Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne
War Paws: Not all heroes are Human
WAR PAWSNot All Heroes Are HumanHistory is written by soldiers, but some of its greatest stories are told by paws, hooves, and wings. WAR PAWS takes you onto the frontlines of South African history to uncover the extraordinary lives of the animals that served alongside humans. From the loyal dogs and horses on the battlefield to the unexpected bravery of baboons, springbok, and even a legendary ostrich, these are the stories of heroes who didn't know they were heroes. Immerse yourself in a sound-rich, narrative journey that blends historical grit with heart.
Author
Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 2, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Klein Vlerkies, Groot Dapperheid 02.06.2026 14:25
Die episode gaan oor duiwe in die oorlog. 32 Duiwe is vir hulle heldehaftige vlugte vereer. Duisend lewens is ook gered deur die geveerdes en die boodskappe wat hulle gedra het. hierdie episode word aan hulle opgedra. Gaan loer gerus na die Animals in War webblad - www.animalsinwar.co.za vir meer inligting.
K9: Die mens se beste vriend en oorlog 25.05.2026 24:48
Die Episode gaan oor die mens se beste vriend: Die honde in die oorlog. Honde het nog altyd weens hulle skerp sintuie ’n baie belangrike rol gespeel in oorloë. Aanbieder: JD Labuscagne Tema -musiek is deur IDOKAY - getiteld Life's Journey Begins
Korporaal Jackie 18.05.2026 14:29
Die volgende storie is so eg Suid Afrikaanse as wat jy kan kry. Korporaal Jackie is ‘n bobbejaan wat in die vroeer 1910’s gebore is. En oorlog toe is. Hy het 'n uniform gedra, offisiere gesalueer, sy eie eetgerei gehad en mense se lewens gered het. Dit is om die rede dat sy naam op die Animals in War Muur van herinnering is... Hier is sy storie.. Vertel deur JD Labuscagne en Roch Vermaak. Die...
Nancy 11.05.2026 17:53
Sy was vier potige, nie bang vir muis, hond of trein nie en is oorlog toe. Hierdie storie is oor Nancy, die troetel-springbok wat oorlog toe is. Die reeks is afkomstig van die Animals in War Gedenkmuur, by die Voortrekker monument. Die skepper agter die gedenk muur is die veteraan Roché Vermaak. Die verteller is JD Labuscagne. Webblad www.animalsinwar.co.za . War History on Animals in War - Animal...
War Paws bekendstelling... 03.05.2026 2:51
Waaroor gaan die potgooi? Al die vier potiges wat hulle deel gedoen het in oorloë wêreldwyd. Van Rotte, Duiwe, Kamele, Honde, Perde , Springbokke tot 'n Bobejaan. Die stories kom van die Animals in War gedenkmuur by die Voortrekker monument in Pretoria , Suid-Afrika. Die stories is aangrypend en soms hartseer maar tog uniek weens die diere wat tot die uiterstes gegaan het om die soldate te help. D...
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.