Radio Pulpit
Vreugde & Joy
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.radiopulpit.co.za
Forfatter
Radio Pulpit
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
27. aug. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Annatjie en Tanya Nel deel hoe hulle ondersteuning vind tydens 'n seldsame siekte. 26.08.2021 1:12:06
Bertha gesels met Annatjie en Tanya Nel oor hoe hulle gesin die reis met 'n seldsame siekte, Nephronophthisis Type 3 hanteer deur God se genade. Die laaste drie jaar is hulle lewens onderstebo gedraai, maar God se wonderwerke kom keer op keer deur. Tanya gesels openlik twee maande na haar nier oorplanting. Vreugde & Joy
Charleen du Plessis deel haar persoonlike reis deur mishandeling. 19.08.2021 1:40:07
Carleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery gesels openlik met Bertha oor emosionele en fisiese mishandeling asook hoe God haar oë oop gemaak het. Wat jou familie en vriende te doen staan en hoe die herstel proses werk. Coram Deo · Vreugde & Joy
Christel Kloppers van Coram Deo deel die waarde van joernaal hou in herstel. 12.08.2021 25:12
Bertha gesels met Christel Kloppers van Coram Deo en Mindsprouts oor die joernaal hou se waarde in emosionele herstel en groei. Coram Deo · Vreugde & Joy
Julie B Steynberg deel haar reis met God tydens die verlies van haar man. 12.08.2021 1:13:16
Julie deel openlik haar reis met God tydens die afterwe van haar man, Francois weens Covid 19. Sy vid elke dag daadwerklik vreugde. Vreugde & Joy
Charleen du Plessis oor vroue mishandeling 05.08.2021 26:22
Charleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery help ons die emotionele skade in mishandeling verstaan. Vreugde & Joy
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.