Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne

War Paws: Not all heroes are Human

History AF ↓ Επεισόδια: 5

WAR PAWSNot All Heroes Are HumanHistory is written by soldiers, but some of its greatest stories are told by paws, hooves, and wings. WAR PAWS takes you onto the frontlines of South African history to uncover the extraordinary lives of the animals that served alongside humans. From the loyal dogs and horses on the battlefield to the unexpected bravery of baboons, springbok, and even a legendary ostrich, these are the stories of heroes who didn't know they were heroes. Immerse yourself in a sound-rich, narrative journey that blends historical grit with heart.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: optmedia.co.za

Δημιουργός

Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne

Κατηγορία

History

Ιστοσελίδα του podcast

optmedia.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

2 Ιουν 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Klein Vlerkies, Groot Dapperheid 02.06.2026

Die episode gaan oor duiwe in die oorlog. 32 Duiwe is vir hulle heldehaftige vlugte vereer. Duisend lewens is ook gered deur die geveerdes en die boodskappe wat hulle gedra het. hierdie episode word aan hulle opgedra. Gaan loer gerus na die Animals in War webblad - www.animalsinwar.co.za vir meer inligting.

K9: Die mens se beste vriend en oorlog 25.05.2026

Die Episode gaan oor die mens se beste vriend: Die honde in die oorlog. Honde het nog altyd weens hulle skerp sintuie ’n baie belangrike rol gespeel in oorloë.  Aanbieder: JD Labuscagne Tema -musiek is deur IDOKAY - getiteld Life's Journey Begins  

Korporaal Jackie 18.05.2026

Die volgende storie is so eg Suid Afrikaanse as wat jy kan kry. Korporaal Jackie is ‘n bobbejaan wat in die vroeer 1910’s gebore is. En oorlog toe is. Hy het 'n uniform gedra, offisiere gesalueer, sy eie eetgerei gehad en mense se lewens gered het. Dit is om die rede dat sy naam op die Animals in War Muur van herinnering is... Hier is sy storie.. Vertel deur JD Labuscagne en Roch Vermaak. Die...

Nancy 11.05.2026

Sy was vier potige, nie bang vir muis, hond of trein nie en is oorlog toe. Hierdie storie is oor Nancy, die troetel-springbok wat oorlog toe is. Die reeks is afkomstig van die Animals in War Gedenkmuur, by die Voortrekker monument. Die skepper agter die gedenk muur is die veteraan Roché Vermaak. Die verteller is JD Labuscagne. Webblad www.animalsinwar.co.za . War History on Animals in War - Animal...

War Paws bekendstelling... 03.05.2026

Waaroor gaan die potgooi? Al die vier potiges wat hulle deel gedoen het in oorloë wêreldwyd. Van Rotte, Duiwe, Kamele, Honde, Perde , Springbokke tot 'n Bobejaan. Die stories kom van die Animals in War gedenkmuur by die Voortrekker monument in Pretoria , Suid-Afrika. Die stories is aangrypend en soms hartseer maar tog uniek weens die diere wat tot die uiterstes gegaan het om die soldate te help. D...

Άκου το podcast War Paws: Not all heroes are Human στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS