Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiotygerberg.co.za
Autor
Radio Tygerberg 104FM
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
15. Okt 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
PAST JOHANN COETZEE - SALWING VAN DIE HERE 01.09.2026 24:18
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
DIE REAL BRÊKFIS | Prioritiseer jou Huweliksmaat 01.09.2026 14:04
Die Real Brêkfis gesels met Kobus Pauw oor hoe om jou huweliksmaat te prioritiseer.
Lorriaan du Plessis - Spreuke 18:21 01.09.2026 2:25
Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet. Spreuke 18:21 AFR20
DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - DIE VLAM VAN BLYDSKAP 31.08.2026 25:19
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
MOTIVEERING MAANDAG | Johandre Potgieter 31.08.2026 4:08
Maandag Motiveering
DR NATHI - IN N TYD SOOS DIE - GELOOF BREEK MENSE 30.08.2026 23:22
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
ALLES WAT LEKKER IS - Country Chic 28.08.2026 7:54
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
DIE REAL BRÊKFIS | Arendsvlei-Ster, Jolene Martins 27.08.2026 18:09
Die Real Brêkfis gesels met Jolene Martins oor haar loopbaan en sy deel haar kragtige getuienis.
Boekrak met Ingrid Venter 26.08.2026 7:16
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Pediater 26.08.2026 10:26
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
Lynette Beer - HEBREËRS 4:14 AFR53 26.08.2026 1:46
TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. HEBREËRS 4:14 AFR53
PAST QUINTUS GROENEWALD - DIE HERE IS MY HERDER 25.08.2026 20:34
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32 25.08.2026 2:00
Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53
PAST JOHANN - DANKBAARHEID 24.08.2026 22:21
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
MOTIVEERING MAANDAG | Stella Combrink 24.08.2026 2:42
Maandag Motiveering: met die dae wat so vol is deel Stella Combrink met ons hoe ons in RUS kan wees ten spyte van die besige skedules…
Mariette Loubser - ROMEINE 10:9 AFR53 24.08.2026 1:57
As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word. ROMEINE 10:9 AFR53
ALLES WAT LEKKER IS - Reptile Garden 21.08.2026 9:03
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53 21.08.2026 1:46
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10 AFR53
ERNIE DE MEYER - DIE EVANGELIE KOM BOU JOU KARAKTER 20.08.2026 21:43
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53 20.08.2026 1:54
Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53
DR NATHI - LEEF UIT GOD SE GENADE 19.08.2026 25:08
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
DR NATHI - KEN GOD IN ALLE OMSTANDIGHEDE 19.08.2026 26:06
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Boekrak met Ingrid Venter 19.08.2026 8:49
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 02 19.08.2026 8:35
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 01 19.08.2026 4:37
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet