Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Autor

Antipas Gemeente

Kategorie

Religion

Nejnovější epizoda

5. čvc 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android 5 mil.+ stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Efesiërs: 2. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 2 - Die Ontvangers en Openingsgroete van die Brief. 03.08.2025

Efesiërs 1:1b-2 Franz Greffrath

Efesiërs: 1. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 1 - Die Outeur van die Brief. 27.07.2025

TEKS: Efesiërs 1:1a Franz Greffrath

Die Ongelowige Thomas 20.07.2025

Johannes 20:19-31 Henri Marais

Is jou geloof lewend of dood 13.07.2025

Jakobus 1:22-27 & 2:14-26 Jean Nortier

Twee Aspekte van die Christen Lewe 06.07.2025

Jakobus 1:19-27 Izak vd Walt

Kerkregering 29.06.2025

Verskeie Tekste Franz Greffrath

Die Gawes van die Heilige Gees 22.06.2025

TEKS: 1 Korintiërs 12:4-11; 14:12 TITEL: Die Gawes van die Heilige Gees Die … 1. Definisie; 2. Bron; 3. ⁠Begunstigdes; 4. ⁠Doel; 5. ⁠Lyste; 6. ⁠Verskeidenheid; en 7. ⁠Beoefening … van die Geestelike Gawes.

Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 3 15.06.2025

TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath

Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 2 08.06.2025

TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING , en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath

Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 03.06.2025

TEKS: Johannes 17:4-5 TEMA: Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 1. Die Vermelding van Verheerliking (v.4); 2. ⁠Die Versoek van Verheerliking (v.5). Franz Greffrath

Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 1 25.05.2025

TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath

Die Christen se Sondestryd 12.05.2025

TITEL: Die Christen se Sondestryd 1. Die BEVEL van Heiligheid; 2. Die BELEWENIS van Sondigheid; 3. ⁠Die BEMOEDIGING van die Evangelie; 4. ⁠Die BEYWERING vir Heiligheid.

Kerklike Tug / Dissipline 04.05.2025

TEKS: Matteus 18:15-17 TITEL: Kerklike Tug / Dissipline 1. Definisie 2. ⁠Persepsie 3. ⁠Ingesteldheid 4. ⁠Rede 5. ⁠Prosedure Franz Greffrath

Eenheid wat Lewe Bring 27.04.2025

Psalm 133 Izak van der Walt

Die Opstanding van ons Here Jesus Christus 21.04.2025

TEKS: Markus 15:42 - 16:8 TITEL: Die Opstanding van ons Here Jesus Christus 1. Jesus se Begrafnis (15:42-47); 2. Jesus se Opstanding (16:1-8). Franz Greffrath

Die Kruisdood van ons Here Jesus Christus 18.04.2025

TEKS: Markus 15:21-39 TITEL: Die Kruisdood van ons Here Jesus Christus 1. Jesus se Kruisiging (vv. 21-32); 2. Jesus se Sterwe (vv. 33-39). Franz Greffrath

Maleagi: 6. ‘n Aanmoediging tot Godvresendheid en Getrouheid 13.04.2025

TEKS: Maleagi 3:13-4:6 TITEL: ‘n Aanmoediging tot Godvresendheid en Getrouheid 1. Die Aanklag van Godslastering (3:13-15); 2. Die Aanprysing van Getrouheid (3:16-18); 3. Die Aanduiding van Gevolge (4:1-3). Franz Greffrath

Maleagi: 5. Toewyding met Finansiële Offergawes 06.04.2025

TEKS: Maleagi 3:7-12 TITEL: Toewyding met Finansiële Offergawes. 1. Die Beskuldiging (v.7-9); 2. Die Bevel (v.10a); 3. Die Belofte (v.10b-12). Franz Greffrath

Goddelike Liefde in Aksie 30.03.2025

TEKS: 1Kor.13:4-7 TEMA: Goddelike Liefde in Aksie Franz Greffrath

Maleagi: 4. 'n Profesie oor God se Verlossing in Christus. 23.03.2025

TEKS: Maleagi 2:17-3:6 TITEL: 'n Profesie oor God se Verlossing in Christus. 1. Die Valse Beskuldiging teen God (2:17); 2. Die Vaste Belofte vanaf God (3:1-6).

Maleagi: 3. Die Gewydheid van die Huwelik 16.03.2025

TEKS: Maleagi 2:10-16 TEMA: Die Gewydheid van die Huwelik In God se aanklag teen sy volk weens ontrouheid aan Hom en mekaar, bied Hy: 1. Bewysstuk A: Vermenging (v.11-12); 2. Bewysstuk B: Egskeiding (v.13-16).

Maleagi: 2. Eer aan God in Aanbidding en Leierskap 09.03.2025

TEKS: Maleagi 1:6 - 2:9 TEMA: Dispuut 2: Eer aan God in Aanbidding en Leierskap Izak van der Walt

Maleagi: 1. God se Liefdesverklaring aan Sy Volk 02.03.2025

TEKS: Mal. 1:1-5 TEMA: God se Liefdesverklaring aan Sy Volk 1. Die OMSTANDIGHEDE van die Brief 2. Die ONTVANGERS van die Brief 3. Die OORSPRONG van die Brief 4. Die OPENING van die Brief Franz Greffrath

God se Reddende Genade aan Saggéüs 23.02.2025

TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: God se Reddende Genade aan Saggéüs 1. Saggéüs VOOR sy ontmoeting met Jesus (vv.1-4);   2. Saggéüs se ontmoeting met Jesus (vv.5-7); 3. Saggéüs NA sy ontmoeting met Jesus (vv.8-10). Franz Greffrath

Openbaring: 48. Die Slot van Openbaring 16.02.2025

TEKS: Openbaring 22:6-21 TEMA: Die Slot van Openbaring Die 3 getuies vermaan ons om op die inhoud van Openbaring te: 1. REKEN met geloof; 2. REAGEER met gehoorsaamheid, aanbidding, bekering, versigtigheid en hoop. Franz Greffrath

Poslouchej podcast Antipas Pretoria v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály