Radio Pulpit

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.radiopulpit.co.za

Forfatter

Radio Pulpit

Kategori

Religion

Podcastens hjemmeside

www.radiopulpit.co.za

Seneste episode

27. aug. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Jacques en Melanie Blignaut deel meer oor hulle lewe saam. 29.12.2022

Jacques en Melanie Blignaut vertel ons meer oor hulle geloof en hoekom hulle tuisskool onderrig gekies het. Melanie's blog Wind in a letterbox · Vreugde & Joy

Hennie en Amanda Swanepoel deel hulle geheime vir sukses 22.12.2022

Hennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is. Brightstar personal devolpment · Vreugde & Joy

Wou-Mari De Wet van Coram Deo gesels oor tyd beplanning en angs hantering 17.11.2022

Die einde van die jaar kan uitdagend wees op baie vlakke, ons gesels oor hoe belangrik beplanning is en hoe om angs te verminder. Coram Deo · Vreugde & Joy

Gisela Joubert deel hoe God haar gebruik in SA herlewing 17.11.2022

Gisela het haar verhouding met die Here 30 jaar gelede begin en nie teruggekyk nie, hier deel sy hoe die Here haar intussen gebruik vir die bediening. Vreugde & Joy

Vergifnis, wanneer vergewe ek? Wat word van my verwag? 14.10.2022

Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor vergifnis, wat die verwagting is, die stappe en hoe dit vasgelê kan word. Coram Deo · Vreugde & Joy

Hoe hoor jy vir God? Hoe bly jy 'n warm Christen? Pickard Henn deel sy hart. 13.10.2022

Pickard Henn gesels met Bertha le Roux-Wahl oor hoe hy sy geloof vuurwarm hou, asook Witness22. Christ in action ministries · Vreugde & Joy

Gert Nel en Erich Posthumus vertel meer oor padveiligheid en RAF Buddy 06.10.2022

Bertha le Roux-Wahl vind meer uit oor RAF Buddy en padveiligheid, hoe Erich ons kinders weer kan help om paraat te wees. Gert Nel deel ook meer omtrent die padongelukfonds en hoe hulle daar ook mense bemagtig en inlig. RAF Buddy · Vreugde & Joy

Zander Hulme deel sy getuienis na hy 11 keer geskiet is 22.09.2022

Zander Hulme deel sy wonderwerk getuienis na hy 11 keer geskiet is. Hy deel ook hoe hy en Jaqueline die trauma verwerk het. Ons praat ook oor vergifnis. Vreugde & Joy

Uncle Angus Buchan tells us all about the miracles of 24 September 2022 15.09.2022

In this clip you will hear all about the heart and miracles behind the Speak Jesus event on the 24th of September. Why Krugersdorp, what to expect and pray for. Speak Jesus · Vreugde & Joy

Yolanda Steyn vertel Bertha meer oor Speak Jesus die 24ste September 15.09.2022

Yolanda Steyn is die boeremeisie wat die brief, wat Speak Jesus na Krugersdorp gebring het, aan Oom Angus Buchan geskryf het. Sy deel ook fyner details rondom die geleentheid - waar, wanneer, hoe, wat om saam te bring. Vir meer inligting besoek https://www.angusbuchan.co.za/speak-jesus Speak Jesus · Vreugde & Joy

Nanette Steyn en Healing Hearts Middelburg 23.06.2022

Bertha le Roux-Wahl gesels met Nanette Steyn oor Healing Hearts, wat sy begin het na haar seun se afsterwe. Healing Hearts Middelburg · Vreugde & Joy

Andreas Kleynhans deel sy voortgaande reis met kanker 16.06.2022

Andreas deel met Bertha hoe hy positief bly tydens hierdie uitdagende omstandighede. Ten midde van die storm, hou hy sy oë op Jesus. Andreas Kleynhans facebook · Vreugde & Joy

