Maroela Media

Taaltoffie

Arts AF ↓ 159 Folgen

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategorie

Arts

Podcast-Website

maroelamedia.co.za

Neueste Folge

30. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Riaan Grobler gaande oor nuwe hoofstuk as skrywer 02.03.2024

“Enigiemand kan ʼn skrywer word, want elkeen het ʼn storie om te vertel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Gaireyah Fredericks vertel stories in haar hartstaal 25.02.2024

“Skryf het te doen met understanding dat jy iets het om te sê.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Marita se ‘Laaste kans’ ʼn ode aan vriendskap 14.12.2023

“Die gulheid waarmee ek met elke besoek in Suid-Afrika ontvang word, laat my opnuut besef waarom ek sal aanhou om in Afrikaans te skryf." Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘My geliefde is in ʼn kultus: Wat nou?’ 14.12.2023

Hoe weet ʼn mens die groep of kerk waaraan jy behoort, is nie dalk ʼn kultus nie? En wat maak jy wanneer ʼn geliefde of vriend by so iets betrokke raak? Die joernalis Jana Marx van Devilsdorp-faam, het in Maroela Media se ateljee antwoorde op ʼn paar van hierdie vrae gegee. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taalkenner Suléne Pilon ewe gesellig in loslit Afrikaans 11.12.2023

“Leer jou kinders om Afrikaans te praat, want solank as wat daar kinders is wie se moedertaal Afrikaans is, gaan daar niks met Afrikaans gebeur nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Borrelende René wil toekomsstorie van Afrikaans help skryf 02.12.2023

“My ma kry my nog steeds jammer omdat ek nie vir ʼn baas werk nie,” skerts sy, “maar, dit was die beste ding wat ek vir myself kon doen.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Bekende stemme bied troos met gedigte 22.11.2023

ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte. Die podsending is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstiglik aan Maroela Media beskikbaar gestel. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Hoe gemaak met taalboelies? 09.11.2023

Sommige mense is so op keurige taal gefokus dat hulle salig onbewus van die tientalle foute is wat in hulle eie taalgebruik opduik. Karien Brits noem hulle “taalskoorsoekers”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Oor donshaelwoorde in Afrikaans 26.10.2023

Ons is almal maar skuldig daaraan om woorde te gebruik wat ʼn gerieflike vaagheid meebring. Dink maar aan alles wat almal deesdae wil ‘aanspreek’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s 22.10.2023

“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag? 20.10.2023

Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Oud-Aardklop-hoof oorgehaal om van Afrikaans 100 ʼn sukses te maak 15.10.2023

“Dit sal vir my wonderlik wees as ons kan terugkyk en sê dat ons die totale Afrikaanse taalgemeenskap betrokke gekry het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Die vassit met los woorde 12.10.2023

Die los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Die komvandaan van ʼn paar Afrikaanse woorde 05.10.2023

Is woorde soos “konklusie”, “observasie”, en “rekommendeer” noodwendig Anglisisties? Karien Brits werp lig op die komvandaan van die Afrikaanse woordeskat. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Kies een! 28.09.2023

“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes 21.09.2023

“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie: Ag, vir wat? 14.09.2023

“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Stefaans Coetzee vind redding in boeke, genesing in God 10.09.2023

“Een van die lekkerste dinge is wanneer ek smiddae van die werk af kom en ons seuntjie loer vir my deur die venster.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dana Snyman neem ongebaande weë op geloofsreis 03.09.2023

“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Sue Pyler-Slabbert se hart lê in die Noord-Kaap 19.08.2023

“Noord-Kapenaars is sout van die aarde mense, mense wat net mens is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Welvaart meer as net geld’ 21.07.2023

Hoewel geld ʼn medium tot rykdom is, gaan welvaart oor baie meer as ʼn groot banksaldo. Luister hier na die volledige onderhoud met PJ en Geo Botha oor hulle jongste boek, ‘Word ryk, bly ryk’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Pionierskultuur ʼn padwyser vir die toekoms in Afrikaans 08.07.2023

“Afrikaans gaan nog steeds oor die volgende klomp dekades hier wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Binnelanders’-akteur vertel oor genesing na sy ma se dood 22.05.2023

David Viviers praat oor sy debuutroman, ‘Mirage’. Hy gesels ook vlugtig oor sy rol by ‘Binnelanders’ die afgelope jaar. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Daniel Strauss se jongste boek wys pad na finansiële vryheid 05.05.2023

Daniel Strauss gebruik Dan se storie in ‘Werk soos 'n miljardêr’ om wenke en raad te gee oor hoe om finansiële en persoonlike vryheid na te streef. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Zirk van den Berg se skop-skiet-en-wonderstorie propvol leeslekkertes 28.04.2023

Zirk van den Berg vertel vanuit sy huis in Nieu-Seeland via Zoom waar hy aan sy skop-skiet-en-wonder-storie, ‘Geheim van die gruwelsand’, gekom het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Höre den Podcast Taaltoffie in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet