Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Autor
Antipas Gemeente
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
5. čvc 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Openbaring: 47. Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 3 09.02.2025 36:15
TEKS: Openbaring 22:1-5 TEMA: Ons Hemelse Hoop: Die Nuwe Hemel en Aarde - 'n Vervolmaakte Paradys, waarin die gevolge van die DOOD en VLOEK verwyder sal wees. Franz Greffrath
Hindernisse m.b.t. Evangelisasie- Deel 2 02.02.2025 30:47
TEKS: Markus 4:1-20 TEMA: Hindernisse m.b.t. Evangelisasie 1. Satan (vv.3-4, 14-15); 2. Vervolging (vv.5-6, 16-17); 3. Wêreldgesindheid (vv.7, 18-19). Franz Greffrath
Hindernisse m.b.t. Evangelisasie- Deel 1 26.01.2025 36:17
TEKS: Markus 4:1-20 TEMA: Hindernisse m.b.t. Evangelisasie 1. Satan (vv.3-4, 14-15); 2. Vervolging (vv.5-6, 16-17); 3. Wêreldgesindheid (vv.7, 18-19). Franz Greffrath
Medewerkers van Christus 19.01.2025 35:06
TEKS: Matteus 4:12-25 TEMA: Medewerkers van Christus 1. Jesus se MISSIE (vv.12-17); 2. Jesus se MEDEWERKERS (vv.18-22); 3. Jesus se METODE (vv.23-25) - Doelgerig / Deeglik / Divers / Dienend.
Van Twyfel na Geloof 12.01.2025 40:59
Hab 2:4 & 3:17-19 Izak van der Walt
Die Pad Terug na God 05.01.2025 40:53
Psalm 51 Izak van der Walt N.S. Verskoon die geraas van die reen in die agtergrond
God, please, do it again! 29.12.2024 46:44
Psalm 126 Doug van Meter
Die Bonatuurlike Geboorte van Christus 25.12.2024 39:23
Die Bonatuurlike Geboorte van Christus Lukas 1:35 Franz Greffrath
Openbaring: 46: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 2 22.12.2024 47:10
TEKS: Openbaring 21:1 - 22:5 TEMA: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 2 1. 'n Vervolmaakte Heelal (21:1-8); 2. 'n Vervolmaakte Kerk (21:9-27); 3. 'n Vervolmaakte Paradys (22:1-5). Franz Greffrath
Openbaring: 45: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 1 15.12.2024 46:40
TEKS: Openbaring 21:1 - 22:5 TEMA: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 1 1. 'n Vervolmaakte Heelal (21:1-8); 2. 'n Vervolmaakte Kerk (21:9-27); 3. 'n Vervolmaakte Paradys (22:1-5). Franz Greffrath
Die Ster uit Jakob 08.12.2024 26:45
TEKS: Numeri 24:17 TEMA: Die Ster uit Jakob Die Profesie se ... 1. OORSPRONG; 2. INHOUD; 3. VERVULLING. Franz Greffrath
Openbaring: 44. Die Laaste Oordeel 01.12.2024 42:55
TEKS: Openbaring 20:11-15 TEMA: Die Laaste Oordeel God openbaar 3 ASPEKTE van 'Die Laaste Oordeel': 1. Die REGTER (v.11); 2. Die REKORDS (vv.12-13); 3. Die RESULTAAT (vv.14-15). Franz Greffrath
Openbaring: 43. Die Lot van Satan 24.11.2024 35:54
TEKS: Openbaring 20:7-10 TEMA: Die Lot van Satan Die teks dui op 3 gebeure rakende Satan se uiteinde: Satan se VRYLATING (v.7); Satan se VERLEIDING (vv.8-9); Satan se VERNIETIGING (v.10). Franz Greffrath
Openbaring: 42. Die Lot van die 'Siele' - Martelare vir die Geloof 17.11.2024 45:50
TEKS: Openbaring 20:4-6 TEMA: Die Lot van die 'Siele' - Martelare vir die Geloof Franz Greffrath
Openbaring: 41. Satan se Binding 10.11.2024 51:36
TEKS: Openbaring 20:1-3 TEMA: Satan se Binding Die ... BRON GELEENTHEID TYDPERK REDE ... van Satan se Binding. Franz Greffrath
Die Gekruisigde Christus 03.11.2024 33:17
1Korintiërs 2:1-13 Henri Marais
Die 5 Solas 27.10.2024 41:51
TEMA: Die 5 Solas van die Protestantse Reformasie 1. Die Woord Alleen (Sola Scriptura); 2. Uit Genade Alleen (Sola Gratia); 3. Deur Geloof Alleen (Sola Fide); 4. In Chritus Alleen (Solus Christus); 5. Tot Eer van God Alleen (Soli Deo Gloria).
Openbaring: 40. Die Wederkoms 'n Feesmaal vir die Voëls 20.10.2024 40:56
TEKS: Openbaring 19:11-21 TEMA: Die Wederkoms: 'n Feesmaal vir die Voëls God openbaar 4 KENMERKE, naamlik, die ... 1. PERSOON 2. POSISIE 3. DOEL en 4. OORWINNING ... van die Een wat kom.
Openbaring: 39. Die Bruilofsfees van die Lam 13.10.2024 32:20
TEKS: Openbaring 19:5-10 TEMA: Die Bruilofsfees van die Lam God hou aan ons voor 3 WAARHEDE: Die ... 1. VERSEKERING 2. VREUGDE 3. VOORREG ... van die Bruilofsfees van die Lam.
Openbaring: 38. Die Val van Babilon - Deel 3 06.10.2024 47:02
TEKS: Openbaring 18:1-19:4 TEMA: Die Val van Babilon - Deel 3 God hou aan ons voor 7 ASPEKTE: Die ... SEKERHEID (vv.1-2); REDE (vv.2-3, 24); WAARSKUWING (v.4); DEELNAME (vv.5-7); AARD (v.8); FINALITEIT (vv.21-23); GEVOLG (vv.9-20; 19:1-4) ... van Babilon se Val.
Openbaring: 37. Die Val van Babilon - Deel 2 29.09.2024 46:40
TEKS: Openbaring 17:1-18 TEMA: Die Val van Babilon Franz Greffrath
Wees Deelnemers aan die Evangelie 22.09.2024 40:54
Filipense 1:1-8 Izak van der Walt
Openbaring: 36: Die Val van Babilon - Deel 1 15.09.2024 41:23
TEKS: Openbaring 17:1-18 TEMA: Die Val van Babilon Franz Greffrath
Openbaring: 35. Die Uitgieting van die Bakke van Oordeel 08.09.2024 52:27
TEKS: Op.16:1-21 TEMA: Die Uitgieting van die Bakke van Oordeel Franz Greffrath
Openbaring: 34. 'n Inleiding tot die Bakke van Oordeel 01.09.2024 38:28
TEKS: Op.15:1-8 TEMA: 'n Inleiding tot die Bakke van Oordeel 7 LESSE oor God se Oordele: Dit is Konstant, Beperk, Gereserveer, Intens, Goed, Vertroostend en Ontsagwekkend.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály