CiM Collective
CiM Collective InFokus
InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: ciminfokus.podbean.com
Forfatter
CiM Collective
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
12. nov. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Die Eerste dinge aangaande Christus Deel4 16.07.2026 1:00:34
Wet & Genade
Die Openbaring van Jesus Christus 04.07.2025 1:07:02
Mat 16:15-17 Then He asked them, "But who do you say I am?" (16) Simon Peter answered, "You are the Messiah, the Son of the living God." (17) Jesus replied, "You are blessed, Simon son of John, because My Father in heaven has revealed this to you. You did not learn this from any human being.
Die Koninkryk is nou 22.03.2025 1:02:47
Mat 3:2 And saying, Repent (think differently; change your mind, regretting your sins and changing your conduct), for the kingdom of heaven is at hand.
RE:generasie 26.02.2025 1:04:56
Mat 19:28 So Jesus said to them, "Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.
Bloed van die Lam 13.11.2024 1:06:16
Exo 4:21-22 En die HERE sê vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag gestel het. Maar Ék sal sy hart verhard, sodat hy die volk nie sal laat trek nie. (22) Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun is Israel.
Geestelike Opvoeding 22.07.2024 1:10:42
“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,” 2 TIMOTEUS 3:16 AFR83 In hierdie episode fokus ons op die waarde van akkurate geestelike opvoeding vir die sukses van ‘n generasie wat weer die beeld en gelykenis van God in die aarde herstel.
Jy is wat jy glo 22.07.2024 1:01:03
“Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.” ROMEINE 10:17 AFR83 Ons geloof kom deur die gehoor. Hoe verseker ons dat dit wat ons hoor akkuraat is? In hierdie episode gesels ons oor die belangrikheid van akkurate opvoeding vanuit die regte orde.
Re-generasie 17.06.2024 1:02:24
“So Jesus said to them, “Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.” Matthew 19:28 NKJV Wanneer wedergeboorte sy doel bereik kan God Sy plan in die aarde restoreer. Maar nie sonder die kennis van die seun van God in elkeen van ons. Die...
Wedergeboorte 17.06.2024 1:02:20
Wedergeboorte is ‘n nuwe begin. ‘n Geboorte vanuit die hemele uit. ‘n Nuwe skepsel met ‘n nuwe identiteit. Wedergeboorte herstel weer ons waarde soos God dit in die begin gedroom het met Adam. Dit stel ons in staat om weer God in beeld en gelykenis te verteenwoordig in die aarde.
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.