RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Beroemde violiste van die 20ste eeu 19.10.2021 9:30
Christelle Webb-Joubert gesels met violis Zanta Hofmeyr oor die RSG-reeks, Beroemde violiste van die 20ste eeu.
Elsa de Jager (1933 - 2021) - Deel 1 19.10.2021 11:35
Barend du Plessis bring hulde aan Elsa de Jager. Hy vertel van haar vele toekennings en hoe sy saam met haar beeldhouerman gewerk het.
Elsa de Jager (1933 - 2021) - Deel 2 19.10.2021 8:38
In ‘n argief onderhoud uit 1980, gesels Elsa de Jager oor een van haar vele toekennings.
Pretoria Simfonieorkes hou konsert 12.10.2021 9:06
Lizette Vosloo gesels oor die Pretoria Simfonieorkes se konsert.
Staatsteater se digitale orrel 12.10.2021 5:05
In ‘n argiefonderhoud praat Wim Viljoen oor die digitale orrel in die staatsteater.
Frans Marx (1942 - 2021) 12.10.2021 36:56
Ons bring hulde aan Franz Marx.
Kuns by La Motte 05.10.2021 6:33
Elzette de Beer vertel van al die kuns wat te sien is by La Motte, asook oor hulle jongste uitstalling.
Fragments of Royalty 05.10.2021 12:39
Die kunstenaars, Jaco Sieberhagen en Jo Roets, vertel van hulle uitstalling, Fragments of Royalty.
IS Art brei uit 05.10.2021 10:04
IS Art in Stellenbosch brei uit met ‘n nuwe uitstalruimte.
Robert Brooks en Gisela de Villiers 05.10.2021 20:18
Christelle Webb-Joubert gesels met Robert Brooks en Gisela de Villiers oor hulle loopbane en passie vir musiek.
Smoke and Mirrors 28.09.2021 6:44
Kunstenaar Jaco van Schalkwyk vertel van sy solo-uitstalling, Smoke and Mirrors.
Moscow 28.09.2021 16:07
Nataniël gesels oor sy nuwe vertoning, Moscow.
Die Neutekraker 28.09.2021 12:35
Die Neutekraker is te sien by die Joburg Theatre. Iain McDonald, artistieke direkteur van Joburg Ballet, vertel meer.
Aardklop Opwip se kunsuitstallings 28.09.2021 8:04
Kurator Dineke van der Walt gesels oor die uitstallings by die Voortrekkermonument as deel van die Aardklop Opwipfees.
Tekstmarkt 21.09.2021 7:19
Hugo Theart van die KKNK vertel van Tekstmarkt, en hoe dit verskil van die reeds bekende Teksmark wat jaarliks aangebied word.
Aardklop Aubade by Opwipfees 21.09.2021 6:41
Pianis Charl du Plessis en Nataniël vertel van die volgende Aardklop Aubade, wat deel is van die Aardklop Opwipfees in Pretoria.
Pieter Fourie (1940 - 2021) 21.09.2021 39:58
Ons bring hulde aan die dramaturg Pieter Fourie.
Ek, ouer 14.09.2021 7:45
Jeani Heyns gesels oor die toneelstuk Ek, ouer.
Opdrifsel 14.09.2021 6:47
Johan van Lill vind meer uit oor die produksie, Opdrifsel, wat te sien is as deel van die Aardklop Opwipfees.
Aardklop Opwipfees 14.09.2021 6:58
Alexa Strachan vertel van die Aardklop Opwipfees wat plaasvind in Pretoria.
Snapped 14.09.2021 7:02
Snapped is te sien by die Baxter in Kaapstad. Johan van Lill vind uit waaroor hierdie toneelstuk handel.
Woordfees TV 14.09.2021 18:29
Saartjie Botha vertel van Woordfees TV.
Gaan bos innimall 07.09.2021 9:15
Innibos hou vanjaar fees Innimall.
A fling with spring 07.09.2021 16:47
Die pottebakker Rika Haasbroek gesels oor die uitstalling, A fling with spring, deur Soapbox Connect.
Ek wens, ek wens 07.09.2021 11:45
Vind meer uit oor die boek Ek wens, ek wens wat verwerk is vir die verhoog, en te sien is by die Atterburyteater in Pretoria.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály