Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.radiotygerberg.co.za
Autor
Radio Tygerberg 104FM
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
15. Okt 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
DIE REAL BRÊKFIS | Dr. Darren Green 10.09.2026 11:30
Die Real Brêkfis gesels met Dr. Darren Green oor selfdoodvoorkoming.
Clement Martin - SPREUKE 24:16 10.09.2026 2:04
Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83
DR NATHI - IN N TYD SOOS DIE 09.09.2026 22:45
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Boekrak met Ingrid Venter 09.09.2026 9:30
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Chrizanne De Beer 09.09.2026 11:11
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
DIE REAL BRÊKFIS | Boedelgereedheid - Rupert Fourie 09.09.2026 4:57
Die Real Brekfis gesels met Rupert Fourie (Regional Executive, Capital Legacy) oor boedelgereedheid.
Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25 09.09.2026 2:04
Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25
PAST ADRI THERON - TERWILLE VAN SY NAAM 08.09.2026 21:23
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Kenneth Woodward - SPREUKE 15:1 08.09.2026 2:11
'n SAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom. SPREUKE 15:1
AANDBOODSKAP - DS JOHANN COETZEE 07.09.2026 24:54
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Lynette Beer - SPREUKE 16:3 07.09.2026 1:47
Laat jou werke aan die Here oor, dan sal jou planne uitgevoer word. SPREUKE 16:3
DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - WAT SOEK JY 06.09.2026 27:04
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
DR NATHI - IN N TYD SOOS DIE ... IN DIE STORMS WAARIN ONS LEEF 06.09.2026 19:39
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Die Liftklub gesels met Tony Rorie & Rainer Boshoff oor Men and Ladies of Honor 04.09.2026 13:03
Tony Rorie is the founder of the award winning Men of Honor & Ladies of Honor character education programs. He started the organization in 2003 while working as a principal at an High-risk school in Dallas, Texas. with one Mission - The youth mentoring initiative focuses on instilling character, integrity, respect, and values based on biblical principles. With him today Rainer Boshoff, who, alongs...
ALLES WAT LEKKER IS - Patriot 04.09.2026 8:11
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
DIE REAL BRÊKFIS | Sit die vonk weer terug in die huwelik 04.09.2026 11:42
Die Real Brêkfis gesels met Kobus Pauw oor hoe om jou huweliksmaat te prioritiseer.
Reinhard Kotze - SPREUKE 3:5 04.09.2026 1:35
Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie. SPREUKE 3:5 NLV
PAST ERNIE DE MEYER - MAAK SEKER JOU FONDASIE IS STERK 03.09.2026 22:27
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
PAST ADRI THERON - GODDELIKE GENESING 03.09.2026 25:25
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
DIE REAL BRÊKFIS | Kommunikasie in die Huwelik 03.09.2026 10:31
Die Real Brêkfis gesêls met kliniese sielkundige, Joelene Conradie, oor konflik/kommunikasie in die huwelik.
Mariette Loubser - Spreuke 4:23 03.09.2026 1:52
Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe. Spreuke 4:23 AFR20
DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - WAT SOEK JY 02.09.2026 27:04
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Boekrak met Ingrid Venter 02.09.2026 9:26
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Week 7 02.09.2026 19:08
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
Henry Pike - Spreuke 27:17 02.09.2026 2:46
Yster slyp yster, en een mens slyp die aard van 'n ander. Spreuke 27:17 AFR20
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet