Maroela Media

Podlitiek

News AF ↓ 150 Folgen

"Podlitiek" is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek.

Autor

Maroela Media

Kategorie

News

Podcast-Website

maroelamedia.co.za

Neueste Folge

11. Dez 2023

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Podlitiek: Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade… 16.01.2023

In hierdie week se episode bespreek die Podlitiek-span onder meer wat die ANC se pas afgelope kongres vir Suid-Afrika en vir die ANC self beteken. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: 2022 retrospektief ontnonsens 15.12.2022

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl, Frederik van Dyk, Reiner Duvenage en Paul Maritz vir die laaste keer in 2022 die week se nuus. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel 08.12.2022

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Reiner Duvenage en Paul Maritz onder andere of Oom Cyril gaan ry of bly. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg 25.11.2022

In hierdie week se episode bespreek die span watter manewales die moontlikheid van ʼn terugkeer na die tjoekie vir oubaas Zuma inhou vir Suid-Afrika? Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar? 17.11.2022

In vandeesweek se episode word onder meer gesels oor Twitter met die sosialemediareus wat skynbaar sukkel om by hul Pretoriase eienaar se leierskapstyl aan te pas… Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus 10.11.2022

In hierdie week se episode gesels die span oor die stories op hulle nuusradars waaronder die onlangse gebeure by Fish Hoek High School. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug 03.11.2022

In hierdie week se episode kyk die span onder meer na Lula da Silva, Brasilië se nuwe president, en die agtergrond van die verkiesing. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Plaasmoorde protes in Roedtan, AfriForum vat onteiening aan 02.11.2022

In hierdie week se episode neem die Podlitiek-span die protesoptog teen plaasmoorde in Roedtan, AfriForum se omvattende veldtog teen onteiening sonder vergoeding en die lot van Mpho Phalatse onder die loep. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Mashaba herbedink, gratis ministerwater gedrink, die beitel vermink.. 13.10.2022

In hierdie week se episode kyk die Podlitiek-span onder meer na binnegevegte in ActionSA en die dienste wat belastingbetalers vir ministers "borg"! Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Malema moet appèl kou, aanrandsaak verbrou, groot verkiesings gehou 06.10.2022

In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span onder meer oor AfriForum wat verlof om appèl toegestaan is in die haatspraaksaak teen Julius Malema. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Mmusi staan op, ANC flop, gaspyplyn gestop 30.09.2022

In die week se episode bespreek die Podlitiek-span oor Mmusi Maimane se politieke planne, die ANC se rampspoedige binnepolitiek en die beweerde sabotasie van die pyplyn tussen Rusland en Europa. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Jagersfontein-sage woed, Koningin gegroet, Russe boet 15.09.2022

In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Jagersfontein-ramp, die afsterwe van koninging Elizabeth II en die jongste rakende die Oekraïene-oorlog. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Haatspraak-uitspraak grof, NVG begin lêers afstof en vaarwel Gorbatsj 05.09.2022

In hierdie episode van Podlitiek word die “Kill the boer”-uitspraak, verwikkelinge by die NVG en die dood van Mikhail Gorbatsjof onder die loep geneem. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Natal self reggemaak, Zuma-saak en vryheid van spraak 18.08.2022

Die Podlitiek-span bespreek vandeesweek die burgers van KwaZulu-Natal wat besluit het hulle doen dit eerder self, die hofsaak oor oudpres. Jacob Zuma se mediese parool en die aanval op Salman Rushdie, asook wat dit beteken vir vryheid van spraak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Premier ‘n pyn, Taaldag glo onrein, zama-zamas ondermyn 11.08.2022

In die week se episode van Podlitiek gesels die span oor die voorgenome mosie van wantroue in premier David Makhura, uiteenlopende menings oor die viering van Taaldag en onwettige immigrante en gemeenskappe wat bots. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: ANC maak beleid, Mkhwebane verwyt en VSA stel uit 05.08.2022

In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende die Openbare Beskermer, die ANC se afgelope beleidskonferensie, en Amerika word daarvan beskuldig dat hy 'n resessie probeer wegsteek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KZN vergee 28.07.2022

In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende Eskom, minister Lindiwe Sisulu wat wil hê skole moet 50/50 wit en swart wees en pres. Cyril Ramaphosa se kil ontvangs in KwaZulu-Natal. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Eskom-skok, Lesufi op jou daknok en Zondo lui laaste klok 01.07.2022

In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor Eskom en beurtkrag, die taverne-tragedie in Oos-Londen, die laaste verslag van die Zondo-kommissie en Panyaza Lesufi wat die ANC se nuwe provinsiale voorsitter in Gauteng is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Bela-wet pla, Covid-las klaar en Mpofu-dissiplinêr wat niks baar 23.06.2022

In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die Bela-wysigingswet, die Covid-19-regulasies wat opgehef is en die ondersoek na adv. Dali Mpofu vir wangedrag teenoor ʼn kollega. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Ramaphosa se kontant, EFF nasionale stilstand en Guptas gevang in buiteland 09.06.2022

In die week se episode word daar gesels oor die diefstal op pres. Cyril Ramaphosa se plaas, die EFF wat dreig met ‘n nasionale stilstand en die Gupta-broers wat in Dubai in hegtenis geneem is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Onderhoud met Flip Buys 03.06.2022

In hierdie episode van Podlitiek se onderhoudreeks word daar met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, gesels. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: SEB-adviesraad vir die president en privaatskole rasse-insident 02.06.2022

In hierdie week se Podlitiek-episode word daar twee groot sake op die nasionale nuus-agenda bespreek, naamlik pres. Cyril Ramaphosa se SEB-adviesraad en die vermeende rassevoorval by 'n KwaZulu-Natalse privaatskool. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Mthethwa sit pot mis, insident op US-kampus 20.05.2022

Op die agenda is die naam van die Taalmonument, die beplande skenking aan Kuba asook die veelbesproke voorval wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch plaasgevind het. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Onderhoud met dr. Leon Schreiber 13.05.2022

In hierdie episode van Podlitiek gesels Paul Maritz met dr. Leon Schreiber, ‘n parlementslid sowel as pasverkose lid van die raad van die Universiteit Stellenbosch. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Podlitiek: Aborsiedebat in VSA, Steenhuisen tussen Oekraïense vlae 06.05.2022

Die week gesels die Podlitiek-span oor die aborsiedebat in Amerika, die jongste verwikkelinge rakende die Zondo-kommissie en DA-leier John Steenhuisen se besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook

Höre den Podcast Podlitiek in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet