CiM Collective

CiM Collective InFokus

Religion AF ↓ 27 episodes

InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Cor 4:2-5 NKJV

Author

CiM Collective

Category

Religion

Podcast website

ciminfokus.podbean.com

Latest episode

Jun 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Eerste dinge aangaande Christus: Deel3 09.06.2026
Die Eerste dinge aangaande Christus: Deel2 09.06.2026
Die Eerste dinge aangaande Christus: Deel1 11.04.2026
In die Begin - Deel2 06.02.2026
In die Begin... 27.11.2025
Christus, kerk en Waarheid 08.11.2025
Christus, kerke en kultus 06.09.2025
Die groot Ruiltransaksie 01.08.2025
Die Openbaring van Jesus Christus 04.07.2025

Mat 16:15-17  Then He asked them, "But who do you say I am?"  (16)  Simon Peter answered, "You are the Messiah, the Son of the living God."  (17)  Jesus replied, "You are blessed, Simon son of John, because My Father in heaven has revealed this to you. You did not learn this from any human being.  

Die Bonatuurlike werk van Jesus Christus in 50 dae 09.05.2025
Identiteit 26.03.2025
Die Koninkryk is nou 22.03.2025

Mat 3:2  And saying, Repent (think differently; change your mind, regretting your sins and changing your conduct), for the kingdom of heaven is at hand.  

Die verantwoordelikheid van die Gelowige 26.02.2025
RE:generasie 26.02.2025

Mat 19:28  So Jesus said to them, "Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.  

Bloed van die Lam 13.11.2024

Exo 4:21-22  En die HERE sê vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag gestel het. Maar Ék sal sy hart verhard, sodat hy die volk nie sal laat trek nie.  (22)  Dan moet jy vir Farao sê: So spreek die HERE: My eersgebore seun is Israel.

Jesus Christus - Seun van God, Seun van Mens 15.10.2024
Ware Noord of Magnetiese Noord 15.10.2024
Geestelike Opvoeding 22.07.2024

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,” ‭‭2 TIMOTEUS‬ ‭3‬:‭16‬ ‭AFR83‬‬ In hierdie episode fokus ons op die waarde van akkurate geestelike opvoeding vir die sukses van ‘n generasie wat weer die beeld en gelykenis van God in die aarde herstel.

Jy is wat jy glo 22.07.2024

“Die geloof kom dus deur die prediking wat 'n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.” ‭‭ROMEINE‬ ‭10‬:‭17‬ ‭AFR83‬‬ Ons geloof kom deur die gehoor. Hoe verseker ons dat dit wat ons hoor akkuraat is? In hierdie episode gesels ons oor die belangrikheid van akkurate opvoeding vanuit die regte orde.

Re-generasie 17.06.2024

“So Jesus said to them, “Assuredly I say to you, that in the regeneration, when the Son of Man sits on the throne of His glory, you who have followed Me will also sit on twelve thrones, judging the twelve tribes of Israel.” ‭‭Matthew‬ ‭19‬:‭28‬ ‭NKJV‬‬ Wanneer wedergeboorte sy doel bereik kan God Sy plan in die aarde restoreer. Maar nie sonder die kennis van die seun van God in elkeen van ons. Die...

Wedergeboorte 17.06.2024

Wedergeboorte is ‘n nuwe begin. ‘n Geboorte vanuit die hemele uit. ‘n Nuwe skepsel met ‘n nuwe identiteit. Wedergeboorte herstel weer ons waarde soos God dit in die begin gedroom het met Adam. Dit stel ons in staat om weer God in beeld en gelykenis te verteenwoordig in die aarde.

Eens en vir altyd, volkome 14.05.2024

God doen nooit ‘n halwe werk nie. Die werk van die kruis was ‘n volmaakte werk wat God se droom en plan kom terug koop het. Ons gesels oor wat hierdie werk vir ons beteken en wat dit in ons moet kom vestig.

EERSTE die Koninkryk van God 16.04.2024

Die Koninkryk van God plaas God weer eerste. Om Koninkryk te verstaan is om die eie ek neer te lê en God se EEN droom en EEN plan in fokus te plaas. Ons gesels oor die oorspronklike ontwerp en ons verantwoordelikheid om dit weer in die aarde in te bou.  

Die Familie besigheid van God 16.04.2024

Die besigheid van die Koninkryk van God kan alleenlik bestuur word deur Seuns van God met saligheid. Dit was Adam se opdrag om te bewoon, te bewerk en te heers oor die skeppingswerk van die Vader. Oor die sondeval. Die werk van Jesus Christus het weer die herstel gebring tot God se droom en Sy familie besigheid .  

Eersgeborereg 16.04.2024

Eersgeborereg is ‘n tema wat reg deur die skrif gevind kan word. Eersgeborereg is seuns van God wat die hart, manier en nalatenskap van die Vader het en dit bou en bewerk in die aarde. Kom ontdek saam met ons hoe betekenisvol eersgeborereg vir God en Sy plan vir die aarde is, en seuns wat namens die Vader kan praat.  

Listen to the CiM Collective InFokus podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.