Radio Pulpit

Met Hart en Siel

Religion AF ↓ Επεισόδια: 162

Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.radiopulpit.co.za

Δημιουργός

Radio Pulpit

Κατηγορία

Religion

Ιστοσελίδα του podcast

www.radiopulpit.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

29 Σεπ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Kuns tot sy Eer 05.12.2023

Skilder, Isabel le Roux kuier in die ateljee. Kunstenaar, Marianna Booyens vertel meer oor God se inspraak in haar werk en Christelle Fourie, wetenskaplike en ‘n kerkleier wat in Swede woon, deel haar getuienis rondom verlies en herstel. Met Hart en Siel

Friendship with God 21.11.2023

Trevor Hudson vertel oor hoe God ons uitnooi om ‘n vriendskap met Hom te betree. Dr. Fanie Briel, pastoor en lewensafrigter, kuier by in die ateljee en gesels oor hoe om die lewe, uitdagings en afdraaipaaie te bemeester. Met Hart en Siel

Leergereed, skoolgereed 14.11.2023

In hierdie aflewering kuier dr Melodie de Jager in die ateljee en word daar oor gesels oor skoolgereedheid. Met Hart en Siel

Kultusse in Suid-Afrika 07.11.2023

Joernalis en skrywer, Jana Marx, kuier in die ateljee en gesels oor kultusse in Suid-Afrika. Chante Hinds-Moller deel nuus uit die Karoo. Peet Bekker bring 'n boodskap uit Lindley en Milanie Vosloo deel 'n stiltetyd-meditasie. Met Hart en Siel

Geestesgesondheid 31.10.2023

Dis geestesgesondheid-maand en in die lig hiervan kuier prestasie-afrigter en avonturier, Cobus Visser vandag in die ateljee en gesels sielkundige, Dr. Johan Ferreira, met ons oor hoe om na ons geestesgesondheid om te sien. Met Hart en Siel

Sade van hoop 24.10.2023

In hierdie aflerwering kuier gebedstapper, Peet Bekker, en glaskunstenaar, Martli Janse van Rensburg, in die ateljee en gesels oor die werk wat die Here in hul lewens doen. Met Hart en Siel

Dink nuut, geloofskrisis en gebede vir die Vervolgde Kerk 17.10.2023

In hierdie aflewering kuier skrywer, Sanet Deysel, in die ateljee om oor haar boeke Mountains Moving your mountains one thought at a time en Things I wish I knew when I was a teen te gesels. Lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels met ons oor wat om te doen as jy voor ‘n geloofskrisis te staan kom. Elizabeth Botha van Geopende Deure vertel meer oor ‘n gebedsinisiatief wat binnekort van stapel gest...

Dink nuut oor aftree 10.10.2023

Ontwikkelingskundige, dr Melodie de Jager, gesels oor hoe om aftrede reg te benader as dit kom by liggaam, siel en gees. Met Hart en Siel

Die lewe is 'n asem lank 03.10.2023

In hierdie aflewering gesels Ds Deon Loots oor hoe om ‘n spontane getuienis van Jesus te wees. Frieda van den Heever vertel meer oor ‘n digbundel met die titel Die lewe is ‘n asem lank Gedigte oor verlies en vertroosting. En skrywer Helena Hugo gesels oor haar jongste geestelike roman Die skuiling. Met Hart en Siel

Demensie en geloof 26.09.2023

Dr Michiel van der Merwe gesels oor die godsdiensbelewenis van ‘n persoon met demensie. en Prof Wentzel Coetzer vertel meer oor generasie-bagasie, wat dit behels en wat die impak daarvan op ons menswees en welstand is. Met Hart en Siel

Poskaarte van 'n reis 19.09.2023

In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met joernalis en skrywer Jacqueline Leuvennink oor ‘n bundel essays en rubrieke met die titel Poskaarte van ‘n reis. Bettina Wyngaardt gesels oor haar jongste roman Grietjie se loutering en skrywer Elize Parker vertel meer oor haar jongste boek Wanneer skaduwees kantel. Met Hart en Siel

Gebed vir elke geleentheid 12.09.2023

Ds Hennie Maartens gesels met ons oor gebed vir elke geleentheid. Entrepeuner en sakevrou Alet van Zyl van Beaufort-Wes vertel meer oor haar onderneming Hartsgoed en Dr Roné-Marie Keet gee praktiese wenke vir ouers en leerders oor hoe om Graad 12 te oorleef. Met Hart en Siel

Bakens van geloof 05.09.2023

In hierdie aflewering kuier Mev Suid-Afrika finalis Nadine van de Wateren in die ateljee en gesels trourok-ontwerper Ilse Roos oor haar bakens van geloof. Met Hart en Siel

Bybelse kosse 29.08.2023

Pastoor Marielle de Vos gesels oor Bybelse feeste en Bybelse kos. Ds. Hendrik van Deventer deel ‘n boodskap oor vrede en vreugde te midde van swaarkry. Met Hart en Siel

Onbeskryflike genade 22.08.2023

Stefaans Coetzee gesels oor Onbeskryflik Genade en hoe keuses, klein en groot, jou lewe rig. Gerhard Lindeque van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vertel meer oor die 90e bestaansjaar van dié organisasie en die spesiale feesvieringe wat hiermee gepaard gaan. Skrywer Jan Vermeulen gesels oor sy jongste jeugboek Om ‘n leeu se bek toe te bid. Met Hart en Siel

Gesonde eetgewoontes en jou hormonale stelsel 15.08.2023

Voedingskundige Madalein Helm kuier in die atlejee en vertel oor die impak van gesonder eetgewoontes op ons hormone. Met Hart en Siel

Sonneblomme & sneeu 08.08.2023

Michelle Potgieter vertel oor die lewe in die Oekraine waar sy vir al meer as 27 jaar lank woon en joernalis, Karien Basson, gesels oor 'n boek waarin bekende sportsterre hul geloofsreis deel. Met Hart en Siel

Vroue van die Bybel 01.08.2023

Esté Geldenhuys gesels oor vroue van die Bybel en wat ons vandag by hulle kan leer. Met Hart en Siel

Sukses en welvaart - hoe ons as gelowiges daaroor dink 25.07.2023

Dr. Johan Beukes gesels oor die ander kant van sukses en vertel meer oor wat hy uit gesprekke met bekendes geleer het. PJ Botha gesels oor jou reis na welvaart en ds. Rudi Swanepoel gee ‘n Bybelse perspektief op geld en sukses in hedendaagse tye. Met Hart en Siel

Skrywers en boeke 18.07.2023

Tydens hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met die skrywers van vier Christelike boeke wat by luisteraars sal byval vind. Alexa Steyn gesels oor haar Bybelse roman, Die Galileërs. Helena Hugo vertel oor Verbly julle in die hoop, die tweede roman in ‘n reeks van drie. Wendy Maartens gesels oor Psalms vir kleingoed en joernalis en skrywer Deonette de Kock vertel meer oor die skryf van Priso...

Veerkragtige lewensritmes 11.07.2023

Narratiewe berader, Faith Durie kuier in die ateljee. Dr. Gideon van der Watt gesels oor veerkragtige lewensritmes en Jennie Pretorius deel haar getuienis oor die pad wat sy moes stap met die heengaan van haar dogter. Met Hart en Siel

Wikkel jou brein waywyd wakker 04.07.2023

Neurowetenskaplike, dr Melodie de Jager, kuier in die ateljee en gesels oor breingesondheid van voor geboorte tot en met bejaardheid en hoe om jou brein wawyd wakker te hou en die volle potensiaal daarvan te benut. Met Hart en Siel

Rede om te glimlag 27.06.2023

In hierdie episode gesels Christine Ferreira met Retha Ingenbleek oor die SPAR Women’s Challenge Tshwane en hoekom ons altyd rede het om te glimlag, Kim Robertson Smith vertel meer oor die werk van die Smile Foundation en en Annie & Merrick van As deel hul getuienis oor hul seuntjie Joshua wat met ‘n gesplete verhemelte gebore is. Met Hart en Siel

Bidkombers & Identiteitsankers 20.06.2023

Jenny Pretorius, Marlene le Roux en Elmarie van der Merwe vertel meer oor ‘n spesiale gebedsbediening en lewensafrigter, Amanda de Lange, gesels oor ons unieke identiteit in Christus en hoe om dit te ontgin. Met Hart en Siel

Uitdagings rondom die grootmaak van seuns 13.06.2023

Prof Wentzel Coetzer gesels oor die unieke uitdagings rondom die grootmaak van seuns. Met Hart en Siel

Άκου το podcast Met Hart en Siel στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS