RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2962

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

RSG Kuns 04.06.2019

Dr. Francois van den Berg en die wenner van die Nasionale Eisteddfod Akademie kuier in die ateljee.

RSG Kuns 04.06.2019

Louis Heyneman praat oor die Kaapstad Filharmoniese Orkes se Winterseisoen.

RSG Kuns 04.06.2019

Je-ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys vertel vir Johan van Lill meer oor hulle produksie, Keelvol.

RSG Kuns 28.05.2019

Colleen Naude vertel waarna feesgangers kan uitsien by vanjaar se Hermanus FynArts-fees.

RSG Kuns 28.05.2019

Dirk Badenhorst vertel waarom hy, en een ander Suid-Afrikaner in Moskou was vir ballet.

RSG Kuns 28.05.2019

Johan van Lill besoek die uitstalling, Sensuur,Verbied, Verban by die Breytenbachgalery.

RSG Kuns 28.05.2019

Die basbariton Christiaan Snyman vertrek eersdaags na New York. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert wat hy daar gaan doen.

RSG Kuns 28.05.2019

Die dramaturg en vervaardiger, Retief Scholtz vertel van die toneelstuk, Nagskofkliek wat te sien is by vanjaar se Innibos.

RSG Kuns 21.05.2019

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor Die Sjokolade Show.

RSG Kuns 21.05.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Gerrit Pitout.

RSG Kuns 21.05.2019

Die skrywer, Retief Scholtz, vertel van die produksie, Be(t)roudag, wat debuteer by Innibos.

RSG Kuns 14.05.2019

Aktrise Hannah Borthwick kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.

RSG Kuns 14.05.2019

Coenie Visser vertel meer oor die Classics for all-fees op Greyton en Genadendal.

RSG Kuns 14.05.2019

Johan van Lill vind meer uit oor die musiekspel Kinky Boots, wat vir die eerste keer in Suid-Afrika te sien is.

RSG Kuns 14.05.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met kunstenaar Liekie Fouche oor haar uitstalling, Scattelings.

RSG Kuns 07.05.2019

Dramaturg Retief Scholtz gesels oor die toneelstuk, Die voordele van eierwit, wat te sien by die Atterburyteater in Pretoria en later by Innibos.

RSG Kuns 07.05.2019

Willem Vogel van die Brooklynteater vertel van hulle produksie van Mendelssohn se ELIA opus 70.

RSG Kuns 07.05.2019

Johan van Lill was by die jaarlikse Nasionale Toneelspelkompetisie. Hy stel ons voor aan die agt finaliiste.

RSG Kuns 07.05.2019

John Kani gesels oor sy toneelstuk, Kunene and the king, wat by die Fugardteater in Kaapstad op die planke is.

RSG Kuns 30.04.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Graham Hopkins oor Equus wat te sien is by die Pieter Toerienteater by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 30.04.2019

Johan van Lill loop met sy mikrofoon rond by die Suidoosterfees.

RSG Kuns 30.04.2019

Johan van Lill vind meer uit oor die video-installasie oor die vissermanne en -vroue van Kalkbaai. Dit is 'n projek deur Sandra Prinsloo.

RSG Kuns 30.04.2019

Pianis Ben Schoeman vertel van sy samewerking met die tjellis Anzel Gerber.

RSG Kuns 23.04.2019

Gerhardt van Aardt van Sunfield Home vir verstandelik gestremdes op Wellington vertel van hulle betrokkenheid by die Suidoosterfees met hulle produksie, Droom.

RSG Kuns 23.04.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsvereniging van Pretoria. Sy gesels met van die kunstenaars wat deelneem aan die uitstalling, Engage, ter viering van Wêreld Kunstedag wat op 15 April gevier is.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály