RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2962

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

6. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Patrick Mynhardt - Deel 2 09.06.2020

Luister na die tweede deel van die argiefonderhoud met die legendariese akteur Patrick Mynhardt.

Bettie Coetzee-Lambrecht 09.06.2020

Johan van Lill gesels met Bettie Coetzee-Lambrecht. Sy is 'n bekende kunsjoernalis en resensent wat veral op visuele kuns gefokus het. Sy het na haar aftrede en op 'n laat ouderdom in haar lewe, besluit het om self 'n kunstenaar te word.

Lize Beekman - Quote Unquote 09.06.2020

Lize Beekman gesels oor haar uitstalling, Quote Unquote, en hoe haar 'heelword' en genesing te sien is in haar werk.

Patrick Mynhardt - Deel 1 02.06.2020

Luister na 'n argiefonderhoud met die legendariese akteur Patrick Mynhardt. Hy gesels eerlik oor sy lewe en loopbaan.

SA Internasionale Balletkompetisie 02.06.2020

Dirk Badenhorst vertel hoe die Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie vanjaar aanlyn aangebied word.

James Borthwick in Suid-Korea 02.06.2020

James Borthwick is in Suid-Korea met die musiekspel, The Phantom of the Opera. Hy vertel hoekom die teater daar steeds oop mag wees.

Suzanne van Wijk 26.05.2020

Luister na 'n argiefonderhoud uit 1978. Pieter Naude gesels met regisseur Suzanne van Wijk in die program, Sondag se mikrofoon.

+/- Climate Change 26.05.2020

Kunstenaar Marina Aucamp gesels oor haar uitstalling, +/- Climate Change.

Konserte in aanlop tot Hessequa Harmonie 26.05.2020

Niel Rademan vertel van klassiekemusiekkonserte, as aanloop tot die Hessequa Harmonie in September.

Fatima Dike 26.05.2020

Johan van Lill gesels met Fatima Dike oor haar Fleur du Cap-toekenning vir haar lewensbydrae tot die kunste.

Alida Smit 26.05.2020

Alida Smit is 'n 89-jarige ouma wie se kleinkinders vir haar 'n aanlynuitstalling gereël het.

Karen Zoid se aanlynkunsveilings 19.05.2020

Karen Zoid vertel van haar aanlyn-kunsveilings.

Maggie Loubser 19.05.2020

Maggie Loubser gesels in 'n argiefonderhoud oor van die dinge in die lewe wat haar gelukkig gemaak het.

OPTOG se eBiblioteek 19.05.2020

Matthys Maree vertel van OPTOG se eBiblioteek.

Inmates vs. OUTmates 19.05.2020

Johan van Lill vind meer uit oor die uitstalling, Inmates vs. OUTmates, die Breytenbach-galery op Wellington se se eerste virtuele uitstalling.

Irma Stern 19.05.2020

Luister na 'n argiefhuldeblyk aan Irma Stern. Pierre Volschenk vertel waarom sy so merkwaardig was.

UNfestival 12.05.2020

Pieter Jacobs vertel vir Christelle Webb-Joubert van die UNfestival wat aan einde van Mei plaasvind.

Vrystaat Kuns Kollektief 12.05.2020

Janine Allen gesels oor die Vrystaat Kuns Kollektief se inisiatief tydens die inperking.

Chanie Jonker 12.05.2020

Leer ken die pianis Chanie Jonker van nader.

Dulcie van den Berg 12.05.2020

Luister na 'n onderhoud met Dulcie van den Berg wat Sarel Myburgh in 1988 met haar gedoen het.

Innibos uitgestel 05.05.2020

Die Innibos Kunstefees wat in Junie sou plaasvind, is uitgestel na begin Desember. Organiseerder Sandra Jacobs vertel hoe so 'n groot besluit geneem word en waarna feesgangers kan uitsien.

Anna Neethling-Pohl 05.05.2020

Christelle Webb-Joubert saai 'n argief onderhoud uit waarin Roelf Jacobs gesels met Anna Neethling-Pohl op haar 80ste verjaarsdag in 1986.

Marina Griebenow 05.05.2020

Teaterkritikus en -liefhebber Marina Griebenow vertel hoe sy haar honger na teater stil tydens die inperking deur na verskeie produksies aanlyn te kyk.

Dramaturg gee raad oor skryf vir radio 28.04.2020

Dramaturg Lee Doubell gee wenke oor hoe om 'n radiodrama te skryf, en vertel na watter aanlynteater hy kyk.

Bettie Cilliers-Barnard 28.04.2020

Luister na 'n argiefonderhoud wat Christtelle Webb-Joubert in 2008 met Bettie Cilliers-Barnard gedoen het.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály