uk

Radio Pulpit

Vreugde & Joy

Religion AF ↓ Епізодів: 155

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.radiopulpit.co.za

Автор

Radio Pulpit

Категорія

Religion

Сайт подкасту

www.radiopulpit.co.za

Останній епізод

27 сер 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

From comedian to actor - a life driven with passion 16.01.2025

Fiks Mahola from 7de Laan, shares his journey with his passion driven life with Bertha in today's episode of Vreugde / Joy Vreugde & Joy

Hoe kan jy 'n impak maak? 09.01.2025

Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens. Vreugde & Joy

Waaraan wil jy werk in die nuwe jaar? Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hoe om te stileer van binne na buite. 02.01.2025

Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy Shining lightstyle · BLOOM stylebook · Vreugde & Joy

Hoe werk ek deur 'n krisistyd en wat maak ek as ek alleen is? Pickard Henn deel met ons sy manier. 26.12.2024

Soms raak jy weg in daardie donker tyd, Pickard Henn deel met Bertha le Roux-Wahl hoehy deur sulke tye werk saam met God. #VreugdeJoy Pickard Henn CIAM · Vreugde & Joy

Hoe skep ek moed na 'n moeilike jaar? Mariette Loubser gee praktiese raad. 19.12.2024

Soms sukkel ons om die jaar se uitdagings te verwerk, Mariette Loubser gesels met Bertha le Roux-Wahl oor wat die Woord vir jou sê op #VreugdeJoy Mariette Loubser · Vreugde & Joy

Wat is Evolusie leer? 05.12.2024

Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord Vreugde & Joy

Is God regtig so ver? 21.11.2024

Bertha gesels vandag met Ds Maralise Janse van Rensburg oor haar getuienis Vreugde & Joy

Kruispad Speletjie 14.11.2024

Bertha gesels vandag met Tessa en Lawrence Keulder oor die speletjie wat hulle ontwerp het: Kruispad Vreugde & Joy

MOZaic Upliftment 07.11.2024

Today Bertha's guests are Gerhard & Daniella from MOZaic Upliftment regarding child protection Vreugde & Joy

Uitdagings van sommige leerders tydens eksamens 31.10.2024

Bertha gesels vanoggend met Eloise Gefers oor die leer uitdagings wat party leerders ervaar tydens eksamens. Vreugde & Joy

Die waarheid maak vry! 24.10.2024

Bertha gesels vanoggend met Este Geldenhuys oor haar kinderdae en die pad wat die Here met haar gestap het na vryheid Vreugde & Joy

Hoe strek ek myself uit na dit wat voorlê? 17.10.2024

Bertha gesels vandag met Annerine Righa oor die uitdagings van die lewe en hoe beweeg ons vorentoe deur groei en transformasie Vreugde & Joy

Hoe om deur te druk, uithou en aanhou! Hoe help ons ons kinders tydens eksamens? 10.10.2024

Bertha gesels vanoggend met Donovan Weber van Coram Deo oor die hantering van druk en moeilike tye. Bertha gesels dan ook met Esmarel Potgieter van KOA Akademie oor hoe om ons kinders te help tydens eksamenstyd Vreugde & Joy

Bitterheid want dinge werk nie uit soos ons gebid het nie - vat jou gedagtes vas! 03.10.2024

Bertha gesels vanoggend met Mariette Loubscher oor bitterheid. Die lewe gebeur, maar nie altyd soos ons gehoop het of voor gebid het nie en dit kan bitterheid veroorsaak. Dis tyd om ons gedagtes vas te vat! Vreugde & Joy

Marilize Swanepoel - Inspirasie dagstukkie boekie 26.09.2024

Bertha gesels vandag met Marelize Swanepoel oor haar inspirasie dagstukkie boekie wat sy geskryf het "Die Hart van Ma en Vrou" Vreugde & Joy

Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is 19.09.2024

Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan Vreugde & Joy

Christelle Vorster van Mentors In Motion 12.09.2024

Bertha gesels met Christelle Vorster van Mentors in Motion Vreugde & Joy

Marraige Week with Graeme Schnell 05.09.2024

Bertha Le Roux-Wahl and Graeme Schnell discusses marriage week and the challenges South African marriages face SA Marriage week · Vreugde & Joy

Ps Stephan Pieterse kom deel sy getuienis 29.08.2024

Bertha gesels met Ps Stephan Pieterse wat sy getuienis kom deel Vreugde & Joy

Hoe beland iemand in 'n verhouding waar mishandeling gebeur? 15.08.2024

Wat is die tipes mishandeling waarvoor mens moet uitkyk? Hannah de Kock van HdK counselling deel met Bertha wat sy ervaar in haar berading en bystand van mense wat mishandel word. Vreugde & Joy

Yolanda Steyn van die Stal ministries gesels met Bertha oor haar geloofsreis 12.07.2024

Hoe pas perde in 'n geloofreis in? Yolanda Steyn vertel ons meer hoe sy God se liefde uitleef met die hulp van perde. Sy deel ook oor die I love Krugersdorp gemeenskap en hoe hulle dit na Jesusdorp omskep het. Die Stal ministry · Vreugde & Joy

Getuienisse uit die hospitaal se gange 28.06.2024

Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe. Mariette Loubser · Vreugde & Joy

Kim Ballantine lost her voice and gained a testimony with her husband, Rob and their family 20.06.2024

How do you keep your faith and hope alive in the face of adversity? Kim and Rob Ballantine share their testimony and how they navigated through 12 years of highs and lows. They also share how they harnessed their faith to navigate each obstacle. God is good! Kim Ballantine · Vreugde & Joy

Hoe kan ek my kind by God se voete plaas? 14.06.2024

Warrior parents het die antwoord. Linda Chuter vertel meer oor die 21 dae plan, gemeenskap en die Ignite youth camp. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & Joy

Lady Rose tydskrif is terug! 14.06.2024

Linda Chuter vertel ons meer oor die nuwe Lady Rose en hoe jy deel daarvan kan wees. Lady Rose · Vreugde & Joy

Слухайте подкаст Vreugde & Joy у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали