NG Gemeente Riviera-Jakaranda

Riviera-Jakaranda Gemeente

Kom luister na al ons dienste!  Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: rivierajakaranda.org.za

Autor

NG Gemeente Riviera-Jakaranda

Kategorie

Religion

Nejnovější epizoda

16. lis 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android 10 mil.+ stažení · hodnocení 4,7+ iOS už brzy

Epizody

Erediens 24 Mei (Pinkster - Nagmaal) Timoteus ontmoet die Here 25.05.2026

Op pinkstersondag het die dissipels onverwags verskillende tale tot groot reaksie van die mense gepraat. Watter taal behoort ons vandag te praat ten einde 'n ware pinksterervaring te kan beleef? Dalk kan ons iets by papegaaie leer ... Lees solank Handelinge 2:1 - 14a en kom vier nagmaal saam met ander gelowiges. Daar gaan ook geleentheid wees om in die gees van Handelinge 2:45 (toe die eerste chri...

20 Mei (Pinkster) Timoteus ontmoet die Here 21.05.2026

Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .

19 Mei (Pinkster) Die vrou by die put ontmoet die Here 20.05.2026

Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .

18 Mei (Pinkster) Petrus ontmoet die Here 19.05.2026

Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support .

17 Mei (Pinkster) Paulus ontmoet die Here 19.05.2026

Ons skop af deur te kyk hoe Paulus die Here ontmoet het. Ons gaan saam met Paulus op reis en ontdek opnuut hoe die Here iemand wat ‘n fanatiese vyand en vervolger van Christene was, omskep het in een van die bekendste verkondigers van die Goeie Nuus oor grense heen! Ontdek hoe die lewende Here vandag nog verskeie mense en vir ons op unieke wyses ontmoet en ons lewens verander om die vreugde te bel...

Hemelvaart Diens 14 Mei 2026 15.05.2026

14 Mei 2026 herdenk ons Jesus se hemelvaart! Jesus, die oorwinnende Here, het nadat Hy sy werk op aarde voltooi het, sy posisie as verhoogde Here by die Vader ingeneem! Kom luister by ons Hemelvaartdienste (10:30 - Seniortuis-diensentrum & 18:30 Kerksaal) wat se wonderlike betekenis Jesus se hemelvaart vir ons inhou.  Riviera-Jakaranda groete. Become a supporter of this podcast: https://www.sp...

Erediens 10 Mei (Jesj 4913-17,6613-14) 11.05.2026

Soms beleef ons erge ontwrigting weens onseker omstandighede, gedurige veranderinge of moeilike goed wat gebeur. Dit kan so oorweldigend wees dat ons baie broos is en selfs geloofskrisisse ervaar.  Sondag met moederdag gesels ons oor 2 pragtige gedeeltes waar God ons op verrassende wyse die versekering gee dat ons geborge kan wees by Hom ten spyte van uitdagende omstandighede.  Sien jou Sondag in...

Erediens 3 Mei (Matt 619-34) 08.05.2026

Ons word baie keer weens al die eise van omstandighede en ons vol programme oorweldig en dan verloor ons fokus! Kom hoor hoe ons midde van omstandighede kan leer om ons hemelse Vader te vertrou met alles. Ontdek daarmee saam hoe ons helder kan fokus op God se nuwe werklikheid!  Beleef hoe jou lewe baie ligter kan wees en vol word met diepe betekenis en vreugde!  Sien jou Sondag in persoon of digit...

Poslouchej podcast Riviera-Jakaranda Gemeente v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály