OFM

OFM Agri Hour

News EN ↓ 213 Folgen

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategorie

News

Podcast-Website

www.ofm.co.za

Neueste Folge

3. Nov 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,7+ iOS bald

Folgen

Die kouefront en afsnylaagdruk wat die land tans beleef is nie die laaste van die seisoen nie 13.08.2026

Die kouefront en afsnylaagdruk waarin die land tans vasgevang is, is nie die laaste kouefront wat in Augustus en September kan voorkom nie, Isabel van Tonder berig daaroor.

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle 11.08.2026

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.

Willie Aucamp, Minister van Landbou, het onlangs Vrystaat Landbou se kongres bygewoon 07.08.2026

Willie Aucamp, Minister van Landbou, het onlangs Vrystaat Landbou se kongres in Bloemfontein bygewoon. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy visie vir sy portefeulje en sy boodskap van hoop aan elke boer van Suid-Afrika.

Janine Ryan, editor of Farmer's Weekly gives an overview of the 14-21 August issue 07.08.2026

Editor of Farmer's Weekly, Janine Ryan, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Aanvullende vitamienes en minerale is 'n belangrike deel van vee-gesondheid 03.08.2026

Vitamienes en minerale is 'n baie belangrike deel van die algemene instandhouding van vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die belangrikheid van aanvullings en ook die verskeie lekke wat te kry is.

Rico, die skaap wat 7 jaar lank alleen in die Moordenaarskaroo oorleef het! 31.07.2026

Rico, die skaap wat onlangs gevind is in die Moordenaarskaroo, het 7 jaar lank op sy eie oorleef. Met 'n vag van oor die 30 kg beklee Rico nou die 2de plek as die wereld se skaap met die swaarste vag! Rico, is 'n voorbeeld van die uithouvermoe en aanpasbaarheid van die landbousektor. Isabel van Tonder berig oor die uitsonderlike vonds.

Dr Johnny van der Merwe lewer die nuutste graanverslag 31.07.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste graanpryse op die Suid-Afrikaanse markte

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse 30.07.2026

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die markte.

Trevor Cramer gives an overview of the 31 July - 7 Aug edition 24.07.2026

Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar 23.07.2026

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar, veral as in ag geneem word dat daar verlede jaar in Noordwes alleen, sowat 12 803 brande was. Isabel van Tonder gesels met Eric Stoch, oor die gereedheid van die brandbestrydingsvereniging in die Noordwes-provinsie.

Die Braunvieh-beesras is vanjaar 100 jaar in Suid-Afrika! 21.07.2026

Die Braunvieh beesras is vanjaar 100 jaar in Suid-Afrika. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die uitsonderlike beesras.

Loslopende diere of "stray animals" is 'n groot probleem aan die Lesotho grens 13.07.2026

Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou oor die afwesigheid van skutte en rondloperdiere.

Sindira Chetty gives an overview of the 17-24 July edition 10.07.2026

Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste in die graanmarkte 09.07.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Die jongste vleispryse en tendense deur Dr Johnny vd Merwe 09.07.2026

Die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

Wintertyd is veral 'n tyd wanneer daar fyn beplanning met vee gedoen moet word 07.07.2026

Erge kouefronte het 'n groot invloed op vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor die voorbereiding van vee vir erge wintertoestande.

A vehicle manufacturer has awarded financial relief packages to farmers affected by FMD 03.07.2026

Launched at Nampo Harvest Day 2026, the campaign was centered on the Farmer Stories Fund, a relief initiative that provided R190 000 in practical support packages to selected farmers affected by the outbreak. ISUZU Motors South Africa launched the campaign to provide meaningful support to affected farmers while highlighting the resilience of South Africa’s agricultural community. Yolanda Maartens...

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe 03.07.2026

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 03.07.2026

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

Die RPO Vrystaat het onlangs hul rol verduidelik in entstoftoedelings 03.07.2026

Die RPO Vrystaat, het onlangs hul rol verduidelik aan produsente ten opsigte an die entstoftoedienings. Isabel van Tonder berig daaroor.

Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys 01.07.2026

Bek-en-klouseer het 'n vernietigende uitwerking op boere in Suid-Afrika. Daar is egter 'n motorhandelaar wat nie net voertuie verkoop nie, maar ook 'n helpende hand uitsteek vir boere wat gebuk gaan onder die finansiele las van die veesiekte. Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD-ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys. Isabel van Tonder gesels met Jannie Marais, 'n boer van Reddersburg...

SAFEX Graanmarkoorsig, 29 Junie 2026 30.06.2026

Graan SA - ekonoom, Heleen Viljoen, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.

Kobus Stapelberg van King Price Insurance vertel hoe die brandstofprys plaasrisiko hervorm. 30.06.2026

Elsabé Richard-May gesels met Kobus Stapelberg van King Price Insurance oor hoe die brandstofprys plaasrisiko, hervorm.

Sindira Chetty gives an overview of the 3-10 July edition 26.06.2026

Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor 23.06.2026

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.

Höre den Podcast OFM Agri Hour in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet