Stellenbosch Gemeente
Stellenbosch Gemeente Preke
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: sg-preke.castos.com
Автор
Stellenbosch Gemeente
Категорія
Сайт подкасту
Останній епізод
27 вер 2026
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
12 October 2025 || Soos in die Hemel | Eenheid || Pieter Roeloffse 12.10.2025 38:46
"Ons verlang meeste vir die tyd vir vrede vir onsself, en ons doen alles in ons vermoe om dit te soek. Maar as die ander — wieookal die ander is – hulle heelheid en shalom ervaar, het dit ook 'n effek op jou heelheid en rustigheid." - Pieter Roeloffse
05 October 2025 || Soos in die Hemel…So ook op die aarde || Deon Botha 05.10.2025 24:16
Ons begin vandag met ‘n reeks wat gaan fokus op hoe ons elke dag die koninkryk van God kan reflekteer. Ons hou daarom God se Woord ook as spieël op om te sien waar en wanneer ons nie so lyk nie - want net soos Jona moet ons ook daagliks in onsself sterf om ‘n beter refleksie te wees van ‘soos in die hemel’. - Deon
28 September 2025 || herWaardeer | Vrygewigheid || André Serfontein 28.09.2025 31:52
“En die Here sal jou oorvloedig laat wees in voorspoed, in die vrug van jou moederskoot... Die Here sal Sy goeie skatkamer oopmaak... om al die werk van jou hande te seën.” - Deuteronomium 28:11–12
21 September 2025 || herWaardeer | Om verantwoordelik te lewe || André Serfontein 21.09.2025 30:32
“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.” - 2 Korintiërs 3
14 September 2025 || herWaardeer | Integriteit || Pieter Roeloffse 14.09.2025 40:28
…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat die Gees bewerk, te bewaar deur die band van vrede. (Efesiërs 4:2-3 ) Wat as die grootste waarde in ‘n hiper-kunsmatige wêreld dalk juis ons omhelsing van menslikheid sou wees? - Pieter Roeloffse
7 September 2025 || herWaardeer | Leerbaar || Pieter Roeloffse 07.09.2025 43:25
Vergeet van “Hulle weet nie wat ons weet nie” en ontdek weer “Ons weet nie wat ons nie weet nie…” — behalwe as God iemand stuur om dit vir my te kom wys en ek leerbaar genoeg is om die misterie van Christus te ontdek. - Pieter Roeloffse
31 Augustus 2025 || herWaardeer | Gasvryheid || André Serfontein 31.08.2025 31:46
“The stranger is not simply one that needs us. We need the stranger. We need the stranger if we are to know Christ and serve God, in truth and love.” - Parker J Palmer
24 Augustus 2025 || herWaardeer | Waagmoed || Deon Botha 24.08.2025 23:00
Wat is die eienskappe van geloof? Is dapperheid of waagmoed die waarde wat vir jóú uitstaan as jy oor geloof dink? Ons hoor hoeveel keer: “Moenie bang wees nie!”, kom ons leef ‘n vryer , meer opregte lewe deur waagmoed ‘n eienskap van ons geloof te maak.
17 Augustus 2025 || herWaardeer | Droom || Pieter Roeloffse 17.08.2025 37:24
“If the world is to change for the better, it must start with a change in human consciousness, in the very humanness of modern man.” Václav Havel
10 Augustus 2025 || herWaardeer | Eenvoud || Pieter Roeloffse 10.08.2025 38:36
Wat is, wat die lewe betref, die mees basiese ononderhandelbare iets wat jy glo die lewe betekenisvol maak?
03 Augustus 2025 || herWaardeer | Liefde || André Serfontein 03.08.2025 30:00
Vandag wil ons liefde her-waardeer…Hoe kan liefde toenemend ’n rankraamwerk word waaraan ons ons gedagtes, perspektief, gedrag kan anker en lewe gee? Filippense 1 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, en deur...
27 Julie 2025 || herWaardeer | Onthou || Pieter Roeloffse 27.07.2025 41:56
In hierdie reeks ontdek ons saam die waardes wat nie net ons as individue vorm nie, maar ook as ’n community en gemeente. Herontdek weer jou eie waardes saam met ons.
20 Julie 2025 || Sabbat | Aanbidding || Deon Botha 20.07.2025 26:00
Matteus 11: “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace.
13 Julie 2025 || Sabbat | Verlustig || Deon Botha 13.07.2025 27:58
Here God, Skepper van alles wat goed en mooi is. Herinner ons vandag weer aan ons menslikheid. Ons staan nie net verwonderd oor alles wat U geskep het nie, ons word ook genooi word om deel te neem aan die herskeppingsproses, en daarmee saam ontvang ons die gawe van Sabbat – om te stop, te rus, en om ons te verlustig in U. Maak ons harte oop om nie net U opdragte te hoor nie, maar die goedheid daar...
06 Julie 2025 || Sabbat | Rus || André Serfontein 06.07.2025 37:21
"We have a choice. It is one or the other. In our context it is a choice of restlessness or restfulness" - Walter Brueggemann
29 June 2025 || Sabbat | Stop || Pieter Roeloffse 29.06.2025 35:39
“Sabbath is not about time off. It is about time up—time to be in the presence of God, time to listen and be renewed.” Dan Allender
15 June 2025 || Kinesis | Water || André Serfontein 15.06.2025 32:00
Dink aan die plek wat water het in die Bybel. Ons sou so baie historiese gebeurtenisse kon opnoem - dink aan die see waardeur Israel moes trek; die riviere wat hulle moes oorsteek; die invloed van reën; droogte.
8 June 2025 || Kinesis | Vuur || Pieter Roeloffse 08.06.2025 34:53
“The Church was born in wind and fire, not to be a place of comfort but a people of courage.” – David Bosch
1 June 2025 || Kinesis | Beweging || André Serfontein 01.06.2025 30:42
Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waarheen hy gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is. - Johannes 3:8
25 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Vrede || Pieter Roeloffse 25.05.2025 33:14
“Shalom is the human being dwelling at peace in all his or her relationships: with God, with self, with fellows, with nature." - Nicholas Wolterstorff
18 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Lewende Geloof || André Serfontein 18.05.2025 30:30
“All living is local: this land, this neighbourhood, these streets and houses, this work, these people." – Eugene Peterson
11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse 11.05.2025 47:56
Wanneer Eugene Peterson sê “Resurrection is not exclusively what happens after we die—it begins now. Resurrection is about God's new life in the midst of our everyday deaths.” en Paulus in 2 Kor 5 sê “Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” Hoekom voel dit nie altyd vir ons asof enige iets in of rondom ons verander nie...
04 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Genoeg || André Serfontein 04.05.2025 30:28
“In the resurrection of Christ the forces of the future already stream into the present and transform it, even if everything that meets the eye appears to be unchanged.” -David Bosch
27 April 2025 || Dit Is Volbring | Ek is vry || Deon Botha 27.04.2025 39:02
Dalk jou eerste keer hier of lanklaas hier - dit is goed om konneksie met mekaar te hê, hoe wonderlik dat tegnologie dit tog moontlik maak, al is dit oor ’n skerm. Virtuele konneksie bly konneksie en is hopelik ’n sinvolle bron van inspirasie en groei.
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали