Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: christianityworks.co.za
Forfatter
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
1. okt. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
God se Modus Operandi (2) 04.03.2025 2:34
Send us Fan Mail Johannes 20:21 “Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” Mag ek jou vra, wat is jou missie in die lewe? Wat wil jy doen sodat jou lewe op die ou end, 'n lewe sal wees wat ‘n betekenisvolle impak gemaak het; 'n lewe wat nie vermors was nie? Ek kan eenvoudig nie aan 'n slegter uitkoms dink, as wanneer ‘n persoon aan...
God se Modus Operandi (1) 03.03.2025 2:46
Send us Fan Mail Johannes 3:16-17 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. Daar is twee tipes mense in hierdie wêreld – dié wat praat oor die dinge wat hulle gaan doen...
Die Euwel van Selfverheffing 02.03.2025 2:46
Send us Fan Mail Lukas 14:7-11 Toe Jesus sien dat almal wat na die ete genooi was, naby die kop van die tafel probeer sit, het Hy hulle hierdie raad gegee: “As julle na ’n bruilof genooi word, moenie altyd die beste plek uitsoek nie. Wat as daar iemand belangriker as jy ook genooi is? Die gasheer sal sê: ‘Laat hierdie persoon asseblief hier sit.’ Dan sal jy met ’n rooi gesig opnuut moet plek soek...
As Ek Maar Net Geluister Het 01.03.2025 2:53
Send us Fan Mail Jesaja 48:17-18 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. As jy maar aan my gebooie gehoorsaam was, sou daar voorspoed en redding vir jou gekom het, so onkeerbaar soos 'n rivier, soos die golwe van die see. Sê my, as jy terugkyk oor jou lewe, hoeveel keer het ‘n o...
Stop en Word Stil 28.02.2025 2:28
Send us Fan Mail Psalm 46:11 “Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” (NLV) Konflik is een van daardie dinge wat ons almal eerder wil vermy. Maar ongelukkig is dit dikwels óns wat die probleme veroorsaak; ons eie gedagtes; ons woorde en aksies, wat die konflik wat ons probeer vermy het, aanblaas. So, waarmee stoei jy op die oomblik? Watte...
Bly Stil 27.02.2025 2:45
Send us Fan Mail Spreuke 21:23 Wie ’n wag voor sy mond het en stilbly, hou homself uit die moeilikheid. (NLV) Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat woede-uitbarstings geweldig baie skade aan jou liggaam, veral aan jou hart, kan aanrig. Ons weet intuïtief dat ons emosies en die metabolisme van ons organe inherent gekoppel is. Dit behoort dus nie 'n verrassing te wees dat woede ongelo...
Oorwin Reuse 26.02.2025 2:47
Send us Fan Mail 2 Samuel 11: 2,3 Eendag het hy na sy middagslapie opgestaan en op die dak van die paleis gaan rondstap. Van die dak af het hy 'n vrou sien bad. Sy was 'n baie mooi vrou. Dawid het oor haar laat navraag doen, en iemand het gesê: “Dit is Batseba dogter van Eliam, die vrou van Urija die Hetiet.” Sukses is 'n onberekenbare ding. Jy kan vir die mense rondom jou na &apos...
Geloof is Nie ‘n Emosie Nie 25.02.2025 2:37
Send us Fan Mail Matteus 4:1-4 Daarop het die Gees Jesus die woestyn ingelei om deur die duiwel versoek te word. Nadat Hy vir 40 dae en 40 nagte gevas het, het Hy naderhand baie honger begin word. Toe kom die versoeker na Hom toe en sê vir Hom: “As jy dan die Seun van God is, beveel hierdie klippe om brode te word. Maar Jesus het hom geantwoord: “Nee! Daar staan in die Skrif geskryf: ‘’n Mens het...
Kom Huis toe 24.02.2025 2:49
Send us Fan Mail Lukas 15:17-20 “Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, het hy vir homself gesê: ‘By die huis het selfs die gehuurde werkers meer as genoeg kos, en hier is ek besig om van honger dood te gaan! Ek sal teruggaan na my pa toe en vir hom sê: Pa, ek het gesondig teen die hemel én teen Pa; ek is nie langer werd om Pa se seun genoem te word nie. Neem my asseblief in diens as ’n gehuurde wer...
Loof die Here! 23.02.2025 2:36
Send us Fan Mail Psalm 147:1-5 Prys die Here! Want dis goed om ons God te prys. Dis ’n vreugde en ’n genot om Hom te prys. Die Here herbou Jerusalem en versamel bannelinge van Israel. Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde. Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam. Groot en magtig is ons Here. Sy kennis ken geen grense nie. (NLV) Wel, dit is Sondag, so, wat is jou planne? Toe...
Altyd Getrou 22.02.2025 2:49
Send us Fan Mail Psalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Ek het onlangs op 'n belaglike artikel afgekom waarin 'n vrou die voordele van 'n oop huwelik ophemel. Dit is blykbaar 'n huwelik waar sy en haar man albei vry is om met ander mense uit te gaan en saam te slaap! Mense i...
Beskerming en Seën 21.02.2025 2:34
Send us Fan Mail Psalm 84:12 Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie. Die meeste mans hou daarvan om hulle gesinne gelukkig te maak: hul vrou, hul kinders en in my geval, ook my kleinkinders. Dit is net so 'n plesier om diegene te kan seën vir wie ons die liefste is. Maar daar is iets anders wat mans ook graag...
Jou Bron Van Krag 20.02.2025 2:25
Send us Fan Mail Psalm 18:33,34 God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan. (NLV) Ek het onlangs 'n vooraanstaande sielkundige hoor praat oor hoe die kos wat ons eet ons luim kan verander. Deesdae eet baie mense sommer gemorskos in plaas van voedsame kos wat hulle krag sal gee en hulle beter sal laat voel. ...
Struikel, Maar Moenie Val Nie 19.02.2025 3:02
Send us Fan Mail Psalm 37:23,24 Die Here bepaal die rigting van ’n mens met wie se lewe Hy tevrede is. Al sou so een struikel, hy sal nie val nie, want die Here hou sy hand vas. Enigiemand wat al ooit probeer het om gewig te verloor (ek dink dit is deesdae omtrent 90% van die bevolking) sal daardie verskriklike gevoel wanneer jy voor die versoeking swig, maar al te goed ken – daardie onbeteuelbar...
Volmaakte Vreugde 18.02.2025 2:52
Send us Fan Mail Psalm 28:7 Die Hereis my sterkte en my skild; my hart het op hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. (CAB23) Daar kom telkens 'n tyd wanneer ons 'n groot geloofsprong moet neem. En op daardie oomblik wat jou voete in die lug is, met niks solied onder jou nie, kan jou emosies maklik die oorhand kry. Jy weet hoe dit voel,...
So Wonderlik 17.02.2025 2:47
Send us Fan Mail Psalm 23:6 U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. Is dit nie wonderlik wanneer iemand onverwags vriendelik teenoor jou is nie? Wanneer iemand uit die bloute iets vir jou doen wat jy nie verwag het nie? Maar ek wil jou nou van iets nog beter vertel. So, wat kan beter wees as 'n daad van onverwagte vr...
Hoe Om Die Wêreld te Verander 16.02.2025 2:59
Send us Fan Mail Miga 6:8 Nee, Hy het reeds gesê wat reg is. Die Here verwag van julle om reg te laat geskied, om liefde en trou te bewys, en om nederig voor God te lewe. (NLV) As jy die wêreld kon verander, wat sou jy verander? Ek sou graag 'n einde aan alle oorloë wou maak. Ek sou ook wil sien dat mense van verslawing, uitbuiting of misbruik gered word. Daarby sou ek wil hê dat almal toega...
As Hulle Hulself Net Wou Gedra 15.02.2025 3:01
Send us Fan Mail 1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê Mense gedra hulle dikwels baie sleg en hulle neem nie in ag wat die impak van wat hulle sê of...
Onderbenute Vryheid 14.02.2025 2:52
Send us Fan Mail Fillipense1:20-21 Dit is my strewe en hoop dat ek nooit iets sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil eerder, soos nog altyd, ook nou in my hele bestaan – of ek bly leef en of ek moet sterf – Christus met volle vrymoedigheid verheerlik. Want vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins. (NLV) Het jy opgelet hoe moeilik dit word om jou mening te lug; om met vrymoedi...
Word Vrygemaak 13.02.2025 3:19
Send us Fan Mail Filipense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Daar kom 'n tyd vir ons almal wanneer ons voel asof ons op dieselfde ou plek vasgevang is, in daardie selfde ou groef. Niks verander ooit nie. Jy staan botstil. Jy beweeg nie vorentoe na die nuwe dinge waarvan jy droom nie. Dit kan vir ander mense lyk asof jou omstandighede absoluut perfek is – jy’t 'n g...
Raaisels van die Lewe 12.02.2025 2:52
Send us Fan Mail Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. Die lewe kan 'n raaisel wees, veral as jy aan die toekoms dink. Wat hou die toekoms in? Hoe gaan dit afloop ? Ons hoop almal op 'n blink toekoms. Al is dinge vandag dalk donker of somber … sal dit sekerlik môre 'n helder, sonnige dag wees. Daardie hoop op 'n blink toekoms bestaan in elke...
Ontdek Potensiaal 11.02.2025 2:27
Send us Fan Mail Filipense 1:9-10 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, Verantwoordelikhede, druk en pligte voel asof hulle ons wil vasdruk en verswelg. Ja, dis die werk, die kinders, die huishouding … Ek mo...
Die Boek van Vreugde 10.02.2025 2:46
Send us Fan Mail Filipense 4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Kan ek jou vra om al die dinge wat jou gedagtes besighou – die druk, die verantwoordelikhede, die stryd, die dinge wat jou frustreer – af te skakel en om in jou verbeelding saam met my op reis te gaan? Ek wil hê jy moet jou verbeel dat jy in hierdie oomblik met 'n vreugde gevul kan word wat eenvoudig nie in woord...
Vertrou op God 09.02.2025 3:02
Send us Fan Mail Spreuke3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Dis nie maklik om dapper te wees wanneer jy benoud voel nie. Trouens, dapperheid is basies om, ten spyte van die vrees, te doen wat jy moet doen. Maar dit word baie makliker as jy selfvertroue het. Die vraag is, hoe kry jy dit? W...
Net God Weet 08.02.2025 2:49
Send us Fan Mail Lukas 12:6,7 “Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie. Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.” Het iemand jou al tot die dood toe verveel deur vir jou iets in soveel detail te vertel dat jy kon slange vang? Op 'n stadium … het jy totaal alle belangstelling v...
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.