RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2959

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

29. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Al Debbo op Senior Burger in 1991 26.04.2022

In ‘n argiefonderhoud uit 1991, gesels Anton Smith met Al Debbo in die program, Senior Burger.

Wat dis die Suidoosterfees alles op? 26.04.2022

Johan van Lill vind uit wat alles te sien is by vanjaar se Suidoosterfees.

Belinda Bosch se ervaring van Oppiwater 2022 26.04.2022

Belinda Bosch vertel vir Elsje van Jaarsveld waarom sy so graag die afgelope RSG Oppiwater Kunstefees wou bywoon.

Aardklop Aubade: Songs for my Mother 26.04.2022

Die pianis Charl du Plessis vertel van die volgende Aardklop Aubade, Songs for my Mother.

Hugo Lambrechts Musieksentrum 19.04.2022

Die Hugo Lambrechts Musieksentrum in Kaapstad se kompetisiewenners van 2021 tree eersdaags op. Die hoof, dr. Arisa Voges, vertel meer.

Brel/Piaf 19.04.2022

Amanda Strydom en André Schwartz vertel van Brel/Piaf, wat te sien by die Pieter Toerienteater in Johannesburg.

Moving Into Dance weer aan die gang 19.04.2022

Choreograaf Oscar Buthelezi gesels oor Moving Into Dance se eerste seisoen sedert 2020.

Oom Bey, my pa - Deel 2 19.04.2022

Die aktrise Ira Blanckenberg, wat Liesel speel in Oom Bey, my pa, gesels oor haar rol.

Oom Bey, my pa - Deel 1 19.04.2022

Henque Heymans, skrywer van Oom Bey, my pa, wat te sien is by die Suidoosterfees vertel van die totstandkoming van die teks.

Die Gelofte by Afriforumteater 12.04.2022

Ter viering van Afriforumteater se eerste verjaarsdag is daar ‘n nuwe musiekspel, Die Gelofte. Carien Bloem, bestuurder van die teater, vertel meer.

Leon van Nierop se Plesierengel nou op die planke - Deel 2 12.04.2022

Die akteur Ruan Wessels is te sien in Plesierengel. Hy vertel hoe sy pad met dié storie gekruis het.

Leon van Nierop se Plesierengel nou op die planke - Deel 1 12.04.2022

Leon van Nierop vertel van sy boek, Plesierengel, wat nou verwerk is vir die verhoog.

Brooklynteater Salon Ensemble se Paaskonsert op RSG 12.04.2022

RSG saai op Goeie Vrydag ‘n konsert van die Brooklynteater Salon Ensemble uit. Willem Vogel vertel watter werke uitgevoer word.

Die Messias in die Paarl 12.04.2022

Louis Heyneman van die Kaapstad Filharmoniese Orkes gesels oor George Frideric Handel se Die Messias wat in die Paarl uitgevoer word.

7de Laan vier 22 jaar 05.04.2022

7de Laan vier op 4 Maart hulle 22ste verjaarsdag. Christelle Webb-Joubert gesels met aktrise Ingrid Paulus, wat van die begin af in die sepie speel.

Studio 91 by Parktown Boys High 05.04.2022

Parktown Boys High in Johannesburg kry sy eie ateljee, Studio 91. Nathan Waywell vertel hoe dit gebeur het.

Simon de Haast se anderste foto's 05.04.2022

Fotograaf Simon de Haast vertel van sy uitstalling, en sy anderste manier van foto's neem.

Crux 05.04.2022

Die sanger, liedjieskrywer en komponis Lizanne Barnard vertel van die musiekspel, Crux, wat in Mbombela te sien is oor die Pase.

Aardklop Aubade - Zanta Hofmeyr en Malcolm Nay 29.03.2022

Die violis Zanta Hofmeyr vertel van Aardklop Aubade op 10 April waarin sy en Malcolm Nay optree.

Ballet-a-thon 29.03.2022

Dirk Badenhorst, hoof van die Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie, vertel van die Ballet-a-thon wat op 29 April plaasvind.

Kaapse Filharmoniese Orkes se Herfsseisoen 29.03.2022

Johan van Lill vind uit wat op die Kaapse Filharmoniese Orkes se Herfsseisoen-spyskaart is.

SA span by Venesië Bienalle 29.03.2022

Die kurator Amè Bell gesels oor die span wat Suid-Afrika by die Bienalle in Venesië verteenwoordig.

Beneath African Skies - People’s Theatre 22.03.2022

Beneath African Skies is die eerste produksie in twee jaar by die People’s Theatre in Johannesburg. Jill Gerard, die vervaardiger, vertel waaroor dit gaan.

skrop.co.za 22.03.2022

Schalk Schoombie gesels oor die webtuiste, Skrop, wat bekend vir sy resensies.

WILLEM PRETORIUS iewers êrens 22.03.2022

WILLEM PRETORIUS iewers êrens is ‘n boek waarin 50 van Willem se skilderye verskyn. By elke skildery is daar 'n teks deur ‘n bekende.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály