kortverhaal DIE LEGENDE VAN JOHANNA APPELGRYN.
Kortom 21.11.2017 22:03
Lindie Stander lees Deon Meyer se kortverhaal DONKERBERG SE NUWE DOKTER.
Kortom 14.11.2017 17:59
Frieda van den Heever lees Jaco Jacobs se kortverhaal WOORDE KOM DAAR NIE BY NIE.
Kortom 07.11.2017 17:03
Andre Weideman lees Hennie Aucamp se kortverhaal DIE NAG VAN DIE OOMS.
Kortom 31.10.2017 26:12
Pieter van Zyl lees Doc Immelman se kortverhaal 'N WARM DAG IN DIE KAROO.
Kortom 24.10.2017 18:49
Nic de Jager lees Kerneels Breytenbach se kortverhaal RUNYONESQUE.
Kortom 17.10.2017 10:31
Amor Tredoux lees Jeanne Goosen se kortverhale PLANTE KAN PRAAT en HULLE NOEM MY JEANNE.
Kortom 10.10.2017 25:27
Ronel Geldenhuys lees E. Kotze se kortverhaal JUFFROU VERDOES.
Kortom 03.10.2017 21:33
Carel Trichardt lees Dalene Matthee se kortverhaal DIE OOREENKOMS.
Kortom 26.09.2017 11:55
Frieda van den Heever lees Zirk van den Berg se kortverhale KYK IS VRY en DOKUMENTÊR.
Kortom 19.09.2017 13:49
Chris van Niekerk lees Harry Kalmer se kortverhale DOKTER JOY, OUMA OMO en MY SKOTLAND.
Kortom 12.09.2017 23:06
Susanne Beyers lees J.M. Gilfillan se kortverhaal REËN.
Kortom 05.09.2017 13:13
Chris van Niekerk lees Eben Venter se kortverhaal POPPIE.
Kortom 29.08.2017 21:31
Johann Nel lees Johan Nell se kortverhaal TOCCATA IN D MINEUR.
#163 22.08.2017 27:02
Johann Nel lees Hennie Aucamp se kortverhaal MY TANTE WAT IN CHELSEA WOON.
#162 15.08.2017 19:51
Petru Wessels lees J.M. Gilfillan se kortverhaal AGTERMIDDAG VAN 'N KIND.
#161 08.08.2017 27:28
Amor Tredoux lees Hennie Aucamp se kortverhaal LIEWER NIE VANAAND NIE.
#160 01.08.2017 20:42
Ronel Geldenhuys lees Petra Müller se kortverhale DESEMBERS en WILDE ALS.
#159 25.07.2017 26:20
Susanne Beyers lees Jeanne Goosen se kortverhale HERMIONE en NOG 'N DAG.
#158 18.07.2017 23:36
Marko van der Colff lees Hennie Aucamp se kortverhaal, DIE HARTSEERWALS.
#157 11.07.2017 24:33
Juanita Swanepoel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, INGESNEEU.
#156 04.07.2017 23:45
Eric Holm lees Hennie Aucamp se kortverhaal, STEVEN EN FAY.
#155 27.06.2017 20:38
Ronel Geldenhuys lees Petra Müller se verhaal, DIE LUIPERD.
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos