BAASRAAK RADIO

BAASRAAK RADIO

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op:Spotify, Apple Podcasts, Google PodcastsYouTubeBaasraak TVPotgooi RadioHeartbeat FM (±200 000 luisteraars)Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor.� Wil jy jou eie program of podcast begin? As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649.Baasraak Uitsaai NetwerkWaar stemme stories word.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.baasraak.tv

Autor

BAASRAAK RADIO

Categoría

Uncategorized

Web del podcast

www.baasraak.tv

Último episodio

15 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

My Hiding Place - Dawie Fourie 14.02.2026

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

The Blessing of Marriage | The Transformation Table Podcast 13.02.2026

In todays discussion, we’re gathering around The Transformation Table to talk about “The Blessing of Marriage.” We’ll unpack the beauty, protection, and divine covering we receive through God’s covenant of marriage. Proverbs 18:22 reminds us: “He who finds a wife finds a good thing and obtains favor from the Lord.” Marriage is not just a relationship — it is a treasure, a gift, and a place where G...

"Geestelike volwassenheid: Tyd om groot te word! " - Past Lourens de Klerk 10.02.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 10 Februaride 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Baasraak binne die Hawequa Korrektiewe Sentrum 08.02.2026

Luister na hierdie kragtige opname van ’n herlewingsdiens wat die Baasraak-span by die Hawequa Korrektiewe Sentrum gehou het. Hierdie diens is gevul met hoop, herstel en die boodskap dat niemand te ver is van God se genade nie. Selfs agter tralies werk God steeds in harte en lewens. Mag hierdie boodskap jou bemoedig, jou geloof versterk en jou herinner dat nuwe begin altyd moontlik is. 📌 Onderste...

Redefining Worship: A Life of Surrender 05.02.2026

In this open discussion, we explore the question: What does your worship really look like? Drawing from Romans 12:1, the conversation moves beyond music and moments to the heart of biblical worship — a life of surrender, obedience, and daily response to God’s voice. Together, we reflect on how true worship is lived out in ordinary moments, shaping our choices, attitudes, and devotion as we learn t...

The King of Africa - Dawie Fourie 03.02.2026

Hallo my naam is Dawie Fourie. Laat my toe om jou so bietjie van myself te vertel. ek is gebore op 12 Augustus 1966 in Krugersdorp Gauteng, Een van ‘n identiese tweeling. Van kindsbeen af versot op musiek, en dit het sy hoogte punt gekry toe ek geleer was om Vader in Gees en Waarheid te kan aanbid. Getroud met Yvette, en pa van twee kinders, Marlize en Juan en skoonseun Arno, en ook oupa van drie...

"Wie wen: brein (denke) of hart (emosies)?" - Andrew Meyer 03.02.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 3 Februaarie 2026. 🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op: Spotify, Apple Podcasts, Google Podcasts YouTube Baasraak TV Potgooi Radio Heartbeat FM (±200 000 luisteraars) Jy kry...

Baasraak binne die Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum 01.02.2026

Luister na hierdie kragtige opname van ’n herlewingsdiens wat die Baasraak-span op 24 Oktober 2021 by Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum gehou het. Hierdie diens is gevul met hoop, herstel en die boodskap dat niemand te ver is van God se genade nie. Selfs agter tralies werk God steeds in harte en lewens. Mag hierdie boodskap jou bemoedig, jou geloof versterk en jou herinner dat nuwe begin altyd mo...

Are we safe in God’s hands? 29.01.2026

Are we truly safe in God’s hands? In this open discussion, we unpack Psalm 91 and wrestle honestly with questions of protection, trust, and identity. What does it mean for our names to be known and kept by God—especially when life feels uncertain? Join us around the table as we share perspectives, testimonies, and reflections in a safe space for real conversation and faith-filled exploration. Henr...

Daniël se Storie - Prof Theo Burger 27.01.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 27 Januarie 2026. 🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op: Spotify, Apple Podcasts, Google Podcasts YouTube Baasraak TV Potgooi Radio Heartbeat FM (±200 000 luisteraars) Jy kry...

Entrepreneurskap: Roeping of Romantiese Droom? 27.01.2026

Is entrepreneurskap rêrig vir jou – of hou jy net van die idee daarvan? In hierdie R100 Entrepreneur-episode kyk ons eerlik na 15 redes hoekom entrepreneurskap nie vir almal is nie. Entrepreneurskap is nie ’n vinnige pad na rykdom nie, en dis beslis nie maklik nie. Dis verantwoordelikheid, risiko, alleen besluite en gehoorsaamheid. Ons koppel hierdie realiteite aan Bybelse beginsels en vra die war...

Herlewingsdiens te Colesberg Korrektiewe Sentrum 25.01.2026

Luister na die opname van herlewingsdiens wat ons in 2013 by die Colesberg Korrektiewe Sentrum gaan hou het. Webtuiste · Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Wat se die Bybel van besigheid 22.01.2026

In hierdie Brultyd-episode van die R100 Entrepreneur-reeks gesels Coach Freek en die paneel oor God se hart vir werk, vrug en vermeerdering. Ons kyk na: Johannes 15 – God verwag vrug Matteus 25 – Die gelykenis van die talente Genesis – Adam se roeping om die aarde te bewerk Spreuke – God se wysheid vir beplanning, integriteit en groei Hierdie gesprek wys dat besigheid nie wêrelds is nie, maar deel...

Taking Responsibility: Are You Where You Are Because of You? 22.01.2026

Do you have the ability to recognize that the situation you’re in may have been caused by you — whether for good or for bad? This conversation is about self-awareness, personal responsibility, growth, and grace. Sometimes acknowledging our role brings freedom and healing; other times it reveals strengths we didn’t know we had. Join us for an honest, reflective, and lively discussion as we unpack w...

