Preke – Gereformeerde Kerk Centurion

Die webtuiste vir die Gereformeerde Kerk Centurion.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: gkcenturion.co.za

Kategori

Uncategorized

Podcastens hjemmeside

gkcenturion.co.za

Seneste episode

6. jul. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

Gehoorsaamheid aan God 06.07.2026

Skriflesing: 1 Sam. 15

Oorwinning oor die Dood 29.06.2026

Skriflesing: 2 Korintiërs 4:7-5:10 (1983)Teksvers: 2 Kor 5:10HK: Sondag 17 Ons is steeds besig met ons belydenis oor die 12 Artikels. Verlede week het ons besef dat Jesus se hele lewenspad een van helse neerdaling in angs en pyn was, met die Godverlatenheid aan die kruis as dieptepunt.  In die graf vind ons egter die […]

Die dood behoort aan die Here! 29.06.2026

Skriflesing: 1 Samuel 2 (1983)Teksvers: 1Sam 2:6 (Deut 32:39) Die dood loop saam met ons soos ons skaduwee. Gelukkig hoef ons nie heeltyd daaroor te dink en morbied te raak nie. Oor ons sterwe as gelowiges kan op baie maniere praat wat nie so neerdrukkend is nie.  Vrae oor die dood, die mag daaroor, die […]

Christus het neergedaal na die hel 22.06.2026

Skriflesing: Efesiërs 4:6-10; Filippense 2:5-10; Jesaja 53:6,10; Markus 15:34; Lukas 23:42-43,46; Johannes 19:30 (2020)HK: Sondag 16 Die apostoliese geloofsbelydenis se bewoording volg nie in ‘n chronologiese volgorde as dit gaan oor die lyding van ons Here Jesus nie, maar eerder ‘n verdieping in die lyding.  Met ander woorde: Jesus se menswording, sy geboorte uit Maria, […]

God se Getuienis is Groter 22.06.2026

Skriflesing: 1 Johannes 5:1-21 (2020)Teksvers: 1 Johannes 5: 9-10 Ons het in die vorige deel uit vers 4 die wonderlike vertroosting van ons geloof gehoor, waardeur ons deel kry aan die genade van ons Here Jesus en die oorwinning in Hom. Hierdie oorwinning is alleen deur die geloof in Jesus Christus.  Hy is die Seun […]

Die enigste uitweg, God se oordeel word voltrek 15.06.2026

Skriflesing: Matteus 27:11-56 (1953)Teksvers: Matteus 27:46HK: Sondag 15 Ons HERE Jesus, is die Christus. Hy is die Gesalfde van God. Hy is vol van genade en waarheid. Die afdruksel van die wese van God. Hy is alle lof waardig. Maar tog as ons na Hom kyk sien ons een wat onder die hand van mense […]

Lyt til podcasten Preke – Gereformeerde Kerk Centurion i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.