Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: christianityworks.co.za
Forfatter
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
1. okt. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Daar is ‘Wysheid’...Maar dan is daar Wysheid! 29.03.2025 3:10
Send us Fan Mail 1 Korintiërs 3:18-20 Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word, want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God. Daar staan tog geskrywe: “Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne,” en op 'n ander plek: “Die Here ken d...
Wanneer Jou Self-Help-Plannetjies Misluk 28.03.2025 2:50
Send us Fan Mail Jakobus 1:13-15 Iemand wat in versoeking kom, moet nooit sê: “Ek word deur God versoek” nie; want God kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Gister het ons...
Leef ‘n Oorwinningslewe 27.03.2025 2:49
Send us Fan Mail Kolossense 1:5-6 Julle doen dit omdat julle hoop om dit te ontvang wat in die hemel vir julle gereed lê. Julle het daarvan gehoor toe die waarheid van die Goeie Nuus aan julle verkondig is. Dieselfde Goeie Nuus wat julle bereik het, gaan ook oor die hele wêreld uit. In die hele wêreld dra dit goeie vrug en versprei dit, net soos dit by julle gebeur het vanaf die dag toe julle die...
Bereik Jou Volle Potensiaal 26.03.2025 2:31
Send us Fan Mail Markus 6:7-8,12-13 Hy het sy twaalf dissipels nader geroep en hulle twee-twee uitgestuur. Hy het ook aan hulle die gesag gegee om bose geeste uit te dryf. Verder het Hy aan hulle opdrag gegee om niks behalwe ’n kierie saam te neem nie – geen kos, geen rugsak, geen geld nie. Hulle het gaan verkondig dat die mense tot inkeer moet kom. Hulle het ook baie bose geeste uitgedryf en baie...
‘n Splinternuwe Perspektief 25.03.2025 2:39
Send us Fan Mail Markus 6:7-9 Hy het sy twaalf dissipels nadergeroep en hulle twee-twee uitgestuur. Hy het ook aan hulle die gesag gegee om bose geeste uit te dryf. Verder het Hy aan hulle opdrag gegee om niks behalwe ’n kierie saam te neem nie – geen kos, geen rugsak, geen geld nie. (NLV) Voel jy soms asof jy nooit die pyp sal kan rook nie? Tensy jy toevallig fenominaal talentvol, ryk en goed ge...
Daar Is Gevolge 24.03.2025 3:08
Send us Fan Mail Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Die meeste van ons wil die vryheid hê ons eie keuses te maak en om ons eie begeertes te vervul. Alhoewel ons omstandighede ongetwyfeld baie van mekaar verskil, verstaan ons dit almal. Maar so ‘n selfsugtige leefstyl het onvermydelike gevolge. Vir byna 50...
Opregte Liefde 23.03.2025 2:56
Send us Fan Mail 1 Petrus 1:22 Julle is van julle sondes gereinig toe julle die waarheid van die Goeie Nuus aanvaar het. Julle kan mekaar dus as medegelowiges regtig liefhê. Daarom moet julle sorg dat julle mekaar van harte liefhet, al vra dit inspanning. (NLV) Soveel van die venynigheid wat ons deesdae rondom ons beleef, spruit uit 'n diepgesetelde, trotse oortuiging dat "ek die enigst...
Die Lewe Is Kosbaar 22.03.2025 2:52
Send us Fan Mail 1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. Die lewe is kosbaar. Die waarde van 'n enkele menslike lewe is onberekenbaar … tog sal die bose mense in hierdie wêreld nie skuldig voel oor die honderde duisende lewens wat hulle vir selfs die kleinste persoonlike gewin, vernietig nie. Ek het an...
Hoe het jy Gereageer? 21.03.2025 2:53
Send us Fan Mail Efesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. Hoe sal jy voel teenoor iemand wat so 'n groot opoffering gemaak het dat jy jou lewe aan dié persoon verskuldig is? Komaan, dink hoe dit jou sal laat voel? Die eerste suksesvolle nieroorplanting het in1954 plaasgevind. Dr....
Uit Genade Gered 20.03.2025 2:34
Send us Fan Mail Efesiërs 2:8-9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Ek is 'n groot voorstander van mense wat vasberade is en verantwoordelikheid vir hul dade neem. Mense wat skoonmaak en opruim waar...
God se Goedheid 19.03.2025 2:59
Send us Fan Mail Efesiërs 2:6-7 Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het. Ons dink nie so daaraan nie, maar 'n eenvoudige daad van vriendelikheid van ons kant, wat ons niks k...
Ongewone Genade 18.03.2025 2:45
Send us Fan Mail Efesiërs 2:4-6 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, Ons sal waarskynlik almal graag bekend wil staan as ‘n...
Niks Meer Word Vereis Nie 17.03.2025 3:17
Send us Fan Mail Johannes 19:28-30 28Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” Daar het 'n kan vol suur wyn gestaan. Die soldate het toe 'n spons vol suur wyn op 'n hisoptakkie gesit en dit teen sy mond gehou. Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring! Toe het Hy sy kop vooroor laat sak...
Streef na Dié Drie Dinge 16.03.2025 2:58
Send us Fan Mail Spreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang. Ons word so maklik beïndruk deur die sukses van ander mense. Dink nou aan suksesvolle mense soos die sakeman en belegger Warren Buffet. Hy is gebore in ‘n onnoemenswaardige stad, Omaha, Nebraska. Maar weet jy, hy besit tans sowat 140 miljard Amerikaanse dollar,...
Hoe Om Mense te Behandel 15.03.2025 2:45
Send us Fan Mail Johannes 15:12-13 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. Die meeste van ons kom seker daagliks met 'n hele paar mense in aanraking. By die werk, by die huis, wanneer ons openbare vervoer gebruik, op die paaie, in die winkelsentrum... Selfs wanneer jy alleen is, dink jy beslis...
Moenie die Stelsel Blameer Nie 14.03.2025 2:46
Send us Fan Mail Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Weet jy, ons dink nie te dikwels daaraan nie, maar die wêreld – my wêreld en jou wêreld – word oorheers deur mensgemaakte stelsels. Ekonomiese stelsels, politieke stelsels, sosiale stelsels, gesondhe...
Moenie Leuens Vertel Nie 13.03.2025 3:07
Send us Fan Mail Johannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen. Ek wil nie soos...
Is jy Gek? 12.03.2025 2:42
Send us Fan Mail Matteus 7:13-14 “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” Dit is nooit 'n lekker gevoel om die swaan in die eendedam te wees nie; die een wat nie inpas nie. Hoe laat dit jou voel, as jy d...
Die Aanklag en die Verdediging 11.03.2025 2:43
Send us Fan Mail Johannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. Ek probeer my soms indink in...
Daar is Geen Kortpad Nie 10.03.2025 2:53
Send us Fan Mail 1 Samuel 16:13 Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. (NLV) Ek dink nie daar is een van ons wat nie graag 'n kits-sukses wou gewees het nie. Ag man, kan ons tog nie maar asseblief tog net van die vervelige harde werk wegkom nie? Wat dit...
Die Tyd Stap Aan 09.03.2025 2:31
Send us Fan Mail Psalm 103:15-16 Die mens, sy lewensduur is soos dié van gras, soos dié van 'n veldblom wat oopgaan: as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek vir altyd leeg. Tyd staan nie stil nie. Dis ‘n feit wat ons nooit kan betwyfel nie. Ja, my vriend, eendag sal ons horlosie op hierdie aarde ophou tik. Permanent. Het jy opgelet hoeveel van die akteurs wat jy ‘n paar jaar g...
Die Gyselaarsonderhandeling 08.03.2025 3:07
Send us Fan Mail 1 Petrus 1:18-19 Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van ’n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV) Die idee om gyselaar geneem te word, is een van die vr...
Dit is Waarvoor ons Bid (3) 07.03.2025 2:43
Send us Fan Mail Kolossense 1:9-11 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. Mag God deur sy won...
Dit is Waarvoor ons Bid (2) 06.03.2025 2:52
Send us Fan Mail Kolossense 1:9-10 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God. Die verskil tussen...
Dit is waarvoor ons Bid (1) 05.03.2025 2:45
Send us Fan Mail Kolossense 1:9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, Dit is baie raar dat enigiemand, ongeag of hulle gelowig is of nie, sal nee dankie sê as iemand aanbied om vir hulle te bid. Dit gebeur af en toe, maar die meeste mense...
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.