RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 09.02.2016 16:02
Johan van Lill loer in by die nuwe David Kramer-produksie, District Six Kanala.
RSG Kuns 02.02.2016 12:04
Diek Grobler gesels oor sy uitstalling, So much depends on a stick in the mud.
RSG Kuns 02.02.2016 6:02
Christelle Webb-Joubert gesels met die violis Johanna Roos oor die uitvoering, Twee viole en klavier.
RSG Kuns 02.02.2016 10:54
Johan van Lill loer in by die repetisies van Hensop! Dis 'n splinternuwe produksie by vanjaar se Woordfees.
RSG Kuns 02.02.2016 10:28
Night and Day is tans te sien by Maynardville. Johan van Lill het daar ingeloer
RSG Kuns 26.01.2016 17:03
Johan van Lill maak 'n draai by die Drostdy teater om te gesels oor die produksie Ou musikant. Dit handel oor die lewe en werk van Danie Bosman.
RSG Kuns 26.01.2016 7:49
Die 13de Unisa Internasionale Klavier kompetisie begin einde Januarie en Christelle Webb-Joubert het gaan inloer by die ZK Matthews saal. Sy gesels met Alette Venter.
RSG Kuns 26.01.2016 3:50
Christelle Webb-Joubert kuier saam met Mika Thom van FRIED Contemporary. Sy gesels oor hul jongste uitstalling getiteld, Early morning observations.
RSG Kuns 26.01.2016 6:17
Christelle Webb-Joubert gesels met Antoinette Louw oor die produksie Amper, Vrystaat.
RSG Kuns 26.01.2016 10:31
Christelle Webb-Joubert loer in by Death and Taxes, 'n uitstalling deur die Dead Bunny Society.
RSG Kuns 19.01.2016 12:51
Johan van Lill vind uit waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Woordfees.
RSG Kuns 19.01.2016 27:06
Christelle Webb-Joubert leer ken die kunstenaar Lynette ten Krooden van nader. Sy het verlede jaar 60 geword en haar werk is gewild oorsee veral in Dubai.
RSG Kuns 19.01.2016 8:04
Fiona Kirk is die enigste Suid-Afrikaner wat deel is van Swan Lake on Ice wat tans te sien is in Kaapstad. Johan van Lill het saam met haar gekuier.
RSG Kuns 12.01.2016 13:48
Christelle Webb-Joubert woon een van Die Towerfluit se repetisies by. Hulle open op die 20ste Januarie by die Brooklyn teater.
RSG Kuns 12.01.2016 12:30
Christelle Webb-Joubert woon die eerste Gauteng Kamermusiekfees in Pretoria by.
RSG Kuns 12.01.2016 6:58
Die sopraan Magdaleen Minnaar vertel vir Christelle Webb-Joubert van Little Maestros – klassieke musiek konserte vir kleintjies.
RSG Kuns 12.01.2016 11:44
Johan van Lill gesels met die regisseur Albert Maritz oor die musiekspel, Die Sideboard.
RSG Kuns 05.01.2016 10:22
Richard Cock kom kuier in die ateljee om te gesels or die Mozart fees.
RSG Kuns 05.01.2016 7:52
Christelle Webb-Joubert gaan maak 'n draai by die Chris Tugwell galery.
RSG Kuns 05.01.2016 10:09
Johan van Lill vind meer uit oor die musiekspel Remember the Lux
RSG Kuns 05.01.2016 7:52
Magdaleen Lamey vertel meer van Musicula vir jong kinders.
RSG Kuns 05.01.2016 6:41
Johan van Lill gesels met die twee akteurs te sien in Platform 9.
RSG Kuns 05.01.2016 7:28
Ontmoet die kunstenaar Evan Brayshaw wat met koffie verf.
RSG Kuns 29.12.2015 4:56
Het jy al by 'n plek ingestap en gevoel as of jy in 'n ander wêreld beland het? Het jy al aangetrek, jou hare los gelaat en in gepas by al wat 'n karakter is? Nee? Dan was jy nog nie by Madam Zingara nie. Dit is 'n sprokies wêreld in 'n tent, 'n volle aand van vermaak, kos en optredes wat jy nie maklik sal vergeet nie. Martin Headger het met Lillian Khumalo gepraat oor die konsep en gevra hoe dit...
RSG Kuns 29.12.2015 11:19
Johan van Lill kuier saam met Martinus van Bart. Hy gee 'n hele nuwe betekenis aan die mondfluitjie.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály