RSG

Finansies

'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.

Autor

RSG

Categoría

Business

Web del podcast

www.rsg.co.za

Último episodio

9 de jun. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android 5 M+ de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Finansies 11 Junie 2024 11.06.2024

Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes praat oor die mispersepsies, en algemene aftreefoute wat mense met aftrede en hulle beleggingsbesluite maak.

Finansies 21 Mei 2024 21.05.2024

Ryk van Niekerk praat met Johan Gouws van Sasfin Wealth en Nerina Visser van etfSA oor die verskillende soort effektetrusts in Suid-Afrika.

Finansies 14 Mei 2024 14.05.2024

Marius Kruger van PSG Wealth en Coreen van der Merwe van Sovereign Trust praat oor buitelandse trusts.

Finansies 30 April 2024 30.04.2024

Drikus Combrink, die bestuurshoof van Capicraft Investment Partners, en Elke Brink, finansiële adviseur by PSG R21 Wealth Management Stellenbosch, beantwoord luisteraarsvrae oor geld en beleggings.

Finansies 16 April 2024 16.04.2024

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth, en Mia Kriegler, navorsing- en fondsbestuurdirekteur by Kruger Internasionaal, beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike finansies.

Finansies 9 April 2024 09.04.2024

Denise Fourie en Johan Strydom van PSG praat oor beleggings wat wen.

Finansies 12 Maart 2024 12.03.2024

Kan jy beter opbrengste kry met meer beleggingsopsies?

Finansies 13 Februarie 2024 13.02.2024

Johan Strydom en Denise Fourie van PSG Wealth praat oor inkomste uit beleggings: hoe, wat, waar en waaruit.

Finansies 9 Januarie 2024 09.01.2024

Marius Kruger van PSG bespreek dat die belangrikste beplanning van aftrede nie noodwendig finansies is nie.

Finansies 12 Desember 2023 12.12.2023

Marius van PSG Wealth gesels oor een van die grootste en beste beleggers van alle tye , Charlie Munger. Hy is oorlede die 28ste November 2023. Marius het die voorreg gehad om na die Berkshire Hathaway jaar vergadering te gaan vir ‘n paar keer sedert 2003. Marius het hom daar ontmoet na die jaarvergadering. Hy was altyd gesien as die stil vennoot van Warren Buffett. 

Finansies 14 November 2023 14.11.2023

Aan die einde van die jaar hou ons nabetragting van jou finansies, veral die besluite oor jou aftrede en beleggingsportefeulje.

Finansies 10 Oktober 2023 10.10.2023

Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua praat oor beleggingsbeginsels teenoor beleggers se emosies.

Finansies 12 September 2023 12.09.2023

Hoe wen jy die beleggings- en welvaartwêreldbeker?

Finansies 8 Augustus 2023 08.08.2023

Denise Fourie en Jacqui Kruger van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua praat oor die hedendaagse vrou en haar finansies.

Finansies 11 Julie 2023 11.07.2023

Watter geleenthede is daar vir beleggers in die kapitaalmark?

Finansies 13 Junie 2023 13.06.2023

Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua beantwoord die vraag: Hoe weet jy of jy genoeg het vir aftrede?

Finansies 9 Mei 2023 09.05.2023

Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die beleggingsadvies van twee van die wêreld se suksesvolste beleggers, Warren Buffet en Charlie Monger.

Finansies 11 April 2023 11.04.2023

Watter invloed het die krisis in die banksektor op die wêreldmarkte en my beleggings?

Finansies 14 Maart 2023 14.03.2023

Die Raging Bull Awards het op 28 Februarie plaasgevind. By die toekenningsaand is al die batebestuurders in Suid Afrika, wat plaaslike en buitelandse fondse bestuur, beoordeel . PSG het ses toekennings gekry, en is aangewys as die beste batebestuurder in Suid-Afrika.

Finansies 14 Februarie 2023 14.02.2023

Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Outeniqua vra: Is daar nog beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika?

Finansies 31 Januarie 2023 31.01.2023

Marius Kruger van PSG Wealth praat oor die dinge wat jy moet oorweeg en onthou alvorens jy met ‘n aandeleportefeulje begin.

Finansies 10 Januarie 2023 10.01.2023

Denise Fourie van PSG Wealth praat oor die vrae wat finansiële adviseurs die meeste in 2022 gekry het, en doen ’n vooruitskouing van wat ons in 2023 kan verwag.

Finansies 13 Desember 2022 13.12.2022

'n Finansiële portefeulje vir goeie én slegte tye.

Finansies 29 November 2022 29.11.2022

Wat is die waarde van finansiële advies?

Finansies 8 November 2022 08.11.2022

Denise Fourie en Renier Swart van PSG praat oor aftreebesluite in privaat- en staatspensioenfondse, afleggings en belastingimplikasies - Wat moet alles oorweeg word?

Escucha el podcast Finansies en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos