Melanie Verwoerd and Maritza Breitenbach

Grys en Gatvol

Comedy AF ↓ 25 episoder

Ons praat, lag en huil oor peri- and post-menopousale dinge waaroor vroue wonder en fluister (of 2 uur in die oggend “google”)Volg ons opFacebook: https://www.facebook.com/grysengatvol Instagram https://www.instagram.com/grysengatvol

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: grys-en-gatvol.simplecast.com

Forfatter

Melanie Verwoerd and Maritza Breitenbach

Kategori

Comedy

Podcastens hjemmeside

grys-en-gatvol.simplecast.com

Seneste episode

1. sep. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,7+ i bedømmelse iOS snart

Episoder

Van Toeka tot Nou 01.09.2026

In hierdie besondere gesprek ontmoet ons nie net die bekende, fenomenale Annelisa Weiland nie, maar kry ‘n intieme blik van haar grootwordjare en die mense en gebeurtenisse wat haar gevorm het. Ons gesels oor haar drome, haar pad, haar vreugdes, uitdagings, liefdes, lesse en die oomblikke wat haar gemaak het wie sy is. Geniet saam met ons die vrolike en soms verrassend emosionele kykie na hierdie...

Sandra Prinsloo: ‘n Vrou met Vuur en Finesse 25.08.2026

In hierdie besonderse episode van Grys en Gatvol sit ons saam met die ikoniese Sandra Prinsloo — ’n baanbreker, aktrise, teaterpersoonlikheid en ’n vrou met ’n kleurvolle lewensverhaal. Dis ’n baie persoonlike en heerlik gesellige gesprek. Ons praat oor Sandra se merkwaardige loopbaan en die uiteenlopende rolle wat haar oor dekades heen ’n besondere plek in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedry...

PILLE, POEIERS & MUTI: Vat, los, of sluk? 11.08.2026

Hierdie week gesels ons met ‘n apteker, Liezl Joubert. Ons leer heelwat meer oor wat ons in die apteek se rakke en agter die toonbank kry. Ons ondersoek, vitamines en aanvullings, voorskrifmedisyne en ‘wonders’ uit die voorwinkel… Wat het ons rêrig nodig? Wat werk? Wat is dalk net goeie bemarking? En wanneer moet ons eerder vra voordat ons sommer self begin sluk, smeer of aanvul? Luister gerus — b...

Menopause of depressie? Ek voel nie lekker nie … 28.07.2026

Hoe nou gemaak? Jou liggaam verander, jou emosies oorval jou; jy is angstig en moeg - en skielik wonder jy: Wie is ek en waar pas ek in? Menopouse is veel meer as net ’n hormonale oorgang. Vir baie vroue is dit ’n tyd van diep emosionele en sielkundige verandering – ’n tyd waarin identiteit, verhoudings, selfvertroue en eiewaarde verander en herontdek kan word. In hierdie eerlike en insiggewende g...

HOU BENE HOU! Breekpunt of beenwys? 14.07.2026

Beengesondheid gaan oor soveel meer as net sterk bene – dit gaan oor ’n sterk, aktiewe en onafhanklike lewe. In hierdie episode gesels ons met Dr. Marius Roos, hoof van die Instituut vir Osteoporose in Suid-Afrika. Dr Roos praktiseer by die Louis Leipoldt Mediese Sentrum, met ‘n sterk fokus op beendigtheidskanderings, fraktuurrisikobepaling, leefstyladvies en individuele behandelingsplanne. Ons ge...

M&M oefen met Izzy 01.07.2026

Hoe om te oefen in menopause. Om die oefeninge te sien, gaan asseblief na YouTube https://youtu.be/P6OKx1r6bng Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig? 17.06.2026

In hierdie episode van Grys & Gatvol duik ons diep in die fassinerende wêreld van die mikrobioom – die triljoene bakterieë wat in jou ingewande woon en ’n verrassend groot invloed op jou gesondheid het. Ons ondersoek hoe die mikrobioom verband hou met menopouse, hormone, energie, velgesondheid en selfs depressie en angs. En hoe beïnvloed jou leefstyl, stres, dieet, antibiotika en ouderdom die deli...

Kroniese Uitputting: Waarheen is my Energie? 02.06.2026

Grys, Gatvol en Gedaan: Stres, uitbranding en waar jou energie heen verdwyn het. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Knyp hier, knyp daar, en siedaar! 26.05.2026

Ons praat blaas, vaginale prolaps, Kegels, fisioterapie en hoekom jou pelvic floor aandag verdien. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Help! My blaas sak uit 19.05.2026

Wat is ’n prolaps, wat is die tekens, en hoe kyk jy self in die spieël? 🔍🌸 Het jy al gewonder wat ’n prolaps (of versakking) presies is, maar jy is te bang of skaam om te vra? Jy is beslis nie alleen nie! Dit is iets waaroor veels te min vroue praat, maar wat geweldig baie van ons raak. In hierdie video bespreek ons: Wat beteken ’n prolaps nou eintlik in gewone mensetaal? Wat is die vroeë tekens...

Ma ...Waar begin en Eindig jy? 12.05.2026

MOEDERSDAG - Generasie gapings, liefde en leiding Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Aanloklikheid: Wat Laat die Vonke Spat? 05.05.2026

Wat trek mense seksueel aan? Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Gesondheid en Fiksheid 28.04.2026

Oefening is nie n keuse nie. Bou nou spiermassa vir 'n aktiewe lewe later. Ons gesels met Izzy Ellis oor die impak van estrogeenverlies op spiermassa, beendigtheid, die brein, en metabolisme, en hoe om dit te oorkom. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for ad...

Marita van der Vyver 21.04.2026

Verandering ... vrees en vryheid. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Histerektomies 14.04.2026

Alles wat jy moet weet. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Seks! 07.04.2026

Alles wat jy nog altyd wou weet oor seks maar te skaam was om te vra. EKSPLISIETE INHOUD: Hierdie episode bevat eksplisiete inhoud, so wees versigtig wanneer en waar jy daarna luister. Sponsored by: Frozen for You: https://frozenforyou.co.za/ Probitec: https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of perso...

Testamente 31.03.2026

Is jou sake in orde? Ons praat vandag oor boedels, kostes en slim beplanning, hier op Dis Jou Beurt. Sponsored by: Frozen for You: https://frozenforyou.co.za/ Probitec: https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Aanlyn Vry & Katknyp in die Donker 24.03.2026

Ons gas onthul haar ervaring met aanlyn “dating” - die opwinding, gevare en vreemde versoeke. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Help! My ma is verlief! 17.03.2026

Ma is skielik ‘n regte bakvissie….wat nou? Sponsored by Probetic. https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Puisies op 50: ons praat perimenopouse! 10.03.2026

Ons praat met Dr Erika Drewes, ‘n hormoonkundige. Sponsored by Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

DIS JOU BEURT: Help! Hy is lus en ek is moeg 03.03.2026

Menopousale vrouens wat nie meer wil seks hê nie en onbetroubare bloedtoetse in peri-menopouse Sponsored by Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Karen Dudley: My BFF Michelle Obama 24.02.2026

Liefdesbroodjies, presidentiële besoeke en menopause. Sponsored by Probitec. https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Dis jou beurt: Oornag vaal en verlep 17.02.2026

Jou kolon, hormone en vervelige lewe. Ons kry antwoorde Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Die harige bobbejaantjie 09.02.2026

‘n Marmer blad, wax in die mikrogolf en baie wyn – Maritza se self-wax ongeluk. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za/ Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Grys en Gatvol - Trailer 06.02.2026

Ons praat, lag en huil oor peri- and post-menopousale dinge waaroor vroue wonder en fluister (of 2 uur in die oggend “google”) Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.

Lyt til podcasten Grys en Gatvol i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.