Stefanie Minnaar vertel ons meer oor Ouer-Tiener Harmonie 10.03.2022

Watse ouerskapstyl is reg vir jou gesin? Stefanie Minnaar van Caritas Care en Coram Deo vertel ons meer oor die tiener brein. Vind ook meer uit oor haar facebook groep Ouer-Tiener Harmonie. Ouer-Tiener Harmonie · Vreugde & Joy

Familie en terapie, hoe kan ons 'n geliefde bystaan? 24.02.2022

Dr Jo Viljoen en Charleen du Plessis gesels met Bertha oor die rol van familie en geliefdes tydens terapie. Simcha recovery · Vreugde & Joy

Carla Bruwer deel haar gesin se reis met kanker 24.02.2022

Hoe hou jy kop bo water as die wêreld alles op jou gooi? Carla Bruwer deel haar seun JP se uitdaging met kanker. JP Bruwer fundraising · Vreugde & Joy

Karien Botha deel haar passie vir die Here en hoe 'n vergadering met jouself perspektief kan gee. 17.02.2022

Is jy op die regte lewenspad? Karien Botha van Karien se kuierplek deel met ons die waarde van 'n vergadering met jouself en die self - kennis wat daaruit voortspruit. Ons gesels ook oor die mite dat jy perfek moet wees voor jy kan begin. Karien se kuierplek · Vreugde & Joy

Chrislea Nel deel haar pad van geloof na haar pad as Ma nie gebeur het nie. 10.02.2022

Om elke dag in geloof te stap is nie maklik as jou drome soms onbereikbaar is. Chrislea Nel deel haar persoonlike reis, asook hoe om vorentoe te beweeg in geloof. CG Training · Vreugde & Joy

Wat is die verskil tussen goeie roetine in jou huwelik en 'n gemaksone? 03.02.2022

Liezel van der Merwe van Intiem Tydskrif gesels met Bertha oor maniere om jou huwelik teen verveling te beskerm. Intiem Tydskrif · Vreugde & Joy

Willie Olwage gesels met Bertha oor Kinder evangelisasie 27.01.2022

Kann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan. El Roi Teater · Vreugde & Joy

Eckard Henn kom deel ten midde van groot uitdagings in sy lewe steeds sy getuienis. 13.01.2022

Eckard Henn was 'n verslaafde en steeds het God hom geroep in Sy naam. Maak nie saak waar jy in jou lewe staan nie, jy is waardig. The Mission Ministry · Vreugde & Joy

Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor kwesbaarheid en veerkragtigheid in die nuwe jaar. 31.12.2021

Hoe kwesbaar moet ons wees en hoe kan ons veerkragtig wees met alles wat rondom ons gebeur? Coram Deo · Vreugde & Joy

Pieter Visser van Coram Deo gesels met Bertha oor selfsorg en doelwitte. 23.12.2021

Hoe kan waardes jou help om goeie doelwitte te stel. En kan 'n mens geestelike doelwitte vir jouself stel? En hoe stel mens houself op vir sukses in 2022? Pieter antwoord met praktiese maniere om dit te doen. Coram Deo · Vreugde & Joy

Saartjie Roos deel hoe Coram Deo haar gehelp het om weer te leef na trauma 02.09.2021

Saartjie Roos gesels met Bertha oor hoe Coram Deo haar gehelp het om weer op te staan na trauma, die belangrikheid van groep terapie asook haar ervaring as student by Coram Deo. Coram Deo · Vreugde & Joy

My stryd met ADHD - Hykie Berg 02.09.2021

Hykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help. Creative Kidz Private school · Vreugde & Joy

Christiaan Ackerman van Coram Deo gee raad oor survivors guilt na Covid. 26.08.2021

Bertha en Christiaan gesels oor die nagevolge van siekte, asook die uitwerking daarvan op jou geesteslewe. Vreugde & Joy

Lyt til podcasten Vreugde & Joy i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.