SFM STREEK RADIO

SFM Allegaartjie van onderhoude

News AF ↓ Epizody: 194

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: sfmstreek.co.za

Autor

SFM STREEK RADIO

Kategorie

News

Web podcastu

sfmstreek.co.za

Nejnovější epizoda

19. lis 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android 10 mil.+ stažení · hodnocení 4,7+ iOS už brzy

Epizody

Akademia - 🎓 jou toekoms verdien ’n belegging! - 19 November 2026 19.11.2026

📚 Naskoolse studie is een van die belangrikste beleggings wat jy in jou toekoms kan maak. Maar hoe bekostig jy dit, veral wanneer jy reeds werk of ander finansiële verpligtinge het? 🎙️ Vandag op SFM Streek Radio gesels ons met Rulandi Swarts, bemarkingsadviseur by Akademia, oor hoe buigsame studiemoontlikhede en aanpasbare betalingsopsies gehalteonderrig meer toeganklik maak. 💡 Ons vind onder me...

🌿🌊 Kus tot kruin | wanneer die kuslyn jou klaskamer word en die natuur jou leermeester - 19 November 2026 19.11.2026

🌿🌊 Wat leer 'n mens wanneer die kuslyn jou klaskamer word en die natuur jou leermeester? 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met M.C. Prins, kuswagter en natuurkundestudent van die Fransmanshoek-bewaargebied, oor sy praktiese jaar langs die besondere kusstreek tussen Gouritsmond en Springerbaai. 🐚 M.C. deel sy persoonlike ervarings, onvergeetlike hoogtepunte en die waardevolle...

Kruger Internasionaal - 🎙️ beplan jou lewe ná sport! 🏉💰 17 November 2026 17.11.2026

’n Professionele sportloopbaan kan groot finansiële geleenthede bied, maar wat gebeur wanneer die sportloopbaan tot ’n einde kom? 🎧 Danny Peens gesels hierdie week met Boela du Preez, Welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal Bate- en Welvaartbestuur, oor die belangrikheid van vroegtydige finansiële beplanning. 💰 Hoe leer jong sportsterre om verantwoordelik met geld te werk? 📈 Waarom is ’n go...

🌿🌱 Protek Home & Garden – Growing Green with Organic Fertilisers! 🌸🌻 16 November 2026 16.11.2026

Want a greener lawn, healthier plants and a garden bursting with flowers and vegetables? 🌷🥬 This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek shares the benefits of organic fertilisers and how they can improve soil health, encourage stronger roots and promote healthy plant growth! 🌿 🌱 Discover Protek’s organic and organically based fertilisers: 🍃 Gro Green – For lush green lawns...

🌿🐢 kus tot kruin | hoe lank kan die natuur nog die druk verduur? - 12 November 2026 12.11.2026

🌍 Ons natuurlewe verdwyn teen 'n kommerwekkende tempo. Maar kan ons die agteruitgang keer – en waar begin ons? 🎙️ Vanoggend om 11:30 bring Fred Orban weer 'n interessante verskeidenheid omgewingsnuus op SFM Streek Radio. 🌱 Hoe vinnig verloor ons ons kosbare natuurlewe, en wat kan gedoen word om dit te beskerm? 🐢 Die onwettige aanhouding van skilpaaie – wat behoort elke inwoner te weet? 🕊️ Ons b...

Kus tot Kruin - die donker wêreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026 06.11.2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan ons biodiversiteit is kommerwekkend. 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels...

Kruger Internasionaal -📈💰 Verdien jy geld, of bou jy welvaart?- 03 November 2026 03.11.2026

💵 Jy werk hard vir jou geld, maar werk jou geld ook vir jou? ’n Goeie salaris beteken nie noodwendig finansiële sekuriteit nie! 🎙️ Danny Peens gesels met Carlie Strydom, Welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal Bate- en Welvaartbestuur, oor die verskil tussen geld verdien en werklik welvaart opbou. 💰 In hierdie gesprek: 📊 Hoe verander jy jou inkomste in langtermynwelvaart? 🏦 Waar begin jy s...

Protek:🌿🍄 Protek Home & Garden – treating and controlling fungi - 02 November 2026 02.11.2026

Fungi can quickly become a serious problem in the garden – from powdery mildew and rust to black spot, root rot and anthracnose. But with the right treatment and a few simple preventative steps, you can keep your plants healthy and protected. 🎙️ Paul Hartzenberg from Protek joins us to explain what causes fungal diseases, the conditions in which they thrive and how products such as Protek Tenazole...

Kus tot kruin - 🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? 29 Oktober 2026 29.10.2026

🌊 ’n Klein robwelpie op die strand … help jy hom, of maak jy dinge erger? Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer klein robwelpies op ons strande langs die Tuinroete begin uitspoel. Hulle lyk dalk hulpeloos, maar kan ons goedbedoelde hulp soms meer skade as goed doen? 🐾💙 🎙️ Hierdie week gesels Fred Orban met Tersia Marais en Val Marsh van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) oor hi...

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026 28.10.2026

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - 🗳️ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzé oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. ✅ Wat moet kiesers vooraf weet? ✅ Hoe verloop die stemproses? ✅ Wat kan jy op stemdag verwag? ✅ Waarom is dit belangrik om die proses reg te verst...

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING - 28 Oktober 2026 28.10.2026

👥 In vandag se politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Chris Potgieter – Wyk 6 🔹 Mark Furness – Wyk 6 💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe, hul prioriteite en wat hulle in die komende termyn wil aanspreek. ❓ Aan Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Ve...

📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026 27.10.2026

📈💰Finansiële sorgvryheid begin met ’n plan! Is ’n finansiële plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? 🤔 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiële beplanning jou toekoms kan verander. 💡 ’n Finansiële plan is meer as net ’n begroting! Dit is jou: 📊 Beredder – Kry beheer oor jou inkomste en u...

Kus tot kruin 🐧 van pikkewyne tot olifante – elke spesie het sy plek in die natuur! 🐘- 22 Oktober 2026 22.10.2026

Hoeveel weet ons werklik van wat in die dierewêreld aangaan? En besef ons hoe belangrik dit is om ons kosbare biodiversiteit te bewaar? 🎙️ In vandag se Kus tot Kruin het Fred Orban ons op ’n interessante reis deur die dierewêreld geneem. 🐧 Pikkewyne en die uitdagings wat hulle in die gesig staar. 🐚 Perlemoen en die belangrikheid van bewaring. 🐢 Seeskilpaaie se ongelooflike reise oor die wêreld...

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026 21.10.2026

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING 👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Lynette Meyer 🔹 Willem Faber 💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek. ❓ Aan DA Mayor Dirk Kotzé s...

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 21 Oktober 2026 21.10.2026

In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: Lodewyk Coetzee (Wyk 8) Douw Steyn Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek. Aan DA Mayor Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munis...

🎗️💗 Steps of Courage – Elke tree tel! 💙👣 - 19 Oktober 2026 19.10.2026

🎙️ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiënte en families, en die belangrikheid van vroeë opsporing van prostaatkanker. 👟 Kom stap saam vir hoop! 📅 Saterdag 31 Oktober 2026 📍 Milkwood Primary School Sport Ground, Mosselbaai ⏰ 08:00 | Registrasie vanaf 07:00 🚶 4 km-...

🌿🐛 Protek Home & Garden – Worms! What, why & how? 🐛🌿 - 19 Oktober 2026 19.10.2026

Are armyworms destroying your lawn? Are aphids, mealybugs and scale insects taking over your beautiful garden? 🌱 🎙️ Join Paul Hartzenberg from Protek on SFM Streek Radio as we tackle some of the most troublesome garden pests and share practical solutions to protect your lawn, plants and vegetable garden! 🌿 In this week's discussion: 🐛 Armyworms – How to identify these destructive caterpillars a...

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026 15.10.2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor praktiese stappe wat jou finansiële toekoms kan verander. 📑 Jou testament: Waarom...

🌳 Kus tot Kruin: die belang van bome in ons dorpe – plant ons die regte bome?15 Oktober 2026 15.10.2026

🌿 Mosselbaai se huidige boomplantprojek plaas die kollig op die belangrike rol wat bome in ons dorpe en gemeenskappe speel. 🎙️ Vandag het Fred Orban in Kus tot Kruin met Aiden Beck, 'n plaaslike omgewingslandskapargitek, oor die projek en waarom die regte boom op die regte plek soveel saak maak. 🌳 Waarom is bome so belangrik in 'n beboude omgewing? 🌱 Hoe bepaal ons watter boomsoorte die geskiks...

🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING: 15 Oktober 2026 14.10.2026

In hierdie politieke gesprek stel Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Jaco Lotter – die nuwe Wyk 17 🔹 Stephan Botha – Wyk 7 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek. Aan Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die...

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026 14.10.2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek. Aan Dirk Kotzé...

Protek 🐜 MUGGIES & ANTS – HOW TO BEAT THESE PESKY INVADERS! 🦟🌿 12 Oktober 2026 12.10.2026

Muggies are everywhere, and ants are back in full force across the Garden Route! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek shares practical advice on: ✅ Why some muggies bite and where they breed. ✅ How to control muggies in your home and around drains. ✅ Keeping ants out of your home and garden. ✅ Choosing the right Protek products for effective pest control. 🌱 Produ...

Kus tot kruin - 🐆 die toekoms van ons luiperds – wie beskerm hulle? 08 Oktober 2026 08.10.2026

🐆 Die toekoms van ons luiperds – wie beskerm hulle? In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met dr. Bool Smuts oor die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se nuwe Luiperdbewaringstrategie. 🌿 Wat behels die nuwe strategie en waarom is dit nodig? 🐆 Watter bedreigings staar Suid-Afrika se luiperdbevolking in die gesig? ⚖️ Hoe kan bewaring en die belange van grondeienaars me...

🎓 HARTLAND AKADEMIE – 'n Nuwe hoofstuk vir Afrikaanse Onderwys in Hartenbos - 08 Oktober 2026 08.10.2026

🏫 Hartland Akademie, ’n nuwe Christelike Afrikaanse skool in Hartland Landgoed, open in Januarie 2027! 🎙️ Danny gesels met die nuwe skoolhoof, Hennie Louw, oor: ✅ Die visie vir Hartland Akademie. ✅ Die samewerking met die MOS Inisiatief en Doxa Deo Education. ✅ Grade, toekomsplanne en inskrywings vir 2027. 🎧 LUISTER WEER en ontdek wat dié nuwe skool vir die Hartenbos- en Mosselbaai-gemeenskap...

DEMOKRATIESE ALLIANSIE | WYKSKANDIDATE & WATERVOORSIENING: 07 Oktober 2026 06.10.2026

🎧MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DEMOKRATIESE ALLIANSIE - WATERSEKERHEID Vandag stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate bekend: 🔹 Annatjie Janse van Rensburg – Wyk 16 🔹 Anton Dellemijn – Wyk 5 Hulle gesels oor hul wyke, prioriteite en uitdagings vir die komende termyn. 💧 Daarna val die fokus op Mosselbaai se watertoekoms — damvlakke, die ontsoutingsaanleg, watersuiwer...

Poslouchej podcast SFM Allegaartjie van onderhoude v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály