RSG
Vers en Klank
Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Vers en Klank 08.05.2018 26:11
Margot Luyt speel toonsettings van Hennie Aucamp se gedigte wat in kabarette gekruik is.
Vers en Klank 30.04.2018 26:15
Wessel Pretorius lees liefdesverse uit DIE MOOISTE AFRIKAANSE LIEFDESGEDIGTE saamgestel deur Fanie Olivier.
Vers en Klank 24.04.2018 25:21
Frieda van den Heever lees gedigte van Elisabeth Eybers.
Vers en Klank 17.04.2018 26:03
Danie Marais lees verse uit sy bundel SOLANK VERLANGE DIE SWEEP SWAAI, met tjellobegeleiding deur HA!Man.
Vers en Klank 10.04.2018 27:26
Koos Kombuis lees gedigte uit sy nuwe bundel, VANDAG WIL EK MY BLOU SKOENE DRA.
Vers en Klank 03.04.2018 27:07
Johann Nell lees gedigte wat hom deur die jare al geraak het.
Vers en Klank 29.03.2018 44:33
Gedigte vir Paasfees
Vers en Klank 27.03.2018 25:56
Margot Luyt maak 'n potpourrie van gedigte.
Vers en Klank 20.03.2018 24:40
Chris van Niekerk lees 'n verskeidenheid gedigte voor.
Vers en Klank 13.03.2018 23:03
Daniël Hugo lees gedigte voor uit sy nuwe bundel, OPENBARE DOMEIN.
Vers en Klank 06.03.2018 25:58
Chris van Niekerk lees 'n verskeidenheid gedigte wat hom diep geraak het.
Vers en Klank 27.02.2018 27:56
Suzanne Beyers lees verse uit Trienke Laurie se bundel, KOEBESI.
Vers en Klank 27.02.2018 27:56
Suzanne Beyers lees verse uit Trienke Laurie se bundel, KOEBESI.
Vers en Klank 20.02.2018 27:23
'n Potpourie van gedigte uit Vers reise, voorgeskryf vir Hoërskool leerlinge met Afrikaans huistaal. Dit word gelees deur Johann Nell
Vers en Klank 13.02.2018 25:13
'n Potpourie van Liefdesverse op die vooraand van Valentynsda, voorgelees deur Amor Tredoux en Antjie Krog.
Vers en Klank 06.02.2018 27:05
Margot Luyt speel toonsettings voor van verskeie Afrikaanse gedigte.
Vers en Klank 06.02.2018 27:09
Margot Luyt speel toonsettings voor van verskeie Afrikaanse gedigte.
Vers en Klank 30.01.2018 28:13
Bernard Odendaal lees verse uit Gilbert Gibson se bundel DIE SIN VAN DIE HUT.
Vers en Klank 23.01.2018 22:01
Margot Luyt en Paul Eilers lees verse uit Piet de Jager se bundel OUHOUT.
Vers en Klank 16.01.2018 23:13
Marcel van Heerden lees verse van Koos du Plessis.
Vers en Klank 09.01.2018 20:26
Marko van der Colff lees verse uit DJ Opperman se bundel KOMAS UIT 'N BAMBOESSTOK.
Vers en Klank 02.01.2018 25:32
Ronel Geldenhuys lees verse oor die liefde.
Vers en Klank 30.12.2017 40:05
Margot Luyt bied 'n spesiale Vers en klank aan, wat die ou en nuwe jaar besing met lieflike plaaslike verse en musiek. Dean Balie sing twee besondere liedere wat hy spesiaal vir die program gekomponeer het. Hy en Chrystal Donna Roberts, Frieda van den Heever, Stian Bam en Johann Nel bied ook poësie aan waarmee ons afskeid neem van die oue, en uitsien na die nuwe.
Vers en Klank 25.12.2017 29:02
Johann Nel lees verse oor Kersfees.
Vers en Klank 24.12.2017 44:21
Bernard Odendaal, Joanie Combrinck, Dean Balie, Kim Cloete, Marcel van Heerden en Zenobia Kloppers lees verse oor die Kersgebeure.
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály