RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Leon Kruger 27.07.2021 26:51
Ons bring hulde aan akteur en dramaturg Leon Kruger wat in die ouderdom van 48 oorlede is.
OnlineArt.Gallery-kompetisie 27.07.2021 9:36
Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner van OnlineArt. Gallery se kompetisie.
Skeursels 20.07.2021 26:57
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die uitstalling, Skeursels, by die Breytenbachsentrum. Die werke van Breyten Breytenbach word uitgestal saam met dié van ‘n jonger kunstenaar, Kobus Coetzee.
Soutbosdagboek 20.07.2021 14:29
Johan van Lill gesels met die kunstenaar Henk Serfontein oor sy Soutbosdagboek.
Drakensberg Seunskoor hou oudisies 20.07.2021 6:32
Die direkteur van musiek en dirigent by die Drakensberg Seunskoor, Vaughan van Zyl, nooi seuns uit om 'n oudisie vir die koor te doen.
Kevin de Klerk kikker Prins Albert op met sy kuns 13.07.2021 8:29
Die kunstenaar, Kevin de Klerk, vertel vir Johan van Lill hoe hy met sy kuns die strate van Prins Albert opkikker.
Grimeerkunstenaar Mia Liebenberg 13.07.2021 15:45
Christelle Webb-Joubert gesels met grimeerkunstenaar Mia Liebenberg oor haar werk.
Streekskunsrade 13.07.2021 29:05
In 1988 het die streeksrade reeds 25 jaar bestaan. Luister na ‘n hoorbeeld uit die argief deur Willie Lottering.
Marion Holm 06.07.2021 39:02
Johan van Lill gesels met aktrise Marion Holm oor haar lewe en werk.
Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie 06.07.2021 7:00
Dirk Badenhorst gesels oor die 8ste Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie.
Elma Potgieter 29.06.2021 24:18
Die aktrise Elma Potgieter gesels oor haar 48 jaar in die bedryf.
Kunswoordeboek 29.06.2021 8:07
Prof. Alex Duffey vertel vir Christelle Webb-Joubert van ‘n kunswoordeboek - ‘n eerste vir Suid-Afrika.
Primordial 29.06.2021 11:03
Die kunstenaar Pauline Gutter vertel van haar solo-uitstalling, Primordial, by die Universiteit van Johannesburg.
Cedwyn Joel 22.06.2021 35:05
Johan van Lill kuier saam met die akteur Cedwyn Joel.
Gerhard Viviers - Deel 3 22.06.2021 11:18
Luister na die laaste deelte van 'n argiefonderhoud waarin Sarel Myburgh met Gerhard Viviers gesels het oor sy loopbaan en lewe.
Die Naaimasjien 15.06.2021 8:18
Regisseur Carien Loubser vertel hoe sy te werk gegaan het om Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo op te neem om as 'n aanlynproduksie uit te saai.
Winkelsentrum word 'n museum 15.06.2021 9:58
Die bemarkingsbestuurder van East Rand Mall, Pierre Botha, vertel van hulle planne om die winkelsentrum vir agt maande in ‘n museum te omskep.
Gerhard Viviers - Deel 2 15.06.2021 13:22
Vind uit wat Gerhard Viviers gedoen het voor hy by die SAUK begin werk het in 'n argiefonderhoud wat Sarel Myburg met hom gedoen het.
Shaleen Surti-Richards 1955 - 2021 15.06.2021 11:21
Shaleen Surti-Richards word onthou deur ‘n onderhoud wat in 2016 met haar gevoer is in Middag op RSG.
Violent Femmes 15.06.2021 6:38
Kurator Laurette de Jager vertel van die uitstalling, Violent Femmes.
Atterbury Klassiek 08.06.2021 4:54
Pianis Charl du Plessis sit die hoed van artistieke direkteur op, en vertel vir Christelle Webb-Joubert van die nuwe Atterbury Klassiek.
Gerhard Viviers - Deel 1 08.06.2021 11:16
Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1990, waarin Sarel Myburgh gesels met die geliefde Gerhard Viviers. Hy gesels oor oor sy kleintyd en hoe hy aan sy bynaam gekom het.
KKNK Oraloor 08.06.2021 16:46
Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, vertel van hulle planne vir 2021. Vanjaar se fees word oraloor gehou.
Life and times of Michael K 08.06.2021 12:59
Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo en Andrew Buckland oor die produksie, Life and times of Michael K, wat te sien is by die Baxter in Kaapstad.
Ben Kruger (1957 - 2021) 01.06.2021 8:27
Die akteur Ben Kruger word onthou. Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1993 waarin Evert Snyman met hom gesels het in die program, Etensuurgas.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály