RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2962

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

RSG Kuns 15.10.2019

Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo oor die toneelstuk, Kamphoer.

RSG Kuns 08.10.2019

Tobie Cronje, Michelle Botha en Wynand van Vollenstee gesels oor die produksie, Praat met Tobie.

RSG Kuns 08.10.2019

Christelle Webb-Joubert kuier verder by die splinternuwe Javett Kunssentrum by die Universiteit van Pretoria. Sy stap saam met die direkteur, Christopher Till, deur nog twee uitstallings.

RSG Kuns 01.10.2019

Die bariton Christiaan Snyman vertel van sy besoek aan New York.

RSG Kuns 01.10.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die splinternuwe Javett Kunssentrum by die Universiteit van Pretoria. Sy stap saam met die direkteur, Christopher Till, deur een van die uitstallings.

RSG Kuns 01.10.2019

Christelle Webb-Joubert woon een van die Pretoria Mannekoor se repetisies by, en vind meer uit oor Songs of Joy saam met Richard Cock.

RSG Kuns 24.09.2019

Johan van Lill neem ons saam na die Kaapstad Barokfees.

RSG Kuns 24.09.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsvereniging van Pretoria, en gesels met beeldhouer Sybrand Wiechers oor sy uitstalling, Krokodille kan nie cuddle nie.

RSG Kuns 24.09.2019

Johan van Lill gesels met Antoinette Kellerman oor Koningin Lear, wat te sien is by Aardklop.

RSG Kuns 24.09.2019

Willem Vogel vertel van vanjaar se Gaufestival.

RSG Kuns 17.09.2019

Christelle Webb-Joubert vind meer uit van die Good Hope Singers.

RSG Kuns 17.09.2019

Wessel Pretorius gesels oor die produksie, Wilde-als.

RSG Kuns 17.09.2019

Die sopraan, Magdalene Minnaar, vertel van haar musikale reis, Portret.

RSG Kuns 17.09.2019

Sue Pyler besoek die regisseur en akteurs van die toneelstuk, Queenie-hulle.

RSG Kuns 17.09.2019

Johan van Lill gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor Dowwe Dolla se mondigwording.

RSG Kuns 10.09.2019

Johan van Lill gesels met Erik Dippenaar oor die Kaapstad Barokfees.

RSG Kuns 10.09.2019

Johan van Lill besoek die Darling Voorkamerfest.

RSG Kuns 10.09.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by Kelsey Middleton en vier ander jong choreograwe om meer uit te vind oor Next Generation 4.

RSG Kuns 10.09.2019

Pianis Willem de Beer gesels oor die Olga Kern Internasionale Klavierkompetisie waaraan hy eersdaags deelneem.

RSG Kuns 03.09.2019

Johan van Lill gesels met Pieter-Dirk Uys oor sy produksie, #HeTwo Evita Exposed.

RSG Kuns 03.09.2019

Nataniël vertel van sy nuwe produksie, When giants waltz.

RSG Kuns 03.09.2019

Vasti Vermeulen en Zina Groenewald van HATS vertel van hulle produksie Mad Matters, wat handel oor geestesgesondheid.

RSG Kuns 03.09.2019

Pianis Willem de Beer gesels oor sy studies in Texas.

RSG Kuns 03.09.2019

Pieter-Dirk Uys vertel van vanjaar se Darling Voorkamerfest.

RSG Kuns 27.08.2019

Dean Balie gesels oor Shakespeare's R & J by die Pieter Toerien-teater in Johannesburg.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály