Gerhard Papenfus

Sê dit soos dit is

Business AF ↓ 80 Folgen

Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.buzzsprout.com

Autor

Gerhard Papenfus

Kategorie

Business

Podcast-Website

www.buzzsprout.com

Neueste Folge

3. Jun 2025

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

THEO DE JAGER (2) 14.07.2023

Theo de Jager is 'n boer, voorsitter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Gerhard gesels informeel met Theo, terwyl hy staaltjies en merkwaardige sienswyses deel. Sy passie vir boere (en vir boerdery) is aansteeklik.  Deel dit met ‘n boer wat hierby sal aanklank vind. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die...

LEON WESSELS 07.07.2023

Dr. Leon Wessels is 'n politikus, konstititionele deskundige en gemeenskapsaktivis – hy was ‘n minister en daarna die ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering.  Gerhard Papenfus gesels met hom oor ‘n ryke lewe in die Suid-Afrikaanse politiese hutspot. Hy deel staaltjies van sy weë vanaf jong perderuiter agter Verwoerd, tot waar hy vandag steeds sy regskennis aanwend ter verbeteri...

THEO DE JAGER 30.06.2023

Vandag gesels Gerhard Papenfus met dr. Theo de Jager.   Theo de Jager is 'n boer, voorsittter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Ons bekyk wetgewing rondom rassekwotas en hoe dit boere raak.   Ons praat oor raskwotas in die werksplek en vra: “wat nou?”    Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasi...

ROELF OPPERMAN 25.06.2023

Roelf Opperman is 'n onder andere 'n berader vir mense met trauma. Hy en sy familie moes self 'n baie moeilike pad stap en hy gesels met Gerhard oor hoe dit moontlik kan wees om steeds voort te gaan, al blyk dit onmoontlik te wees. Hy sê dit soos dit is. Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers...

DAWIE ROODT 01.06.2023

Dawie Roodt is 'n ekonoom wat weet hoe om komplekse dinge vir Jan Alleman te dekodeer. Hy sê dit soos dit is. Hy gesels met Gerhard Papenfus: Uitvoerende Hoof van Neasa. Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Höre den Podcast Sê dit soos dit is in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet