Radio Pulpit

Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Podcast-Website

www.radiopulpit.co.za

Neueste Folge

12. Nov 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,7+ iOS bald

Folgen

Jannie Pelser - Nuusinsig 28.07.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Gehoorsaamheid wat beskerm word 28.07.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 en oor “Gehoorsaamheid wat beskerm word.” Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Die ryke vrug van jou gawe 23.07.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die ryke vrug van jou gawe” uit Fillipense 4:10. Spektrum Podcasts

Kalaharistories - Naderstaan 23.07.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Naderstaan” uit Johannes 5:19. Spektrum Podcasts

Pitch Your Business - Dumisani Mthembu presents Ergonomic Gloves for Forklifters 23.07.2026

Janine van Niekerk is speaking to Dumisani Mthembu, who is designing Ergonomic Gloves for Fork lifters, to make their work more bearable. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - My One Thing 22.07.2026

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “My One Thing.” Spektrum Podcasts

Pitch Your Business - Jorrie Jordaan an Electrical and Solar 22.07.2026

Terwyl die Pitch Your Business (PYB)-kompetisie sy volgende fase betree op pad na die eindronde, gesels ons met van die Top 20-deelnemers om meer te hoor oor hul entrepreneursreis, die lesse wat hulle geleer het en hoe die kompetisie gehelp het om hul sake-ondernemings te ontwikkel. Ian (Jorrie) Jordaan van Electrical and Solar vertel ons meer. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Mentorskap 22.07.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart #3 - Mentorskap Spektrum Podcasts

Jannie Pelser - Nuusinsig 21.07.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Heila de Villiers - Wanneer die Gees Fluister 21.07.2026

Johann Els gesels met Heila de Villiers. Sy het haar eerste boek geskryf. Dit is haar lewensverhaal met die naam “Wanneer die Gees Fluister” wat sy graag met ons wil deel vanmiddag. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Hou moed! 21.07.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 23 wat jou aanmoedig om moed te hou! Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie 16.07.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Ankerpaal 16.07.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ankerpaal” uit Hand 27:23 - 25 Spektrum Podcasts

Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop" 16.07.2026

Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop, volharding en tweede kanse. ’n Getuienis van God se getrouheid, selfs in die moeilikste omstandighede. Spektrum Podcasts

Rick Moser - a Revelation of worship 15.07.2026

Johann Els gesels met Rick Moser aangaande sy openbaring oor aanbidding, wat ook die tema van sy boek is. Spektrum Podcasts

Jannie Pelser Nuusinsig 14.07.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Petronel Fourie "Weet" 14.07.2026

“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel Fourie, Weet se projekbestuurder nader getrek. Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus 14.07.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie. Spektrum Podcasts

Andie Steele Smith - King of Kings 10.07.2026

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he celebrates his “King of Kings”. Spektrum Podcasts

Wynand du Preez - Wat is genoeg? 09.07.2026

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wat is genoeg” uit Prediker 5:9. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Opstal van Drome 09.07.2026

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstal van Drome” uit Jak 1:4 Spektrum Podcasts

Gateway News 8 Jul 08.07.2026

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Vivienne Heath - Godsightings 08.07.2026

Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explains “Godsightings”… just for the record, she was the one that named our “Godsightings” every Friday on GNT. Spektrum Podcasts

Letsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend 08.07.2026

met Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Pilare van die mannehart 08.07.2026

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: Pilare van die mannehart.” Spektrum Podcasts

Höre den Podcast Spektrum in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet