RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ Epizody: 2959

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Arts

Web podcastu

www.rsg.co.za

Nejnovější epizoda

29. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

James Grace - Romanza. 19.07.2022

Kitaarspeler James Grace vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy loopbaan, en die produksie, Romanza.

Altviolis Jeanne-Louise Moolman 19.07.2022

Terrance April gesels met altviolis Jeanne-Louise Moolman.

Shades of Africa in Concert 19.07.2022

Pianis en sanger Christof van der Berg vertel vir Christelle Webb-Joubert van Shades of Africa in Concert, wat te sien is by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein.

Woordfees weer vanjaar op TV 12.07.2022

WoordfeesTV begin op 15 Julie. Feesdirekteur Saartjie Botha gesels oor van die hooftepunte.

Buskaid Soweto Strykensemble - 25 jaar 12.07.2022

Terrance April maak ‘n draai by die Buskaid Soweto Strykensemble, wat hul 25ste bestaansjaar vier.

Atterbury Klassiek 12.07.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Auret, Charl du Plessis en David Bester oor hulle onderskeie konserte by vanjaar se Atterbury Klassiek.

Laerskool Noord 12.07.2022

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die splinternuwe komedie, Laerskool Noord.

Klein Karoo Klassique 2022 12.07.2022

Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van die fees wat van 5 tot 9 Augustus in Oudtshoorn plaasvind.

Rand Simfonieorkes 05.07.2022

Terrance April woon een van die Rand Simfonieorkes se repetisies by, en vind meer uit oor die orkes.

Daniel Keet in Europa 05.07.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met dirigent Daniel Keet oor sy afgelope paar jaar in Europa.

Tessa Ziegler en Sann de Lange uit die argief 05.07.2022

Uit die klankargief is daar uittreksels uit ‘n onderhoud waarin Andries Cornelius met kitaarspeler Tessa Ziegler en aktrise Sann de Lange gesels.

Rossini se Stabat Mater in Johannesburg 05.07.2022

Die Simfoniekoor van Johannesburg voer Rossini se Stabat Mater uit. Terrance April vind by Richard Cock meer uit oor die uitvoering.

S. Le Roux Marais gedenkuitvoering 28.06.2022

Coert Grobbelaar vertel van die volgende S. Le Roux Marais gedenkuitvoering by die Afriforumteater.

Die goeie pa 28.06.2022

Die vertaler en regisseur, Paul du Toit, en aktrise Erika Marais gesels oor die toneelstuk, Die goeie pa.

Elton: The Experience in Linden, Johannesburg 28.06.2022

Elton: The Experience word in Linden in Johannesburg aangebied. Brett de Groot vertel vir Christelle Webb-Joubert van die produksie.

The Great Gatsby in Kaapstad op die planke 28.06.2022

Stephan Fourie van Cape Town Theatre Company vertel van die nuwe The Star Theatre, en die produksie The Great Gatsby.

Unison Voices sing nuwe werk van Karl Jenkins 28.06.2022

Stephan Gericke is die dirigent van die projek-koor, Unison Voices. Hy vertel van hulle volgende projek waarin ‘n nuwe werk van Karl Jenkins uitgevoer word.

Laaste konsert in JFO se winterreeks 28.06.2022

Terrance April het nuus oor die laaste konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen.

Aardklop 2022 21.06.2022

Die bestuurshoof van Aardklop, Alexa Strachan, vertel van die fees se planne vir 2022.

JFO se derde konsert 21.06.2022

Terrance April vertel van die derde konsert in die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen.

Karen van die argief 21.06.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met die SAUK se klankargivaris, Karen du Toit, wat gereeld bydraes in die argief vir haar soek.

La Traviata-ballet in Johannesburg 21.06.2022

Joburg Ballet bied La Traviata aan. Terrance April gaan kuier by die bestuurshoof, Esther Nasser.

Nuwe komponiskompetisie 21.06.2022

Die Kaapstad Filharmoniese Orkes bied ‘n splinternuwe komponiskompetisie aan. Louis Heyneman, diebestuurshoof van die orkes, vertel meer.

Le Nozze di Figaro 14.06.2022

Kaapstad Opera bied Mozart se gewilde Le Nozze di Figaro aan. Magdalene Minnaar vertel van hulle vertonings by Kunstekaap en hulle toer na die Roodepoortteater.

Johannesburg Filharmoniese Orkes se 16 Junie-konsert 14.06.2022

Die altvioolspeler Jeanne-Louise Moolman gesels oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se volgende konsert as deel van hulle winterseisoen.

Poslouchej podcast RSG Kuns v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály