RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
RSG Kuns 20.11.2018 4:01
Strijdom van der Merwe gesels oor sy Corobrick Keramiek Biennale-uitstalling.
RSG Kuns 20.11.2018 30:21
Johan van Lill woon die 2019 Woordfees se programbekendstelling by.
RSG Kuns 20.11.2018 8:30
Lizelle de Bruin kuier by die Rust-en-Vrede Galery in Kaapstad om meer uit te vind van Keramiekmaand en die curious creatures-uitstalling.
RSG Kuns 06.11.2018 29:51
Christelle Webb-Joubert besoek die Standard Bank Galery in Johannesburg waar 'n retrospektiewe uitstalling van Christo Coetzee te sien is.
RSG Kuns 06.11.2018 12:19
David Kramer se nuwe musiekspel, Langarm, open eersdaags by die Fugardteater in Kaapstad. Johan van Lill het daar gaan inloer.
RSG Kuns 06.11.2018 6:48
Ontmoet twee van die Standard Bank Jong Kunstenaars vir 2019.
RSG Kuns 30.10.2018 12:18
Christelle Webb-Joubert onmoet die kunstenaar Willie Strydom by die Pretoria Kunskamer.
RSG Kuns 30.10.2018 9:20
Johan van Lill kuier by die Oude Libertasteater.
RSG Kuns 30.10.2018 4:00
Hoor wat by die Centurionteater gebeur.
RSG Kuns 30.10.2018 7:49
Christo Burger gesels oor die Capital Singers se Kersvertoning.
RSG Kuns 23.10.2018 9:08
Die kunstenaar Willie Jacobs vertel meer van ArTour en wat “urban sketching” is.
RSG Kuns 23.10.2018 19:17
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, KISS-ME-QUICK-AND-GO-MY-HONEY, te sien by die Tina Skukan-galery in Pretoria.
RSG Kuns 23.10.2018 7:21
Ontmoet die dramastudent, Tomley van Vuuren, wat te sien is in die musiekspel, Barnum, by die Baxter in Kaapstad. Tomley is siggestremd.
RSG Kuns 23.10.2018 5:20
Andrea Erasmus gesels oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen.
RSG Kuns 16.10.2018 17:25
Twee akteurs, Tshepo Ncokoane en Desmond Dube, en Coenraad Rall, die musikale regisseur van die pantomime, Snow White, kuier in die ateljee.
RSG Kuns 16.10.2018 14:59
Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Aviva Maree oor haar uitstalling, Profiel. Michelle Meyer gesels saam oor gedigte wat sy geskryf het oor van Aviva se werk.
RSG Kuns 16.10.2018 13:20
Martin Headger was by die bekendsteling van die ABSA A'telier-kompetisie.
RSG Kuns 16.10.2018 8:27
Dirk Badenhorst vertel van twee produksies, Ballet meets Jazz en Bengingazi, te sien by die Pieter Toerien Teater in Johannesburg.
RSG Kuns 09.10.2018 7:12
Christelle Webb-Joubert gesels met skrywer en regisseur Lara Foot oor die produksie, Tshepang: The third testament.
RSG Kuns 09.10.2018 7:01
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor Hoërskool Randburg se heel eerste kunstefees.
RSG Kuns 09.10.2018 6:01
Christelle Webb-Joubert besoek die Geta Finlayson kunsgalery in Hermanus.
RSG Kuns 09.10.2018 8:06
Martin Headger was by vanjaar se FNB Joburg Art Fair. Hy kyk na van die hoogtepunte.
RSG Kuns 09.10.2018 1:13
Christelle Webb-Joubert besoek die Forty x 40 kunsgalery in Hermanus.
RSG Kuns 09.10.2018 7:20
Optog! is 'n nuwe idee met die doel om Sud-Afrika se teaters op te knap. Nataniël vertel meer hieroor.
RSG Kuns 09.10.2018 7:15
The Little Prince kan as musiekspel gesien word in Port Elizabeth en Johannesburg. Die regisseur en vervaardiger vertel hoe hulle poppe inspan om hierdie tydlose storie te vertel.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály