Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: podcasters.spotify.com
Autor
Ds André van Zyl
Categoría
Web del podcast
Último episodio
15 de nov. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Jesus Genesis tot Openbaring 09.11.2025 18:49
Jesus is die Alfa en die Omega...die begin en die einde.
Vergifnis verlossing 02.11.2025 19:59
Jesus het jou vrygemaak om ware vryheid te beleef.
Geloof maak onmoontlike moontlik 26.10.2025 28:33
Geloof in God maak 'n verskil
God bron van elke oes 19.10.2025 23:37
Ploeg en plant met gebed
Ek is 'n loflied tot eer van die Here 12.10.2025 20:58
Ons lewe is 'n lofsang tot eer van die Here
Gee Jouself 05.10.2025 23:28
Gee jouself en gee alles
Wat maak ek met Jesus 21.09.2025 21:49
Jesus alles in my lewe
Jy is myne 14.09.2025 24:14
Jy is nie 'n niemand....jy is iemand
Wees brood...wees wyn 07.09.2025 24:01
Die brood van die nagmaaltafel voed jou geestelik en die wyn laat jou geestelik feesvier.
Ek kan deur Sy krag 31.08.2025 24:14
God wil jou wenner laat wees
Jesus God se plan vir wêreld 24.08.2025 29:01
Jesus is God se plan vir jou sodat jy by God se plan vir jou kan uitkom
Gemeente 'n gesin 17.08.2025 28:15
Gesin die grondslag van jou lewe
Weet Heilige Gees is in my 10.08.2025 24:59
Heilige Gees maak jou kragtige getuie
God berei tafel van goedheid vir ons 03.08.2025 24:09
Tafel gedek met God se genade
Korrupsie en Integriteit 27.07.2025 33:57
Integriteit doen wat jy sê
Geliefde Gemeente 20.07.2025 31:23
Dankie vir 'n omgee-gemeente
Ek is maar net 'n mens 13.07.2025 33:25
Jy is 'n spesiale mens
Hoe weet ek my sonde is vergewe 06.07.2025 28:38
Jesus is die kwitansie van vergifnis geskryf deur sy bloed
Nuwe begin 29.06.2025 29:39
Breek met die slegte verlede en bou 'n nuwe begin
Ek weet ek is 'n kind van God 22.06.2025 28:01
Ek weet verseker
God die Vader 15.06.2025 25:56
God Vader voorbeeld vir my as vader
Aan die brand gemeente 08.06.2025 34:41
Die Heilige Gees steek 'n gemeente aan die brand
Jesus is altyd by ons 01.06.2025 21:18
Jesus is nie weg nie Hy is hier
Veilig onder God se beskerming 25.05.2025 23:36
Veilig onder die vlerke van God
Eureka ontdekking van vreugde 18.05.2025 29:48
Kies 'n lewe van ontdekking wat vreugde bring
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos