Brêkfis met Derrich

RSG

Science AF 3197 episodes

Where to listen?

Listen in your browser Replaio Web Available today
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon - install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Descárgala en Google Play

Install now - 5M+ downloads, 4.8 rating

Episodes

Van die pad af 13 Junie 2026 13.06.2026

Dirk Smit vertel van sy besoek aan ’n warmwaterbron in Zambië.

Tuinmaak saam met Tanya 13 Junie 2026 13.06.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 13 Junie 2026 13.06.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor die strewe na geluk.

Waterwysheid 13 Junie 2026 13.06.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 13 Junie 2026 13.06.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 6 Junie 2026 06.06.2026

Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 6 Junie 2026 06.06.2026

Dirk Smit vertel van die duine in die Skedelkus.

Tuinmaak saam met Tanya 6 Junie 2026 06.06.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 6 Junie 2026 06.06.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor lig.

Waterwysheid 6 Junie 2026 06.06.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 6 Junie 2026 06.06.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 30 Mei 2026 30.05.2026

Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 30 Mei 2026 30.05.2026

Dirk Smit vertel van ’n storm in die Kgalagadi Oorgrenspark.

Tuinmaak saam met Tanya 30 Mei 2026 30.05.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 30 Mei 2026 30.05.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor waarvoor jy eendag onthou wil word.

Waterwysheid 30 Mei 2026 30.05.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 30 Mei 2026 30.05.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 23 Mei 2026 23.05.2026

Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 23 Mei 2026 23.05.2026

Dirk Smit vertel van die Marico Oog-duikgat.

Tuinmaak saam met Tanya 23 Mei 2026 23.05.2026

Tuinboukundige Tanya Visser gee raad en wenke oor hoe om jou tuin in 'n lushof te omskep.

Dagdrukkie 23 Mei 2026 23.05.2026

Ds. Marina van der Linde praat oor respek vir die natuur.

Waterwysheid 23 Mei 2026 23.05.2026

Prof. Anja du Plessis, ‘n waterkenner verbonde aan Unisa, praat oor die stand van Suid-Afrika se water.

Hengel 23 Mei 2026 23.05.2026

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 16 Mei 2026 16.05.2026

Nico Smit praat motorsake.

Van die pad af 16 Mei 2026 16.05.2026

Dirk Smit vertel van ‘n vriend se foto van ’n bruin hiëna in Namibië.

About the podcast

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Author

RSG

Category

Science

Podcast website

www.rsg.co.za

Language

AF

Episodes

3197

Latest episode

11 de jul. de 2026

Listen to the Brêkfis met Derrich podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up

Descárgala en Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.