Begin jou eie besigheid met 'n "HONDERD RAND" | Brultyd 21.01.2026

Wat sou jy doen as R100 al is wat jy oorhet? Sal jy dit bêre, spandeer, of saai? In hierdie episode van Brultyd begin ons ‘n nuwe reeks: Die R100 Entrepreneur — waar ons praat oor geloof, werk, kreatiwiteit en Koninkryksbeginsels vir besigheid. Ons kyk na: • Hoe God na rentmeesterskap kyk • Hoekom min nie die probleem is nie — passiwiteit is • Wat die Bybel sê oor werk, wins en vermenigvuldiging •...

Watter geveg MOET jy in 2026 aanpak? | Brultyd 21.01.2026

n hierdie Brultyd-episode gesels Coach Freek en die paneel oor ’n belangrike beginsel vir 2026: Kies jou gevegte wys. Baie manne is moeg, gefrustreerd en uitgebrand – nie omdat hulle swak is nie, maar omdat hulle hul energie mors op gevegte wat God nooit bedoel het hulle moet baklei nie. Om weg te stap is nie swakheid nie, dis volwassenheid. Party manne veg om hul ego te beskerm, nie hul roeping n...

Hoekom mans so bang is om te faal — en wat God daaroor sê | Brultyd 21.01.2026

n hierdie Brultyd-boodskap duik ons diep in een van die grootste strydvelde in ’n man se lewe: die vrees om te faal. Baie mans dra die druk om altyd sterk, suksesvol en onbreekbaar te wees — maar God roep ons om nie prestasie-gedrewe nie, maar Christus-gedefinieerd te leef. ✅ Hoekom mans mislukking vrees ✅ Hoe God mislukking gebruik om ons te vorm ✅ Hoe om in identiteit te leef, nie prestasie n...

Hoe ek my brul verloor het en dit weer terug gekry het | Brultyd 21.01.2026

👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar. 📌 Ondersteun ons bediening: www.baasraak.tv/ondersteun-ons 🌿 Tala Health & Wellness – Trots Borg van Baasraak TV! Ons met groot dankbaarheid aankondig dat Tala Health & Wellness vir die volgende jaar ons Afrikaanse YouTube-kanaal borg. Hulle fokus op natuurlike gesondh...

Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake | Brultyd 21.01.2026

In vandag se Brultyd-boodskap het ons diep ingegaan op die tema: “Die krag van en bevryding deur Goddelike Regsake.” Boeta Johan van der Westhuizen het met eerlikheid en groot nederigheid sy getuienis gedeel — ’n getuienis van pyn, hoop, geloof, en uiteindelike vrymaking toe hy besluit het om sy regsaak in die hande van die Regverdige Regter te plaas: God alleen. Ons het vanuit die Woord gesien da...

Hoe vinnig herstel jy ná ’n terugslag? | Brultyd 21.01.2026

Toe Dawid by Siklag aankom in 1 Samuel 30, het hy een van die grootste terugslae van sy lewe beleef — alles was afgebrand, sy mense was weggevoer, en sy manne wou hom selfs stenig. Maar Dawid het iets gedoen wat ons almal moet leer: ✨ Hy het homself versterk in die Here. ✨ Hy het die Here geraadpleeg. ✨ Hy het opgestaan en teruggeveg. ✨ En hy het alles teruggekry — “recovered all.” In vandag s...

’n Hemelse CV | Wat soek God in ’n man se lewe? | Brultyd 21.01.2026

s God vandag iemand soek om 2de in bevel in die hemel te wees — wat sal op jou hemelse CV staan? By Brultyd vanoggend vra Coach Freek en die manne: Wat waardeer God regtig in ’n man? Wat maak dat God jou kan gebruik? Watter “ervaring” op jou CV wys dat jy getrou was met jou roeping? 🌅 Dis ’n oggend van eerlike gesprek, geloof, en groei saam. 🙏 Ondersteun Coach Freek se bediening: https://www.baa...

Die kragtige invloed wat samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou inhou | Brultyd 21.01.2026

Vandag deel Johan van der Westhuizen van Volksrust ’n kragtige boodskap oor die invloed van samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou — op beide geestelike én fisiese vlak. 💑 Hierdie Brultyd-oomblik herinner ons dat waar daar eenheid is, daar seën en krag vloei! 🙌 YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak

Wat gaan van Johnny word as ek nie meer daar is nie - Coach Freek gesels met Charlie Botha. 20.01.2026

In hierdie eerlike en diepgaande gesprek deel Charlie Botha van die band Coffee Snobs sy lewensverhaal van sy moeilike verlede en die pad wat hy gestap het voor hy ’n Christen geword het, tot hoe sy geloof en musiek vandag hand aan hand loop. Saam met Freek Vermaak praat hulle oor groei, genade en die krag van eerlike selfrefleksie. 👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel...

'n Rein hart - Past Jan Hugo 20.01.2026

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 20 Januarie 2026 Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

Why Most Christians Stay Shallow — And How to Dig Deeper in God’s Word 15.01.2026

Too many believers skim the surface of Scripture — but real transformation happens when we dig deep into God’s Word. In this episode of the Transformation Table Podcast, Coach Freek and the team unpack what it really means to delf (dig deeper) into the Word of God — not just reading it, but mining its truth, living its power, and building your life on it. The Bible is not a book for information… i...

Escucha el podcast BAASRAAK RADIO en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos