RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.rsg.co.za
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Swanemeer 09.07.2013 1:18
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Nasionale Eisteddford Akademie 02.07.2013 15:56
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Ballet kry miljoene van Johannesburg 02.07.2013 4:09
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Kinders van stilte 02.07.2013 13:24
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Vryfees 02.07.2013 7:08
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Magaliesburgse kinderkoor 25 Junie 2013 25.06.2013 8:30
Die Internasionale Johannes Brahmskoorfees en kompetisie vind elke tweede jaar plaas. Dit is gemik op Europese kore, maar vanjaar is daar ook ‘n koor uit Afrika genooi. Tharien Oosthuizen gesels met Hanneli en Lizanti van Sittert en Heinrich Fouche wat saam met die Magaliesbergse Kinderkoor na die kompetisie oppad is.
Mies Julie 25.06.2013 7:21
Johan van Lill gesels met Hilda Cronje oor haar rol in die bekroonde MIES JULIE wat tans in die Baxterteater in Kaapstad te sien is. Die stuk is pas terug van Edinburgh en New York.
Stuart Taylor 25.06.2013 5:46
Johan van Lill gesels met Stuart Taylor oor sy boek en produksie van THE LEARNER HUSBAND.
Louis Heyneman 25.06.2013 8:44
Louis Heyneman van die Kaapse Filharmoniese Orkes vertel van hulle winterseisoen asook 'n tydskrif met die naam Concerto wat die werksaamhede van die orkes bemark.
Draaikolk 18.06.2013 12:51
Annette Engelbrecht gesels oor haar eenvroustuk DRAAIKOLK. Sy vertel ook van haar studies oorsee en haar dramaskool op Witrivier.
Getting there 18.06.2013 17:41
Christelle Webb-Joubert maak ‘n draai by Kievitskroon om meer uit te vind oor die kunsuitstalling GETTING THERE.
Grahamstad Nasionale Kunstefees 18.06.2013 7:08
Christelle Webb-Joubert gesels met Ismael Mahommed oor vanjaar se hoogtepunte by die Grahamstad Nasionale Kunstefees.
Tango 18.06.2013 7:57
Marius Weyers vertel van die produksie TANGO. Chris Barnard het die teks geskryf en Katinka Heyns is die regisseur.
Huis toe 18.06.2013 11:01
Die regisseur, Henry Mylne, vertel van die produksie HUIS TOE by die Innibosfees.
Niël Jonker 11.06.2013 13:05
Die kunstenaar Niël Jonker vertel van sy interessante manier van beelde maak.
Same time next year 11.06.2013 9:07
Christelle Webb-Joubert gesels met die akteur Paul du Toit oor die toneelstuk SAME TIME NEXT YEAR wat te sien is by die Kalkbaaiteater. Dit sal later Grahamstad Kunstefees opgevoer word.
Internasionale Balletgala 11.06.2013 12:49
Die balletimpressario, Dirk Badenhorst, vertel van die Internasionale Balletgala by Montecasino in Johannesburg.
Festival voor het Afrikaans 11.06.2013 10:21
Christelle van Tonder vind meer uit oor ‘n Afrikaanse fees in Nederland.
Vanitas 11.06.2013 9:05
Johan van Lill gesels met die kunstenaar Clare Menck oor die uitstalling VANITAS.
Toneelspelkompetisie 04.06.2013 8:32
Eline van Lill was by die afgelope Nasionale Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders in Kaapstad.
Johan Conradie 04.06.2013 7:32
Die kunstenaar Johan Conradie vertel van sy werk, wat deel is van ‘n groepuitstalling in Parys.
JP Meyer 04.06.2013 9:46
Ontmoet die kunstenaar JP Meyer van Prins Albert.
Jersey Boys 04.06.2013 10:11
Christelle van Tonder maak ‘n draai by die musiekblyspel JERSEY BOYS wat tot 9 Junie by Montecasino in Johannesburg op die planke is en daarna Kaapstad toe verskuif.
Strip! 04.06.2013 8:37
Johann Nel vertel van die produksie STRIP!, waarin hy en Waldemar Schultz te sien is.
Linky de Bruin - deel 4 28.05.2013 10:49
Christelle Webb-Joubert kuier vir die laaste keer by die kunstenaar Linky de Bruin.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály