Cape Pulpit / Kaapse Kansel

GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL

Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begin.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: capepulpit.co.za

Autor

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

Categoría

Religion

Web del podcast

capepulpit.co.za

Último episodio

23 de sep. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Zantie Swanpoel - Laat God Jou Storie Oorskryf 19.06.2024

Moet nie jou ou storie lewe nie. Laat God jou storie oorskryf en vir jou 'n nuwe begin gee.

Zantie Swanpoel - Wees Lief Vir Mekaar 12.06.2024

Kom ons maak ander meer belangrik as ons eie behoeftes. Dis hoe mense sal weet dat ons Jesus volg, as ons ander se guns ons prioriteit maak.

Zantie Swanpoel - Pappas Is Waardevol 05.06.2024

Zantie deel God se hart vir pa's - selfs is jy 'n stiefpa - want ons is almal deur God gemaak.

Zantie Swanpoel - Wat Spreek Jy Oor Suid Afrika? 29.05.2024

Wat praat ons oor ons land? Spreek ond dood of lewe uit? Ons moet met ons woorde ons Land opbou - dit is ons verandwoordlikheid...

Zantie Swanpoel - Ons Werk Almal vir God 15.05.2024

Hoekom doen jy wat jy doen? Wat dry en inspireer jou? Ons werk vir die Here, maak nie saak watter werk ons eintlik doen nie!

Zantie Swanpoel - Die Wonders Van God 08.05.2024

Sien ons nog Sy wonderwerke raak? Ons is mos almal so besig. Dis tyd om die wonder van God weer raak te sien. Ons is so gefokus op wat ons wil he, ons mis die wonder van tyd saam met ons Verlosser en om sy Koningkryk eerste te soek.

Zantie Swanpoel - Help One Another 01.05.2024

God calls us to be kind to others, to be a 'refresher of people' and to be a helper. Are we able to look past ourselves and be there for someone else?

Zantie Swanpoel - Die Here Hou Van Jou Net soos Jy Is 24.04.2024

God is nog lief vir my al maak ek foute en ek het nie die antwoorde nie. Al voel ons stukkend kan ons met vrymoedigheid voor God kom en eerlik wees oor ons omstandighede.

Zantie Swanpoel - Kry God se Wysheid 17.04.2024

Bid jy vir wysheid om hulp van God af te ontvang wanneer jy dit nodig het? Ons is sterk omdat God sterk is. Hy wil jou KRAG wees.

Zantie Swanpoel - God Verlang Na Jou 10.04.2024

Verlang jy na 'n kind wat oorsee bly, of iemand wie jy moes afstaan aan die ewigheid? God het 'n groot verlange om met my en jou te wees, om met ons tyd te spandeer, en in Sy teenwoordigheid net stil te wees en saam te kuier. Kom ons wees stil en sit by sy voete.

Zantie Swanpoel - Passover 27.03.2024

This is a time to remember Jesus' sacrifice, but not to just stop there at His death. but to experience the joy of His resurrection and the yearning for His return. It all started with the Last Supper, and Zantie takes us on a journey to understand the symbolism of the Passover celebration.

Zantie - Wees 'n Goeie Vriend 20.03.2024

Goeie vriende is 'n "blessing" uit die hand van God. Jesus is 'n Vriend wie ons moet leer om te waardeer, en dan moet ons ons ander vriende ook waardeur, want God is groot op verhoudings.

Zantie Swanpoel - Wat En Wie Is Belangrik? 13.03.2024

Dink aan die mense wat die grootste impak op jou lewe gemaak het. Hierdie is die mense wat die lewe betekenis gee!

Zantie Swanpoel - Is Jy Vol of Leeg? 06.03.2024

Soms voel ons alleen in die wêreld. Ons het mekaar nodig. Die Here sien jou raak en hoor jou, selfs as die nie so voel nie. Laat die Here jou vol maak met dit wat saam maak.

Zantie Swanpoel - Jy is 'n Nuwe Mens 28.02.2024

God het ons iets nuuts gegee in ruiling vir ons moekheid, gebrokenheid, en desperaatheid. Maar wil ons dit werklik ontvang?

Zantie Swanpoel - Hoekom Moet Ek Bid? 21.02.2024

As God alles weet, hoekom moet ek bid? Weet Hy nie al klaar wat ek nodig het nie? Daar moet meer wees, en Zantie help ons om dit te verstaan.

Zantie Swanpoel - Die Ware Valentynsverhaal 14.02.2024

Die Een wat jou die meeste liefhet, sê vandag vir jou: "Jys is my geliefde, en ek het my lewe vir jou gegee. Jy is kosbaar!" Mag jy vandag die ware Liefde voel

Zantie Swanpoel - Onbeskryflike Liefde 07.02.2024

As ons God se liefde ontvang, as ons dit werklik ontvang, dan is ons in staat om ander ook lief te hê.

Zantie Swanpoel - Vier eerder as om te kritiseer 31.01.2024

Dis tyd om fokus te verander. Zantie deel 'n ongelooflike storie oor 'n walvis wat ons nuwe perspektief sal gee!

Zantie Swanpoel - Heilige Nagmaal 24.01.2024

God roep ons om dikwels nagmaal te neem. Ons wil sien hoe sy koningkryk kom, en ons is ambassadeurs van die koningkryk. Deur die Nagmaal kry ons krag en moed.

Zantie Swanepoel - Terug Skool toe 17.01.2024

Mammas huil en waneer die kinders terug gaan skool toe kan dit moeilik wees. Zantie deel iets spesiaal vir die wie 'n bietjie rou voel vandag. God sien jou raak!

Zantie Swanpoel - Ons Kan in Hom Vertrou 10.01.2024

God doen dinge buite ons verstand, so ons net met geloof lewe. Ons moet in sy karakter vetrou.

Zantie Swanpoel - Be Better Than Yesterday 03.01.2024

What about 2024? We have our plans and God has His. How does it all work together?

Zantie Swanpoel - Embrace the Moment 13.12.2023

Why do we get stuck in yesterday, and think so much about tomorrow, but miss the moment that we're in right now?

Zantie Swanpoel - Who Packs Your Parachute? 06.12.2023

God reaches out and performs miracles in the lives of those who live by faith and are prepared to move out of their comfort zones. God uses people to reach out to us, and we need to have (or ask God) for that special person to help 'pack our parachutes'!

Escucha el podcast GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos