Deon Loots
Gedagtes oor dissipelskap
Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: podcasters.spotify.com
Forfatter
Deon Loots
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
22. nov. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Kies om lief te hê 22.11.2026 5:56
In die episode gesels ek oor hoe ''n lewe in oorgawe aan God, ons bemagtig, maar nie ons keuses uitsluit nie.
Hoe tree die Gees vir ons in? 18.11.2026 27:18
In die boodskap gesels ek oor gebed, hoe die Gees vir ons intree, hoe ons na God luister en hoe ons vir ander kan bid.
God skenk ALLES wat jy nodig het 15.11.2026 6:01
In die episode gesels ek oor die gedagtes in Romeine 8 waar Paulus praat oor die feit dat niks ons kan skei van God se liefde nie.
Die Gees bid vir jou 08.11.2026 5:25
In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat die Gees vir ons intree en bid.
Jou erfenis as kind van God 01.11.2026 5:38
In die episode gesels ek oor wat ons erfenis as kinders van God en hoe dit ons bemagtig vir die lewe.
Wat bring God in jou tot stand? 25.10.2026 5:28
In die episode gesels ek oor hoe God ons nie net vergewe en aanvaar as sy kinders nie, maar ook herskep om weer die mens te word wat Hy bedoel het ons moet wees.
Genade van God - ontvang dit, deel dit uit! 18.10.2026 4:57
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om as geroepe kind van God vanuit sy genade, met genade te leef.
God se ontferming en liefde is elke oggend nuut 11.10.2026 5:31
In die episode gesels ek oor hoe God se troue liefde (chesed) en sy ontferming (racham) altyd nuut en vars bly in die lewe van sy kinders
God word nie moeg om goed aan jou te doen nie 04.10.2026 5:29
In die episode gesels ek oor hoe God sonder ophou goed doen aan ons. Hy hou nooit daarmee op nie en word nooit moeg daarvoor nie.
God reik uit na ALMAL, ongeag. 27.09.2026 5:29
In die episode gesels ek oor die feit dat God met ALLE MENSE 'n verhouding wil he en vir almal 'n God wil wees.
Bekeer my, sodat ek my bekeer... 20.09.2026 5:18
In die episode gesels ek oor hoe God se liefde ons beweeg sodat ons ons na Hom toe kan bekeer, kan draai met alles binne ons.
God beplan voorspoed vir jou! 13.09.2026 6:00
In die episode gesels ek oor wat die voorspoed wat God belowe alles vir ons inhou.
Om op God te vertrou... 06.09.2026 6:04
In die episode gesels ek oor wat in die mense se lewens wat werklik op God vertrou.
Nie altyd maklik nie 30.08.2026 5:47
In die episode gesels ek daaroor dat om God te verteenwoordig nie altyd makik, of die gewilde pad is nie. Dit lei dikwels tot eensaamheid, verwerping en ''n alleen pad.
Kennis en insig wat 'n verskil maak 23.08.2026 6:00
In die episode gesels ek oor wat ware insig en kennis is wat ons toerus om 'n verskil te kan maak in die lewe.
Luister - sodat dit goed kan gaan 16.08.2026 5:20
In die episode gesels ek daaroor dat dit veral vir God daaraoor gaan dat ons na Hom sal leer luister, sodat Hy werklik vir ons ''n God kan wees wat vir ons sorg.
God ken jou beter as wat jy jouself ken 09.08.2026 5:36
In die episode gesels ek oor hoe en waarom God ons geskep het soos ons is en hoe Hyons wil gebruik soos ons is.
Liefde maak heel 02.08.2026 5:54
In die episode gesels ek oor wat dit beteken om deur Jesus en soos Jesus in liefde te leef.
Om te leef soos Jesus gelewe het 26.07.2026 5:16
In die episode gesels ek oor hoe ons al groeiend kan leer leef soos wat Jesus geleef het
Jy het reeds alles ontvang wat nodig is... 19.07.2026 5:55
In die episode gesels ek oor hoe ons 'n lewe kan lei wat God se naam verheerlik.
God altyd besig om te herstel, te bemagtig, te versterk en om jou steweig te laat staan 12.07.2026 5:56
In die episode gesels ek oor hoe God ons beskerm, herstel en in sy krag laat leef.
Gasvryheid en diens met liefde 05.07.2026 5:20
In die episode gesels ek oor hoe ons God verteenwoordig deur ons gasvryheid, diens, woorde en optrede.
Lewe deur die Gees 28.06.2026 5:23
In die episode gesels ek oor wat dit inhou om werklik deur die Gees te lewe, of die Gees toe te laat om jou gedrag te bepaal,sodat die vrug van die Gees in jou lewe na vore kan kom.
Seën almal wat op jou pad kom 21.06.2026 5:14
In die episode gesels ek oor die belangrikheid daarvan om vir alle mense tot seën te wees.
Wat beteken dit om heilig te leef? 14.06.2026 6:46
In die episode gesels ek oor wat dit van ons vra as God sê :Wees heilig, want Ek is heilig.
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.