RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 27.02.2018 7:58
Dis vanjaar die 30ste Danssambreel in Johannesburg. Georgina Tomson, direkteur van die fees, vertel meer.
RSG Kuns 27.02.2018 7:58
Dis vanjaar die 30ste Danssambreel in Johannesburg. Georgina Tomson, direkteur van die fees, vertel meer.
RSG Kuns 27.02.2018 6:43
Martin Headger maak 'n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling.
RSG Kuns 27.02.2018 6:43
Martin Headger maak 'n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling.
RSG Kuns 20.02.2018 10:11
Martin Headger gaan kuier by die Joburg Theatre en vind meer uit oor die musiekspel, The Colour Purple.
RSG Kuns 20.02.2018 11:11
Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Charl du Plessis. Hy gesels onder andere oor sy eerste speelvak asook opkomende konserte saam met verskeie orkeste.
RSG Kuns 20.02.2018 10:34
Die 9de Wakkerstroom Musiekfees vind van 16 – 18 Maart plaas. Linette van der Merwe vertel waarna gehore kan uitsien.
RSG Kuns 20.02.2018 8:15
By vanjaar se Woordfees word 'n opera vir die eerste keer opgevoer onder regie van Alan Swerdlow – Purcell se The Fairy Queen in Afrikaans. Johan van Lill gesels met Erik Dippenaar oor hierdie produksie.
RSG Kuns 20.02.2018 10:19
Die aktrise Lizz Meiring kuier by Christelle Webb-Joubert en gesels oor haar eenvroustuk, Met ander woorde.
RSG Kuns 13.02.2018 7:07
Lizelle de Bruin gesels met Brent Maistre oor die filmprojek wat saam met die Cape Town Art Fair gehou word, en ook met Mia Louw oor die kunsgalerye in Kaapstad wat deel is van die geleentheid.
RSG Kuns 13.02.2018 7:11
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Willem Pretorius in Rosendal.
RSG Kuns 13.02.2018 4:09
Christelle Webb-Joubert gesels met Pieter Steyn oor die ballet, Mozart en Salieri. Hy is verantwoordelik vir die animasie en projeksie in die produksie.
RSG Kuns 13.02.2018 11:11
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaars Michele Nigrini en Dahla Hulme in Rosendal.
RSG Kuns 13.02.2018 11:47
Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek. Hierdie ou Testamentiese verhaal word deur die Libertaskoor en die Filharmoniese Orkes onder leiding van Johan de Villiers by vanjaar se Woordfees uitgevoer. Johan van Lill het met hom gesels.
RSG Kuns 06.02.2018 7:39
Camerata Tinta Barocca se seisoen skop af, en Johan van Lill vind meer uit.
RSG Kuns 06.02.2018 5:34
Johan van Lill maak 'n draai by Gate 69, en vind meer uit oor Ceri Dupree wat Suid-Afrika eersdaags besoek.
RSG Kuns 06.02.2018 9:17
Christelle Webb-Joubert kuier by die akteur Chris van Niekerk, en vind uit hoe hy teater lewendig hou op Rosendal in die Vrystaat.
RSG Kuns 06.02.2018 9:34
Brent Record is 'n kunstenaar wat met collage as medium werk. Christelle Webb-Joubert gesels met hom oor sy solo-uitstalling.
RSG Kuns 06.02.2018 5:36
Christelle Webb-Joubert sluit af met die reeks oor koperblaasinstrumente. Die trompetspeler Braam van Tonder vertel hoe die instrumente versorg moet word.
RSG Kuns 06.02.2018 7:59
Beloofde land is 'n poppeteaterproduksie met 'n walvis van ses meter! Johan van Lill het daar gaan inloer.
RSG Kuns 30.01.2018 8:57
Christelle Webb-Joubert gesels met akteur Neels van Jaarsveld.
RSG Kuns 30.01.2018 8:57
Christelle Webb-Joubert gesels met akteur Neels van Jaarsveld.
RSG Kuns 30.01.2018 14:15
Christelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die mondstukke en dempers wat gebruik word vir verskillende klanke.
RSG Kuns 30.01.2018 8:21
Die sesde Unisa Internasionale Sangkompetisie vind tans plaas. Christelle Webb-Joubert het daar gaan inloer.
RSG Kuns 30.01.2018 13:25
Die tema van vanjaar se Moederkerk Orrelweek by die Woordfees is Fantasia. Dis 'n reeks middaguur-orrelkonserte deur verskeie orreliste, saamgestel deur Zorada Temmingh. Johan van Lill het met haar gaan gesels.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály