RSG

RSG Dokumentêr

Society AF ↓ Επεισόδια: 365

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.rsg.co.za

Δημιουργός

RSG

Κατηγορία

Society

Ιστοσελίδα του podcast

www.rsg.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

24 Σεπ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

SO STEEK DIE MES IN DIE HEF deur Chris Swanepoel 17.09.2015

SO STEEK DIE MES IN DIE HEF deur Chris Swanepoel

KLARA MAJOLA deur Johan Rademan 10.09.2015

KLARA MAJOLA deur Johan Rademan

'N LEWE MET LEË HANDE deur Christelle van Tonder 03.09.2015

'N LEWE MET LEË HANDE deur Christelle van Tonder

DIE MENSE VAN COMPAGNIESDRIFT EN MEERLUST deur Haidee Muller 27.08.2015

DIE MENSE VAN COMPAGNIESDRIFT EN MEERLUST deur Haidee Muller

SPIEËLTJIE, SPIEËLTJIE AAN DIE WAND deur Dee Theart 20.08.2015

SPIEËLTJIE, SPIEËLTJIE AAN DIE WAND deur Dee Theart

KGALAGADI, SOUTPANNE VAN DIE DORSLAND deur Fritz Klaaste 13.08.2015

KGALAGADI, SOUTPANNE VAN DIE DORSLAND deur Fritz Klaaste

CHRISTOPHER KINDO: VOETE SOOS VLERKE deur Johann van Lill 06.08.2015

CHRISTOPHER KINDO: VOETE SOOS VLERKE deur Johann van Lill

VROU ALLEEN deur Lise Swart 30.07.2015

VROU ALLEEN deur Lise Swart

AS DIE KLERE WAAI deur Christelle van Tonder 23.07.2015

AS DIE KLERE WAAI deur Christelle van Tonder

HOOP IN DIE SKADU: DIE BONNIE PEOPLE-PROJEK deur Haidee Muller 16.07.2015

HOOP IN DIE SKADU: DIE BONNIE PEOPLE-PROJEK deur Haidee Muller

Het jy gehoor? (Gehoortoets) 09.07.2015

Het jy gehoor? (Gehoortoets)

HET JY GEHOOR? deur Jacqui January 09.07.2015

HET JY GEHOOR? deur Jacqui January

KWA THU deur Johan Rademan 04.04.2015

KWA THU deur Johan Rademan

KWA THU deur Johan Rademan 01.04.2015

KWA THU deur Johan Rademan

DIE TOEVALLIGE SIELKUNDIGE deur Dee Theart 26.03.2015

DIE TOEVALLIGE SIELKUNDIGE deur Dee Theart

DIE SLAG VAN WATERLOO deur Chris Swanepoel 19.03.2015

DIE SLAG VAN WATERLOO deur Chris Swanepoel

WILLIE BESTER - MAN VAN STAAL deur Johan Rademan 12.03.2015

WILLIE BESTER - MAN VAN STAAL deur Johan Rademan

AS 'N MENS GESTEEL WORD deur Christelle van Tonder 05.03.2015

AS 'N MENS GESTEEL WORD deur Christelle van Tonder

MADGE DIE SONNEBLOM deur Haidee Muller 26.02.2015

Madge du Preez is 'n 65-jarige sakevrou, skrywer en nasiebouer. Sy is alombekend as Madge die Sonneblom. Sy is passievol oor die onderwys, en skryf die mooiste gedigte. Madge het pas afgetree by UWK waar sy by studente-ondersteuning betrokke was. Sy maak hart oop teenoor Haidee Muller.

'N LEWE SUID VAN MARKSTRAAT deur Martelize Brink 19.02.2015

'n Hegte Wellington-gemeenskap is in die jare sestig uitmekaargeruk deur gedwonge verskuiwings. Veertig jaar later kry oorlewendes die geleentheid om die gemeenskap se vreugde te vier. Mense soos die 89-jarige Tannie Madge Isaacs vertel hoe die uitsetttingsbevel hulle lewens beïnvloed het.

BORSKANKER - 'N SUID-AFRIKAANSE PRESPEKTIEF deur Fritz Klaaste 12.02.2015

Hoe vergelyk Suid-Afrika ten opsigte van borskankernavorsing, -behandeling en -suksesse met die res van die wêreld? Fritz Klaaste besoek 'n borskankereenheid by 'n staatshospitaal om uit te vind.

GOUDSTAD EKSENTRIEK deur Mia Malan en Darren Taylor 05.02.2015

Johannesburg - Afrika se ekonomiese middelpunt, en 'n stad wat 'n tuiste is vir duisende mense wat van suksesvolle sakeondernemings droom. Min van die ontluikende entrepreneurs vind egter hulle fortuin in die sakewêreld, wat toenemend kompeterend en ongenaakbaar kan wees. Daar is 'n paar besighede wat dit durf waag het om dinge anders te doen, en hulle is besig om die vrugte van hulle waagmoed te...

TWEEDE TUISTE deur Mari Hudson 29.01.2015

Meer as 3 000 Suid-Afrikaners wag op die oomblik op 'n nieroorplanting, en ondergaan dialise terwyl hulle wag. Hulle bestee so baie tyd in 'n dialise-eenheid dat dit hulle tweede tuiste word. Ontmoet die “gaste” en “gashere'” van Tygerberg Hospitaal se dialise-eenheid. Van die personeel werk al langer as 25 jaar by die eenheid, waar die pasiënte 'familie' word.

'N DAG IN DIE LEWE VAN MARGARET ROBERTS deur Jacqui January 22.01.2015

Margaret Roberts is al vir langer as 30 jaar 'n gevestigde naam in die wêreld van medisinale plante en kruie. Jacqui January het by haar op haar plaas gaan kuier.

OOM JOHNNY PETERS deur Haidee Muller 15.01.2015

Hierdie besonderse oudbode en fabriekswerker van die Kaapse Vlakte het sy skreeusnaakse gedigte en lewensverhaal in die geselskap van sy hartsmense, met Haidee Muller gedeel.

Άκου το podcast RSG Dokumentêr στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS