Charles Kies
Die Week se Punt
Elke Vrydagaand gesels Charles Kies met verskeie mense oor hulle ervaringe.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: awra-die-week-se-punt.castos.com
Forfatter
Charles Kies
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
6. nov. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Kunsmatige Intelligensie en die Bybel - kan dit saam werk? 06.11.2026 59:04
Charles gesels met Hannes Lengton oor sy navorsing oor Kunsmatige Intelligensie
Koinonia Sinode 09.10.2026 59:58
Heinrich Viljoen gesels met Dr Bernhard Ficker, Lr Werner Eiselen & Lydia Records-Lombaard oor die onlangse Koinonia Sinode wat plaasgevind het.
Wanneer 'n Vakansie in 'n Nagmerrie verander 02.10.2026 59:14
Charles Kies gesels met Callie Strydom
Trauma Berading 18.09.2026 44:48
Charles Kies gesels met Juan Royffe
Gilgal Lifestyle Sentrum 11.09.2026 1:02:50
Charles Kies gesels met Coenie Brits oor Gesonde Leefstyl en hoe om die gevreesde Kanker op 'n gesonde manier te behandel
Eugene Visser 04.09.2026 51:58
Ter aanloop tot Pretoria Afrikaanse Saamtrek
Landelike Lewe 21.08.2026 59:48
Charles Kies gesels met Christoph Wichmann oor landelike lewe
Lr Mornay du Plessis 14.08.2026 1:00:53
Tegnologie in die kerk, dinosaurusse, fossiele, en dies meer
Andre Pienaar & Nicolene Filmalter 31.07.2026 58:32
Charles Kies gesels met Andre Pienaar en Nicolene Filmalter oor hul passie vir die natuur en oor die aanbiedinge wat gedoen gaan word deur hulle by Limpopo Streek Kampvergadering
Danielle & Lucindy Nel 17.07.2026 57:27
Charles gesels met Danielle en Lucindy Nel oor die uitreik van 25 Julie en Christus se Metode Alleen 360 projek
Ellisras Uitreik saam met Eben de Jager 10.07.2026 57:36
Charles Kies gesels met Lr Roland Kritzinger, Dr Eben de Jager, Heinrich Viljoen, Jean Lombaard en Lydia Records-Lombaard oor die Eindtyd Onthullings uitreik wat plaas gevind het vanaf 21 Junie tot 04 Julie in Ellisras
Leesstof Evangelis Ervaringe 12.06.2026 49:59
Charles Kies gesels met Tom Davids
Albert Arnold - Bybelwerker & Kinderbediening in Potchefstroom 05.06.2026 54:04
Charles Kies gesels met Albert Arnold oor sy betrokkenheid by Potchestroom SDA Kerk as Bybelwerker en ook sy betrokkenheid tot kinder bediening
Melody 4 - Die Jare se Musiek 29.05.2026 59:59
Charles Kies gesels met Doen Breedt en Pierre van der Westhuizen oor hul betrokkenheid by Melody 4 en staltjes uit die musiek bediening
Jana Olivier - Jubelatum Sangers 22.05.2026 1:02:04
Charles Kies gesels met Jana Olivier-Olivier oor haar betrokkenheid by Jubelatum Sangers en haar eie onlangse uitdagings.
Wonderwerke op 'n Noord-Wes Plaas 15.05.2026 49:54
Charles Kies gesels met Cobus Badenhorst
Bitter of Beter? 08.05.2026 1:01:48
Charles Kies gesels met Ronel Hartman oor haar frants ongeluk en lesse wat geleer is uit die herstel proses
AWR Afrikaans - Kaap Toer 17.04.2026 59:44
Charles Kies gesels met Heinrich & Quinice Viljoen oor die onlangse Kaap Toer
Avonture in Thailand 10.04.2026 53:56
Charles Kies gesels met Dillan Dippenaar oor sy avonture in Thailand
Evangelisasie, Uitdagings, & Seeninge 27.03.2026 53:26
Charles Kies gesels met Freddie van der Linde
Abundant Life: Jeug Bediening & Kerk Geskiedenis 20.03.2026 54:51
Charls Kies gesels met Lr Heino Torlage
Jou Getuienis maak 'n Verskil 27.02.2026 55:23
Charles Kies gesels met Lr Neville Neveling
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.